Beste Vriende Iemand het my advies gevra m.b.t. persoonlike briewe wat mense in 1981 aan haar geskryf het wat sy aan 'n museum wil skenk omdat sy dit as van historiese belang beskou. Ek het die Nasionale Diploma in Argiefwetenskap in die vroee 1990's verwerf, maar besef nou ek het nie die antwoord op haar vraag oor wat privaatheidswetgewing oor so 'n saak te se het nie. Kan mens dit bloot skenk en het die museum dan 'n verantwoordelikheid m.b.t. die gee van toegang daartoe? En watter toegang kan volgens wetgewing aan sulke materiaal gegee word al dan nie? Baie dankie vir julle advies. Vriendelike groete Daniel Jacobs
dra die skenker nie sy/haar outeurs reg oor aan die museum tesame met die dokumente nie? Petrus L van der Merwe ----- Original Message ----- From: "Daniel Jacobs" <danielmalanjacobs@gmail.com> To: SAGenealogie@yahoogroups.com Cc: buitenposten@rootsweb.com Sent: Sunday, September 29, 2019 3:33:53 PM Subject: [BP]OOR DIE SKENK VAN PRIVAAT BRIEWE AAN 'N MUSEUM Beste Vriende Iemand het my advies gevra m.b.t. persoonlike briewe wat mense in 1981 aan haar geskryf het wat sy aan 'n museum wil skenk omdat sy dit as van historiese belang beskou. Ek het die Nasionale Diploma in Argiefwetenskap in die vroee 1990's verwerf, maar besef nou ek het nie die antwoord op haar vraag oor wat privaatheidswetgewing oor so 'n saak te se het nie. Kan mens dit bloot skenk en het die museum dan 'n verantwoordelikheid m.b.t. die gee van toegang daartoe? En watter toegang kan volgens wetgewing aan sulke materiaal gegee word al dan nie? Baie dankie vir julle advies. Vriendelike groete Daniel Jacobs
Hallo Daniel, Met die privaatheidswetgewing, (POPI, PAIA, die ECT en dan ook nog die vereistes van die Europese GDPR) is dit moelik om 'n definitiewe antwoord te gee sonder om die omstandighede te verstaan en 'n deskundige te raadpleeg. Baie van die wette en riglyne is ook nog redelik vaag en sal duideliker word namate daar toets sake kom. Intussen sal ek aanbeveel dat die person die museums direk nader, hulle behoort wel oor die nodige kundigheid te beskik om advies te kan gee. Indien daar dan wel 'n 30 of 50 jaar "afkoel"periode is behoort hulle die document ook veilig te kan bewaar. Groetnis, Pieter -----Original Message----- From: Daniel Jacobs <danielmalanjacobs@gmail.com> Sent: Sunday, September 29, 2019 3:34 PM To: SAGenealogie@yahoogroups.com Cc: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP]OOR DIE SKENK VAN PRIVAAT BRIEWE AAN 'N MUSEUM Beste Vriende Iemand het my advies gevra m.b.t. persoonlike briewe wat mense in 1981 aan haar geskryf het wat sy aan 'n museum wil skenk omdat sy dit as van historiese belang beskou. Ek het die Nasionale Diploma in Argiefwetenskap in die vroee 1990's verwerf, maar besef nou ek het nie die antwoord op haar vraag oor wat privaatheidswetgewing oor so 'n saak te se het nie. Kan mens dit bloot skenk en het die museum dan 'n verantwoordelikheid m.b.t. die gee van toegang daartoe? En watter toegang kan volgens wetgewing aan sulke materiaal gegee word al dan nie? Baie dankie vir julle advies. Vriendelike groete Daniel Jacobs _______________________________________________ _______________________________________________ Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref Unsubscribe https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: https://ancstry.me/2HDBym9 Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal RootsWeb community