Naand vriende My innigste simpatie aan die familie van Welieta De SWART en aan familie van Anna-Marie VENTER. My hart ruk met elke afsterwe . As ek mag kan ek net sĂȘ ek kan daai leemte voel wat deur julle gevoel moet word. My hart is saam met julle seer. Ek kan maar net God vra vir Sterkte aan julle. Dankie aan almal ook vir die Simpatie aan my en my familie gestuur. Thank you for your Condolences toward me and my family with the loss we had. Rita Quebbemann.