RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP]Helena Catharina Susanna Bosch se storie
    2. Simon du Plooy
    3. Marieta, John, Johannes en almal wat gehelp het om Helena C.S. BOSCH positief te identifiseer. Ek het geen verbintenis met of direkte belang by die meisie nie. My nuuskierigheid is geprikkel deur ‘n fiktiewe verhaal (wat reeds in 1984 verskyn het) deur die skryfster (wyle) Margaret Bakkes. “ELEGIE VIR ‘N ONBEKENDE” begin met ‘n afdruk van ‘n sterfkennis van ‘n jong meisie met name Helena Catharina Susannna Soos gesien kan word op die S/K waarvan John die skakel gestuur het is sy blybaar onder tragiese omstandighede te Wepener in die Vrystaat oorlede. Inligting op die sterfkennis: Naam: Helena Catharina Susanna BOSCH Geboorteplek: Cradock Kaap Kolony – Geb 26 July 1855 Ouers onbekend Ouderdom: 21 jaren. Geen beroep. Huwelikstatus: Onbekend. Waar oorlede: Huis van C .. Lombard. Testament: Geen. Goedere nagelaat: Ene Klederenkist bevattende klederen en linen van geringen waarden. Namen van kinders: Een ongedoopte meisje weinegen dagen oud, onder bestuur van Juffrouw JT de Bruin te Wepener. Dan ook transkripsies van drie briewe. 1 Van “u pa en ma De Put.” aan “Waarde en Liefhebbende kind” dd Juny 1877. 2. Van die “Landdrost van Rouxville aan Vrederegter te Wepener”. – 2 briewe dd 5 July en 26 July 1877 Met bogemelde inligting as vertrekpunt het die skryfster toe ‘n 126 bladsy verhaal geskep – en in haar eie woorde: “ Afgesien van die dokumente waarmee die verhaal begin is alles louter verdigsel – die werklikheid was moontlik nog vreemder” Maar sy het moontlik vermoed dat daar in die toekoms wel nuuskieriges sou wees wees wat sal wil vastel wie Helena Catharina Susanna werklik was….. Dus is die SK afdruk wat in die boekie verskyn “effens aangepas” deurdat BOSCH na DREYER verander is. – baie goed gedoen. (en nou het Annemarie een DREYER minder by die Dreyer ongekoppeldes!) Die res van die sterfkennis is letter vir letter, punt vir punt, presies soos dit in die argiefdokument verskyn. Groetnis, Simon. [Ek het ‘n vriend in die Wepener/ Ladybrand omgewing wat onderneem het om vas te stel of die jong ma en kind iewers in die distrik op ‘n plaas begrawe is, maar die kans op sukses is sekerlik min of meer zero] From: <mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com> SAGenealogie@yahoogroups.com [ <mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com> mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com] Sent: 23 September 2019 08:45 PM To: <mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com> SAGenealogie@yahoogroups.com Subject: Re: [SA-Gen] Steeds Ouers van Helena Catharina Susanna Bosch Simon, Danksy Marietta se vernuftige speurwerk begin die prentjie stadig aan vorm aanneem. Helena Catharina Susanna Bosch se ouma aan moederskant was Maria Elizabeth Lombard * ca1801, "Vergulde Mesch", div. Somerset ; +12.5.1873 "Doornkloof", div Somerset (dv Antonie Christoffel Lombard & Elsie Johanna vd Merwe) x Willem Jacobus Botha xx JohannesHendrik vd Vywer https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQF-M314-K?i=676 <https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQF-M314-K?i=676&cc=2517051> &cc=2517051 Haar ouma se nooiensvan en die inligting in hierdie SK bied moontlike verklarings waarom Helena Catharina Susanna aan huis van C. Lombaard oorlede is en waarom haar pasgebore baba in die sorg van Juffrou J. de Bruin gelaat is (Volgens die SK was haar ma se suster Elsie Johanna Botha getroud met Barend de Bruin. Beste groete, John Fairfield On Mon, 23 Sep 2019 at 12:09, 'Marietta van Zyl' marietta2510@telkomsa.net <mailto:marietta2510@telkomsa.net> [SAGenealogie] <SAGenealogie@yahoogroups.com <mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com> > wrote: Vader is Willem Michiel BOSCH Moeder is Zara Cornelia BOTHA * Gebore 15.8.1855 * Doop Cradock 15.10..1855 * Marietta From: <mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com> SAGenealogie@yahoogroups.com [mailto: <mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com> SAGenealogie@yahoogroups.com] Sent: Monday, September 23, 2019 3:05 PM To: <mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com> SAGenealogie@yahoogroups.com Subject: [SA-Gen] Steeds Ouers van Helena Catharina Susanna Bosch Dankie John ( en Veronica), Die inligting het ek maar haar geb. datum (baie nalatig) as 27.6..1855 ipv 26.7.21855 geskryf. ))-; Haar doop behoort dan iewers in die Cradock omgewing te wees (Glen Lynden/Bedford?). Simon. From: SAGenealogie@yahoogroups.com <mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com> [mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com] Sent: 23 September 2019 01:47 PM To: SAGenealogie@yahoogroups.com <mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com> Subject: Re: [SA-Gen] FW: Ouers van Helena Catharina Susanna Bosch Goeie dag Simon, Verskoon asb die haastige boodskap - ek staan op die punt om te vertrek. Helena Catharina Susanna Bosch se SK is te siene by die onderstaande skakel.. Hier volgens is sy op 26 Julie 1855 op Cradock gebore en op 1 Julie 1877 op die ouderdom van 21 jaar aan huis van C.J. Lombard by Wepener in die Vrystaat oorlede. Haar ouers word as « onbekend » aangeteken - ons soek dus voort. https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-99L3-H888?i=306 <https://www.familysearch..org/ark:/61903/3:1:3QS7-99L3-H888?i=306> <https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-99L3-H888?i=306 <https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-99L3-H888?i=306&cc=3040532&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3A7NDN-PPW2> &cc=3040532&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3A7NDN-PPW2> &cc=3040532&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3A7NDN-PPW2 Beste groete, John Fairfield On Monday, 23 September 2019, 'Simon du Plooy' sjduplooy@mweb.co.za <mailto:sjduplooy@mweb..co.za> <mailto:sjduplooy@mweb.co.za> [SAGenealogie] <SAGenealogie@yahoogroups.com <mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com%20%3cmailto:SAGenealogie@yahoogroups.com> <mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com> > wrote: Lyslede - Goeiedag uit Potch, Ek is op soek na die ouers van Helena Catharina Susanna BOSCH. Volgens beskikbare inligting is sy gebore op 27.06.1855 (vermoedelik Cradock omgewing), ek kry egter geen doop-inligting by Cradock dope nie. Sy sterf op ‘n redelike jong ouderdom te Wepener (of ‘n plaas Wepener, Distr. Lady-Grey) . Enige inligting, hie gering ookal, sal meer as welkom wees. Groete, Simon. [Non-text portions of this message have been removed] __._,_.___ _____ Posted by: John Fairfield <john.fairfield18@gmail.com <mailto:john.fairfield18@gmail.com> > _____ SAGenealogie is n poslys vir die bespreking van genealogiese en genealogies-verwante aangeleenthede alleenlik, onderhewig aan die voorwaardes soos uitgespel by <http://www.sagenealogie.com> http://www.sagenealogie.com Lede wat aangeleenthede wil opper wat nie van 'n suiwer genealogiese aard is nie, word versoek om dit nie op die poslys te doen nie, maar dit liefs van die lys af direk aan die betrokkene te stuur. Probleme, klagtes en voorstelle vir verbetering moet gestuur word aan: <mailto:SAGenealogie-owner@yahoogroups.com> SAGenealogie-owner@yahoogroups.com Besoek ons webblad by: <http://www.sagenealogie.com> http://www.sagenealogie.com <http://www.sagenealogy.com> http://www.sagenealogy.com <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/info;_ylc=X3oDMTJmbDI3aHIyBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDdnRsBHNsawN2Z2hwBHN0aW1lAzE1NjkyNjQzMzI-> Visit Your Group <https://groups.yahoo.com/neo;_ylc=X3oDMTJla2FpdGRnBF9TAzk3NDc2NTkwBGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDZnRyBHNsawNnZnAEc3RpbWUDMTU2OTI2NDMzMg--> • <https://info.yahoo.com/privacy/us/yahoo/groups/details.html> Privacy • <mailto:SAGenealogie-unsubscribe@yahoogroups.com?subject=Unsubscribe> Unsubscribe • <https://info.yahoo.com/legal/us/yahoo/utos/terms/> Terms of Use __,_._,___

    09/24/2019 05:01:23