Sterfgevalle Uit berigte: Die Burger Oos-Kaap 20 Sept 2019 BOTHA, Theuns. Bekende landboujoernalis. +aan kanker. Vrou Linda, drie dogters. MEIRING, Christo 67 jaar. +Sondag 15 September 2019. S A Protea-veerpyltjiespeler. Gedenkdiens Vrydag 20 Sept 2019 11:00 AGS Despatch. Hester Marx, Loerie geelhoutboom@igen.co.za -- This email has been checked for viruses by AVG. https://www.avg.com