RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 3/3
    1. [BP]FW: Ouers van Helena Catharina Susanna Bosch
    2. Simon du Plooy
    3. Lyslede - Goeiedag uit Potch, Ek is op soek na die ouers van Helena Catharina Susanna BOSCH. Volgens beskikbare inligting is sy gebore op 27.06.1855 (vermoedelik Cradock omgewing), ek kry egter geen doop-inligting by Cradock dope nie. Sy sterf op 'n redelike jong ouderdom te Wepener (of 'n plaas Wepener, Distr. Lady-Grey) . Enige inligting, hie gering ookal, sal meer as welkom wees. Groete, Simon.

    09/23/2019 04:09:34
    1. [BP]Re: FW: Ouers van Helena Catharina Susanna Bosch
    2. Marietta van Zyl
    3. Simon ek het die hele Cradock dope deurgegaan en die enigste ppersoon wat ek met daardie name kon kry is dit wat ek gisteraand so 6 uur se kant geantwoord het??? Het jy dit gesien? Marietta -----Original Message----- From: Simon du Plooy [mailto:sjduplooy@mweb.co.za] Sent: Monday, September 23, 2019 12:09 PM To: SAGenealogie@yahoogroups.com Subject: [BP]FW: Ouers van Helena Catharina Susanna Bosch Lyslede - Goeiedag uit Potch, Ek is op soek na die ouers van Helena Catharina Susanna BOSCH. Volgens beskikbare inligting is sy gebore op 27.06.1855 (vermoedelik Cradock omgewing), ek kry egter geen doop-inligting by Cradock dope nie. Sy sterf op 'n redelike jong ouderdom te Wepener (of 'n plaas Wepener, Distr. Lady-Grey) . Enige inligting, hie gering ookal, sal meer as welkom wees. Groete, Simon. _______________________________________________ _______________________________________________ Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref Unsubscribe https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: https://ancstry.me/2HDBym9 Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal RootsWeb community

    09/24/2019 04:27:57
    1. [BP]Re: FW: Ouers van Helena Catharina Susanna Bosch
    2. Simon du Plooy
    3. Marietta, - Goeiedag, Ek het ontvang Dankie. Simon.. -----Original Message----- From: Marietta van Zyl [mailto:marietta2510@telkomsa.net] Sent: 24 September 2019 12:28 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP]Re: FW: Ouers van Helena Catharina Susanna Bosch Simon ek het die hele Cradock dope deurgegaan en die enigste ppersoon wat ek met daardie name kon kry is dit wat ek gisteraand so 6 uur se kant geantwoord het??? Het jy dit gesien? Marietta

    09/24/2019 04:47:54