In Memoriam PRETORIUS, Dr. Anje. 05 April 1983 – Junie 2010. Almal verlang en mis jou verskriklik baie. Ons het jou baie, baie lief. Mamma, Pappa, Marco, familie, vriende en kollegas. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2019) Hester Marx, Loerie geelhoutboom@igen.co.za --- This email has been checked for viruses by AVG. https://www.avg.com