Dag vriende My neef aan my ma se kant is vanoggend oorlede . Hartaanval ! Christoffel Lodevikus DE BRUIN gebore 5 Sept 1949 - 3 Aug 2019 x Jeanette Estelle GELDENHUYS . Ouers van + Dawid Christiaan DE BRUIN 1973 -11 Maart 2019. Oupa van Kirsten Seun van David Stephanus DE BRUIN 1924 -1984 x Hester Aletta LOURENS 1929 -2018 (my ma se suster). Gegroet uit Durban Rita Quebbemann