RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP]De BRUIN
    2. Aletta Magerita Quebbemann
    3. Dag vriende Iemand het ons seun gevra vir meer inligting . Hier is wat ek het:- Christophel Loduvikus de BRUIN 1895 + 1953 x Maria Francina VERMAAK Children:- Christina Maria 1921 x Jan Adrian LABUSCHAGNE 1904 -1974 David Stephanus 1924 -1984 x Hester Aletta LOURENS Nicklaas Jacobus (Nic) 1931 -1976 x Elizabeth J M (Lassie ) ROBERTS Christoffel Loduvikus (Chris) 1952 -1960 hier het ek geen ander informasie David Stephanus x Hester Aletta LOURENS se oudste seun Sterf Christoffel Loduvikus 1949 -2019 . En sy enigste seun sterf vroeer die jaar David Christiaan DE BRUIN 1973 - March 2019. Skuus as ek dit al voorheen gestuur het. Maar ja hier is dit weer.

    09/24/2019 05:29:47