RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] 'n Duitse vrou aan die Kaap
    2. Elmien Wood
    3. Hoe op die aarde was dit moontlik vir Dorothea Anna Margaretha Sperlings van Kloster-Gröningen om aan die Kaap te land? https://books.google.co.za/books?id=fJ8ZAAAAYAAJ <https://books.google.co.za/books?id=fJ8ZAAAAYAAJ&printsec=frontcover#v=onep age&q=kloster&f=false> &printsec=frontcover#v=onepage&q=kloster&f=false Den 27 [Apr] May An.1668 Claes Jacobs van Meldorp met Dorethea Anna Magreta Sperlinghs van Klostergreun https://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-marriag es-1665-to-1695/71-cape-town-marriages-1668 Saam met wie het hierdie Duitse vrou na die Nedelandse Kaap toe gekom en wie het haar passaat betaal? Was sy ooit doopgetuie vir iemand? Is daar enige aanduiding dat sy by iemand gebly het of met iemand bevriend was? Was sy een van die amptenare se diensmeisie? Het sy nog familie in Duitsland gehad? Was die Cloetes die enigste ander Duitsers wat toe in die Kaap gebly het? Groete Elmien Elmien Wood Bellville <mailto:woodem@mweb.co.za> woodem@mweb.co.za

    08/26/2019 09:15:06