RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP]Begrafnisbrief Williams
    2. Hester Marx
    3. Begrafnisbrief en berig in Kouga Express 13 Junie 2019 WILLIAMS, Wilry. 10 Junie 1933 – 09 Junie 2019. Teraardebestelling Vrydag 14 Junie 2019 09:30 op die familieplaas Bergrivier; begrafnisdiens 11:00 NG Kerk Loerie. Word oorleef deur sy eggenote Rina, ouer broer Hoffie, suster Anré, broer Japie, sy kinders William, De Wet, Karin, Francois en dertien kleinkinders. Hester Marx, Loerie geelhoutboom@igen.co.za --- This email has been checked for viruses by AVG. https://www.avg.com

    06/15/2019 08:43:39