RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP][PRESS] Die Burger Wes-Kaap 04 Oktober 2019
    2. Hester Marx
    3. Sterfgevalle HECHTER, Elizabeth (Bessie). 13/07/1935 – 01/10/2019. Ons Ma en Ouma. Nico, Louise, Marionette, Marco en Tiaan. Dankdiens Woensdag 09 Okt 2019 15:00 NG Kerk, Strand-Noord, Brandstraat 70, Strand, Goedehoop-begraafplaas. (Die Burger W-K 04/10/2019) DOVES, Somerset-Wes. LAUBSCHER, Jacobus Myndert (Kosie). On sê baie dankie aan almal wat ons bygestaan het met Kosie se siekte en almal wat sy roudiens bygewoon het. Zaretha, Willem en gesin, Jacomé en gesin, Jana en gesin. (Die Burger W-K 04/10/2019) TURCK, Hannes (JJ). 09/02/1931 – 29/09/2019. Ons groet ons spesiale Pa, Oupa en Oupagrootjie. BESTER en SMIT families. Ons vier sy lewe Maandag 07 Oktober 2019 11:00 NG Kerk Parow. (Die Burger W-K 04/10/2019) Hester Marx, Loerie geelhoutboom@igen.co.za -- This email has been checked for viruses by AVG. https://www.avg.com

    10/07/2019 06:19:11