RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 5/5
    1. [BP]FAMNEA 2019-02
    2. Simon du Plooy
    3. Diegene wat belangstel: GGSA Noordwestak se FAMNEA 2019-02 is op GGSA se webwerf beskikbaar en kan afgelaai word by die skakel <https://www.genza.org.za/index.php/en/nw-quarterly> https://www.genza.org.za/index.php/en/nw-quarterly Die inhoud dek weereens ‘n paar interessante soos die inhoudsopgawe hieronder aangedui word 1. Waar Ruwe Rotse & The legend of Aasvoelkop: Wie het nie die digter CM Van Den Heevers se gedig “Waar Ruwe Rotse” op skool behandel nie – was dit ‘n ware gebeurtenis? 2. Die Tragedie van die Wandrag broers: In die 1960’s is die Suid-Vrystaatse dorp Smithfield tot stiltstand geruk deur die dood van 2 boeties deurdat ‘n mortierbom wat hulle op die skietbaan opgetel het in hulle hande ontplof het. 3. Peter van St Petersburg: Wie het van die plek geweet of daarvan gehoor? 4. Adventures of an escaped Boer Prisoner: Die ongelooflike verhaal van ‘n Boere-krygsgevangene wat ontsnap het deur in die kolebunker van ‘n skip weg te kruip. 5. Dapper man Van der Walt: Oom Nic was nog maar ‘n baba toe hy geval en sy rug so beseer het dat albei sy bene van sy knieë af onder toe verlam is. Die gevolg was dat hy nooit weer kon loop nie en sy lewe lank op hande en knieë gekruip het. 6. Potchefstroom wat was: Enkele fotos uit jare lankal verby. Groetnis. Simon

    07/23/2019 01:42:54
    1. [BP]Re: NAAIRS
    2. Sue Mackay
    3. I have accessed it just now, but if it ever doesn't work I often use the newer https://www.nationalarchives.gov.za/search-the-collections Sue On Thursday, 25 July 2019, 09:05:09 BST, Willie Simpson <denise24@telkomsa.net> wrote: Good day friends Am I the only one struggling to get into the NAAIRS website? Regards Willie _______________________________________________ _______________________________________________ Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref Unsubscribe https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: https://ancstry.me/2HDBym9 Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal RootsWeb community

    07/25/2019 02:25:36
    1. [BP]Re: FAMNEA 2019-02
    2. Alida Schoultz
    3. Simon Baie dankie, dit was baie interessant. Alida Schoultz 016 971 1766 083 206 2803 -----Original Message----- From: Simon du Plooy [mailto:sjduplooy@mweb.co.za] Sent: 23 July 2019 09:43 PM To: SAGenealogie@yahoogroups.com Cc: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP]FAMNEA 2019-02 Diegene wat belangstel: GGSA Noordwestak se FAMNEA 2019-02 is op GGSA se webwerf beskikbaar en kan afgelaai word by die skakel <https://www.genza.org.za/index.php/en/nw-quarterly> https://www.genza.org.za/index.php/en/nw-quarterly Die inhoud dek weereens n paar interessante soos die inhoudsopgawe hieronder aangedui word 1. Waar Ruwe Rotse & The legend of Aasvoelkop: Wie het nie die digter CM Van Den Heevers se gedig Waar Ruwe Rotse op skool behandel nie was dit n ware gebeurtenis? 2. Die Tragedie van die Wandrag broers: In die 1960 s is die Suid-Vrystaatse dorp Smithfield tot stiltstand geruk deur die dood van 2 boeties deurdat n mortierbom wat hulle op die skietbaan opgetel het in hulle hande ontplof het. 3. Peter van St Petersburg: Wie het van die plek geweet of daarvan gehoor? 4. Adventures of an escaped Boer Prisoner: Die ongelooflike verhaal van n Boere-krygsgevangene wat ontsnap het deur in die kolebunker van n skip weg te kruip. 5. Dapper man Van der Walt: Oom Nic was nog maar n baba toe hy geval en sy rug so beseer het dat albei sy bene van sy knie af onder toe verlam is. Die gevolg was dat hy nooit weer kon loop nie en sy lewe lank op hande en knie gekruip het. 6. Potchefstroom wat was: Enkele fotos uit jare lankal verby. Groetnis. Simon _______________________________________________ _______________________________________________ Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref Unsubscribe https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: https://ancstry.me/2HDBym9 Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal RootsWeb community

    07/24/2019 06:01:56
    1. [BP]NAAIRS
    2. Willie Simpson
    3. Good day friends Am I the only one struggling to get into the NAAIRS website? Regards Willie

    07/25/2019 02:03:35
    1. [BP]Re: NAAIRS
    2. Marietta van Zyl
    3. No since yesterday... Error 403. Try this https://www.nationalarchives.gov.za/search-the-collections -----Original Message----- From: Willie Simpson [mailto:denise24@telkomsa.net] Sent: Thursday, July 25, 2019 10:04 AM To: buitenposten@rootsweb.com; SAGenealogie@yahoogroups.com Subject: [BP]NAAIRS Good day friends Am I the only one struggling to get into the NAAIRS website? Regards Willie _______________________________________________ _______________________________________________ Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref Unsubscribe https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: https://ancstry.me/2HDBym9 Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal RootsWeb community

    07/25/2019 02:23:57