Kan iemand vir my meer inligting gee oor die transkripsies wat Niel Botha gemaak het. Ek het nogal vreeslik baie databasisse verloor toe my rekenaar gesteel is en kan nie meer presies onthou wat hy gedoen het nie. Groete Elmien Elmien Wood Bellville <mailto:woodem@mweb.co.za> woodem@mweb.co.za
Beste Elmien Jy vra: -----Original Message----- From: Elmien Wood [mailto:woodem@mweb.co.za] Sent: 09 May 2019 12:49 PM >>Kan iemand vir my meer inligting gee oor die transkripsies wat Niel Botha gemaak het. Niel het die Vrystaatse NG Kerk huweliksregister ontsluit. Groete Isabel Groesbeek