Naand almal Gerda het gevra ek moet 'n lys van die eboeke wat in die <www.cdbooks-r-us.com> boekiehoekie verskyn, op Buitenposten plaas. Daar's meer as 130, so ek het dit goedgedink om dit eerder in 'n paar groepe op te deel. Hieronder veskyn dan die lys van eboeke wat in die genealogie en genealogie-verwante kategorie verskyn (<http://cdbooks-r-us.com/genealogy.html> ): - Supergene - 'n omnibus met heelwat genealogiese inligting (sien die direkte skakel <http://cdbooks-r-us.com/supergene.html> ) - Personalia of the Germans at the Cape 1652-1806 - Groep sonder grense - Heese Omnibus (wat die 4 onderstaande individuele eboeke bevat) - Die herkoms van die Afrikaner - Slagtersnek en sy mense - Reg en Onreg: Kaapse regspraak in die agtiende eeu - Afrikaners in Angola - Die NA Coetzee Omnibus (wat die 4 onderstaande individuele eboeke bevat): - Stamouers Coetzee en nageslagte - Die Heystek familieboek - Die du Plessis familieboek - Die geskiedenis van die Rustenburg distrik - Die Pretorius Omnibus (wat die onderstaande 3 individuele eboeke asook die eboek oor Andries Pretorius bevat): - Pretorius oor drie eeue - Pretorius van Barkly-Oos - Op 'n onmeetlikheid - van een eindpunt na 'n ander - Die 1820 Settler Omnibus (wat die 4 onderstaande individuele eboeke bevat) - 1820 Settler family trees and Eastern Cape Families - Souvenir in commemoration of the Centenary of the Settlers of Albany - The story of the Settlement: Grahamstown - Palmkronieke Omnibus (wat die onderstaande twee Palmkronieke bevat) - Palmkronieke 1 - Stellenbosch doopregister 1688-1732 - Palmkronieke 2 - Die kerk van Stellenbosch - Die Vosloos, nuttige landsburgers - Die Jordaan/Jourdaan familie - Morkel, a remarkable South African family - Die Steenkamps van Suidelike Afrika - Geslagsregister van die family van Heerden - Smuts van die Swartland - Stamvader Ignatius Ferreira en sy naverwante - Van Schalkwyk geslagsregister - Personalia der periode van het Engelsch bestuur oor Java - Janse(n) van Rensburg familie - Die Lootse van Suid-Afrika - Die Boshoff familie in Suid-Afrika - Genealogies of Otto families - Die familie Buitendag in Suid-Afrika - Die De Beer Familie - drie eeue in Suid-Afrika - La Cock stamboom (Gratis) - The Cowleys from Derbyshire to Plettenberg Bay - The Gibson story - Mooc 13/1/1 - Boedelrekeninge 1709-1722 - From Diaspora to Diorama - The old slave lodge in Cape Town - Nauhaus, a remarkable missionary family - Die Scott Omnibus - Van der Meulen register - The Swiss at the Cape of Good Hope - Van der Merwe - daar is blou bloed in jou are - Stamvader Pieter Becker - sy misdade en verhore - Die Van der Merwes van Middendeel - Nageslag van Guillaume de Swart - Swanepoel - 'n genealogies en historiese perspektief - Onder-kouga, bakermat van die Gerbers en Ferreira - Barkhuizen familieregister Groete Colin