RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 2/2
    1. [BP]FAMNEA 2019-03 op GGSA webblad beskikbaar.
    2. Simon du Plooy
    3. Lyslede Goeiedag, Die jongste uitgawe van GGSA -Noordwestak se takjoernaal "FAMNEA" is beskikbaar by <https://www.genza.org.za/index.php/en/nw-quarterly> https://www.genza.org.za/index.php/en/nw-quarterly 1.NAAMLOSE OORWINNAAR: Byna 150 jaar voor Van Riebeeck se aankoms, sneuwel Francisco D'Almeida saam met 65 van sy landgenote op Tafelbaai se strand in 'n slag teen 'n Khoisan-kaptein wie se naam ons nooit sal ken nie. 2.VERLORE SEUN: 1 Desember 2018 was 'n viering van hereniging van lank vergete bloedbande... 3. THYS SE STORIE: Tydens 'n onlangse gesprek oor die gebruik om tee of koffie uit 'n piering te drink, het skilderye getoon dat dit eens 'n gebruik in Rusland was. 4. ABRAHAMKRIEL: Na die vredesonderhandelinge by Vereeniging en die ondertekening van die vredesverdrag tussen Boer en Brit op 31 Mei 1902 in Melrose-huis te Pretoria was die Anglo-Boereoorlog iets van die verlede. 5. VERNUFTIGE PERSMAN: n Vernuftige plan waarop enige meester-spioen trotssou wees, het 'n Britse koerantman in Mei 1902 kort voor die einde van die Anglo-Boereoorlog instaat gestel om streng geheimhouding en sensuur te systap tydens die vredesamesprekings tussen Boer en Brit by Vereeniging en in Pretoria. 6. SLAG VAN LICHTENBURG: The poet and author Rudyard Kipling was stationed at Lichtenburg for a while. The odours of trees, grass and greenery in the area reminded him of Australia. 7. ANGLO BOEREOORLOG SE VEGTENDE VROU: Net tronkmure kon die Hendrina Helena RABIE stuit. Groete, Simon.

    10/17/2019 06:19:50
    1. [BP]Re: [SA-Gen] FAMNEA 2019-03 op GGSA webblad beskikbaar.
    2. Corrie Van Biljon
    3. Dankie Simon! From: SAGenealogie@yahoogroups.com [mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com] Sent: 17 October 2019 02:20 PM To: SAGenealogie@yahoogroups.com; buitenposten@rootsweb.com Subject: [SA-Gen] FAMNEA 2019-03 op GGSA webblad beskikbaar. Lyslede Goeiedag, Die jongste uitgawe van GGSA -Noordwestak se takjoernaal "FAMNEA" is beskikbaar by <https://www.genza.org.za/index.php/en/nw-quarterly> https://www.genza.org.za/index.php/en/nw-quarterly 1.NAAMLOSE OORWINNAAR: Byna 150 jaar voor Van Riebeeck se aankoms, sneuwel Francisco D'Almeida saam met 65 van sy landgenote op Tafelbaai se strand in 'n slag teen 'n Khoisan-kaptein wie se naam ons nooit sal ken nie. 2.VERLORE SEUN: 1 Desember 2018 was 'n viering van hereniging van lank vergete bloedbande... 3. THYS SE STORIE: Tydens 'n onlangse gesprek oor die gebruik om tee of koffie uit 'n piering te drink, het skilderye getoon dat dit eens 'n gebruik in Rusland was. 4. ABRAHAMKRIEL: Na die vredesonderhandelinge by Vereeniging en die ondertekening van die vredesverdrag tussen Boer en Brit op 31 Mei 1902 in Melrose-huis te Pretoria was die Anglo-Boereoorlog iets van die verlede.. 5.. VERNUFTIGE PERSMAN: n Vernuftige plan waarop enige meester-spioen trotssou wees, het 'n Britse koerantman in Mei 1902 kort voor die einde van die Anglo-Boereoorlog instaat gestel om streng geheimhouding en sensuur te systap tydens die vredesamesprekings tussen Boer en Brit by Vereeniging en in Pretoria. 6. SLAG VAN LICHTENBURG: The poet and author Rudyard Kipling was stationed at Lichtenburg for a while. The odours of trees, grass and greenery in the area reminded him of Australia. 7. ANGLO BOEREOORLOG SE VEGTENDE VROU: Net tronkmure kon die Hendrina Helena RABIE stuit. Groete, Simon. __._,_.___ _____ Posted by: "Simon du Plooy" <sjduplooy@mweb.co.za> _____ <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/conversations/messages/114 066;_ylc=X3oDMTJzOHBpbWhoBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTc wNTE5MzkyOARtc2dJZAMxMTQwNjYEc2VjA2Z0cgRzbGsDcnBseQRzdGltZQMxNTcxMzE0Nzk1?ac t=reply&messageNum=114066> Reply via web post . <mailto:sjduplooy@mweb.co.za?subject=Re%3A%20FAMNEA%202019-03%20op%20GGSA%20 %20webblad%20beskikbaar%2E> Reply to sender . <mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com?subject=Re%3A%20FAMNEA%202019-03%20op%2 0GGSA%20%20webblad%20beskikbaar%2E> Reply to group . <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/conversations/newtopic;_yl c=X3oDMTJmYzZrYjAyBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5Mz kyOARzZWMDZnRyBHNsawNudHBjBHN0aW1lAzE1NzEzMTQ3OTU-> Start a New Topic . <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/conversations/topics/11406 6;_ylc=X3oDMTM5cW4zZTNzBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwN TE5MzkyOARtc2dJZAMxMTQwNjYEc2VjA2Z0cgRzbGsDdnRwYwRzdGltZQMxNTcxMzE0Nzk1BHRwY 0lkAzExNDA2Ng--> Messages in this topic (1) SAGenealogie is 'n poslys vir die bespreking van genealogiese en genealogies-verwante aangeleenthede alleenlik, onderhewig aan die voorwaardes soos uitgespel by http://www.sagenealogie.com Lede wat aangeleenthede wil opper wat nie van 'n suiwer genealogiese aard is nie, word versoek om dit nie op die poslys te doen nie, maar dit liefs van die lys af direk aan die betrokkene te stuur. Probleme, klagtes en voorstelle vir verbetering moet gestuur word aan: SAGenealogie-owner@yahoogroups.com Besoek ons webblad by: http://www.sagenealogie.com http://www.sagenealogy.com <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/info;_ylc=X3oDMTJmcGlqbGJt BF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDdnRsBHNs awN2Z2hwBHN0aW1lAzE1NzEzMTQ3OTU-> Visit Your Group <https://groups.yahoo.com/neo;_ylc=X3oDMTJlYzVlM2d0BF9TAzk3NDc2NTkwBGdycElkA zExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDZnRyBHNsawNnZnAEc3RpbWUDMTU3MTMxN Dc5NQ--> Image removed by sender. Yahoo! Groups . <https://info.yahoo.com/privacy/us/yahoo/groups/details.html> Privacy . <mailto:SAGenealogie-unsubscribe@yahoogroups.com?subject=Unsubscribe> Unsubscribe . <https://info.yahoo.com/legal/us/yahoo/utos/terms/> Terms of Use . Image removed by sender. Image removed by sender. __,_._,___

    10/17/2019 08:33:10