Beste lyslede, Ek het Colin Pretorius gevra om vir ons n inventaris te gee van boeke wat in sy web boekwinkel beskikbaar is. Die meeste van hierdie boeke is nie meer in die handel beskikbaar nie, of uiters skaars, en van groot waarde vir ondersoekers. Groete Gerda Pieterse Admin