Vóór Petro nog getrek het en vóór ons geweet het dat die hele versameling van boeke bewaar sou word, het ek na ʼn boek in GISA gaan soek. Ek het vaagweg onthou wat die boek was en waaroor dit gegaan het en waar dit op die rak gestaan het. Ongelukkig het GISA toe al reeds die leeskamer verloor en die boeke in die ontvangskamer is rondgeskuif om plek te maak vir ander en ek kon die boek nie kry nie. Om een of ander rede kyk ek toe vandag na die bronnelys van De Villiers & Pama en daar is die boek! Die verwysing is: Hoge, J. Personalia van Hollanders aan die Kaap, 1952-1806. Kaapstad. Ongepulibliseerde aantekeninge in manuskrip. Dit is die moeite werd om na die boek te kyk. Groete Elmien Elmien Wood Bellville <mailto:woodem@mweb.co.za> woodem@mweb.co.za
Ek dink Hoge se boek is ook in PDF beskikbaar van Colin Pretorius. Dit is regtig een van die mees belangrike bronne. Gerda On Sun, 12 May 2019, 4:12 PM Elmien Wood <woodem@mweb.co.za> wrote: > Vóór Petro nog getrek het en vóór ons geweet het dat die hele versameling > van boeke bewaar sou word, het ek na ʼn boek in GISA gaan soek. Ek het > vaagweg onthou wat die boek was en waaroor dit gegaan het en waar dit op > die rak gestaan het. > > Ongelukkig het GISA toe al reeds die leeskamer verloor en die boeke in die > ontvangskamer is rondgeskuif om plek te maak vir ander en ek kon die boek > nie kry nie. > > Om een of ander rede kyk ek toe vandag na die bronnelys van De Villiers & > Pama en daar is die boek! > > Die verwysing is: > > Hoge, J. Personalia van Hollanders aan die Kaap, 1952-1806. Kaapstad. > Ongepulibliseerde aantekeninge in manuskrip. > > Dit is die moeite werd om na die boek te kyk. > > Groete > > Elmien > > > > Elmien Wood > > Bellville > > <mailto:woodem@mweb.co.za> woodem@mweb.co.za > > > > > > > > > _______________________________________________ > > _______________________________________________ > Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref > Unsubscribe > https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com > Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: > https://ancstry.me/2HDBym9 > Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog > RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal RootsWeb > community >
Ek hoop Colin maak van die kans gebruik en sê dit op die lys. Groete Elmien -----Original Message----- From: Gerda Pieterse [mailto:gerda.pieterse@gmail.com] Sent: 13 May 2019 08:24 AM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP]Re: Belangrike boek Ek dink Hoge se boek is ook in PDF beskikbaar van Colin Pretorius. Dit is regtig een van die mees belangrike bronne. Gerda On Sun, 12 May 2019, 4:12 PM Elmien Wood <woodem@mweb.co.za> wrote: > Vóór Petro nog getrek het en vóór ons geweet het dat die hele > versameling van boeke bewaar sou word, het ek na ʼn boek in GISA gaan > soek. Ek het vaagweg onthou wat die boek was en waaroor dit gegaan het > en waar dit op die rak gestaan het. > > Ongelukkig het GISA toe al reeds die leeskamer verloor en die boeke in > die ontvangskamer is rondgeskuif om plek te maak vir ander en ek kon > die boek nie kry nie. > > Om een of ander rede kyk ek toe vandag na die bronnelys van De > Villiers & Pama en daar is die boek! > > Die verwysing is: > > Hoge, J. Personalia van Hollanders aan die Kaap, 1952-1806. Kaapstad. > Ongepulibliseerde aantekeninge in manuskrip. > > Dit is die moeite werd om na die boek te kyk. > > Groete > > Elmien > > > > Elmien Wood > > Bellville > > <mailto:woodem@mweb.co.za> woodem@mweb.co.za > > > > > > > > > _______________________________________________ > > _______________________________________________ > Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref Unsubscribe > https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com > Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: > https://ancstry.me/2HDBym9 > Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog > RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal > RootsWeb community > _______________________________________________ _______________________________________________ Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref Unsubscribe https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: https://ancstry.me/2HDBym9 Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal RootsWeb community --- This email has been checked for viruses by AVG. https://www.avg.com
Hallo Elmien Ek sal hom sommer nou vra om dit n slag te doen! Ek weet hy het ook reg en geregtigheid, ens in sy inventaris Gerda <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_campaign=sig-email&utm_content=webmail> Virus-free. www.avg.com <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_campaign=sig-email&utm_content=webmail> <#DAB4FAD8-2DD7-40BB-A1B8-4E2AA1F9FDF2> On Mon, 13 May 2019 at 11:36, Elmien Wood <woodem@mweb.co.za> wrote: > Ek hoop Colin maak van die kans gebruik en sê dit op die lys. > Groete > Elmien > > > -----Original Message----- > From: Gerda Pieterse [mailto:gerda.pieterse@gmail.com] > Sent: 13 May 2019 08:24 AM > To: buitenposten@rootsweb.com > Subject: [BP]Re: Belangrike boek > > Ek dink Hoge se boek is ook in PDF beskikbaar van Colin Pretorius. Dit is > regtig een van die mees belangrike bronne. > > Gerda > > On Sun, 12 May 2019, 4:12 PM Elmien Wood <woodem@mweb.co.za> wrote: > > > Vóór Petro nog getrek het en vóór ons geweet het dat die hele > > versameling van boeke bewaar sou word, het ek na ʼn boek in GISA gaan > > soek. Ek het vaagweg onthou wat die boek was en waaroor dit gegaan het > > en waar dit op die rak gestaan het. > > > > Ongelukkig het GISA toe al reeds die leeskamer verloor en die boeke in > > die ontvangskamer is rondgeskuif om plek te maak vir ander en ek kon > > die boek nie kry nie. > > > > Om een of ander rede kyk ek toe vandag na die bronnelys van De > > Villiers & Pama en daar is die boek! > > > > Die verwysing is: > > > > Hoge, J. Personalia van Hollanders aan die Kaap, 1952-1806. Kaapstad. > > Ongepulibliseerde aantekeninge in manuskrip. > > > > Dit is die moeite werd om na die boek te kyk. > > > > Groete > > > > Elmien > > > > > > > > Elmien Wood > > > > Bellville > > > > <mailto:woodem@mweb.co.za> woodem@mweb.co.za > > > > > > > > > > > > > > > > > > _______________________________________________ > > > > _______________________________________________ > > Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref Unsubscribe > > https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com > > Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: > > https://ancstry.me/2HDBym9 > > Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog > > RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal > > RootsWeb community > > > > _______________________________________________ > > _______________________________________________ > Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref Unsubscribe > https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com > Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: > https://ancstry.me/2HDBym9 Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog RootsWeb > is funded and supported by Ancestry.com and our loyal RootsWeb community > > > --- > This email has been checked for viruses by AVG. > https://www.avg.com > > _______________________________________________ > > _______________________________________________ > Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref > Unsubscribe > https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com > Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: > https://ancstry.me/2HDBym9 > Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog > RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal RootsWeb > community > <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_campaign=sig-email&utm_content=webmail> Virus-free. www.avg.com <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_campaign=sig-email&utm_content=webmail> <#DAB4FAD8-2DD7-40BB-A1B8-4E2AA1F9FDF2>
Naand Gerda Dit is Hoge se Personalia of the Germans at the Cape 1652-1806 wat in my boekwinkel is - loer gerus by <www.cdbooks-r-us.com> of die direkte skakel na Personalia <http://cdbooks-r-us.com/personalia-of-the-germans-at-the-cape-v2.html> Ek sal in die volgende week of so 'n lys van boeke plaas. Intussen laat ek sommer noem ek het 'n paar gratis boeke van GF Marais opgelaai - hulle is nou wel nie genealogieverwant nie, maar mag tog van nut vir sommige wees: - Ultrarunners all <http://cdbooks-r-us.com/ultrarunners-all.html> -Halfeeu in die hok <http://cdbooks-r-us.com/halfeeu-in-die-hok.html> -Lig van vele lampe <http://cdbooks-r-us.com/lig-van-vele-lampe.html> Hulle is almal op <www.cdbooks-r-us.com> se hoofblad en kan almal direk (en gratis) afgelaai word op bostaande bladsye Groete Colin -----Original Message----- From: Gerda Pieterse [mailto:gerda.pieterse@gmail.com] Sent: 13 May 2019 20:58 To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP]Re: Belangrike boek Hallo Elmien Ek sal hom sommer nou vra om dit n slag te doen! Ek weet hy het ook reg en geregtigheid, ens in sy inventaris Gerda <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_campaign=sig-email&utm_content=webmail> Virus-free. www.avg.com <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_campaign=sig-email&utm_content=webmail> <#DAB4FAD8-2DD7-40BB-A1B8-4E2AA1F9FDF2> On Mon, 13 May 2019 at 11:36, Elmien Wood <woodem@mweb.co.za> wrote: > Ek hoop Colin maak van die kans gebruik en sê dit op die lys. > Groete > Elmien > > > -----Original Message----- > From: Gerda Pieterse [mailto:gerda.pieterse@gmail.com] > Sent: 13 May 2019 08:24 AM > To: buitenposten@rootsweb.com > Subject: [BP]Re: Belangrike boek > > Ek dink Hoge se boek is ook in PDF beskikbaar van Colin Pretorius. Dit is > regtig een van die mees belangrike bronne. >