RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 3/3
    1. [BP]Ferdie van Wyk oorlede (*03 Jul 1942 +04 Mei 2019)
    2. Simon du Plooy
    3. Lyslede – goeiedag, Die boodskap hieronder is vanaf Otto Diedericks – Voorsitter van GGSA-NTvl ontvang. Groete, Simon. QQ QQ QQ QQ QQ Hallo Almal, Hiermee die tragiese nuus van Ferdie van Wyk se afsterwe om 13:01 vandag Sat 04 Mei 2019. Kom ons dink saam aan sy gesin, familie en naby vriende in hierdie tyd. Ons was deurentyd deur Ina op hoogte gehou van sy gesondheidstoestand. Sy het hom so mooi bygestaan en versorg tydens sy siekbed. Ferdie is gebore op 03 Jul 1942. Hy het diep spore in die Genealogie wêreld getrap vandat hy in 2005 by die Genootskap aangesluit het. Soos orals waar hy betrokke was, het hy ook hier 'n groot bydrae gelewer. Hy was Voorsitter van die NTVL Tak hier in Pretoria, later ook Vise-President van GGSA Nasionaal. Van sy prestasies om uit te lig: Hy was Genealoog van die jaar in 2015 met sy werk oor die VAN WYK Familie. Hy het ook die GGSA se webwerf, genza.org.za, op die been gebring en onderhou tot einde 2018. Hy was vir lank die redakteur van Familia (kwartaal blad van die Genootskap). In 2019 word hy vereer met die hoogste toekenning in die Genootskap: GENOOT. Dit was voorwaar 'n voorreg om hom te kon ken, saam met hom te werk, oor die lewe te gesels en by hom te leer. Sy aanslag in die lewe was een van liefde vir sy naaste, diens aan sy medemens en opoffering van sy energie en tyd om die lewe 'n beter plek te maak. Ons eer sy nagedagtenis en sal hom altyd onthou. Ferdie word oorleef deur sy vrou, Ina, kinders Ilonka, Miems en Dolf. (en vele kleinkinders). Ons gebed is dat die Here julle in hierdie dae sal troos en dat julle in die woorde van die Psalmdigter in Psalm 31:16 berusting sal vind: "My tye is in U hand"! Hier is Ina se kontak nommer: +27 78 345 2524 En dogter Ilonka van Diggelen: +27 82 672 2337 Groete Otto DIEDERICKS Voorsitter GGSA NTvl-tak 083 630 3091 Otto@Diedericks.co.za

    05/04/2019 08:46:24
    1. [BP]Re: [SA-Gen] Ferdie van Wyk oorlede (*03 Jul 1942 +04 Mei 2019)
    2. Charlie Els
    3. Ag, wat se jammer nuus. Afgesien van sy reuse bydraes wat jy hieronder noem was hy ‘n persoon wat mens altyd kon nader vir hulp en advies. Hy’t niemand ooit afgeskeep nie. Groete, CHARLIE Sent from my iPhone > On 04 May 2019, at 16:46, 'Simon du Plooy' sjduplooy@mweb.co.za [SAGenealogie] <SAGenealogie@yahoogroups.com> wrote: > > Lyslede – goeiedag, > > Die boodskap hieronder is vanaf Otto Diedericks – Voorsitter van GGSA-NTvl ontvang. > > Groete, > > Simon. > > QQ QQ QQ QQ QQ > > > > Hallo Almal, > > Hiermee die tragiese nuus van Ferdie van Wyk se afsterwe om 13:01 vandag Sat 04 Mei 2019. Kom ons dink saam aan sy gesin, familie en naby vriende in hierdie tyd. > Ons was deurentyd deur Ina op hoogte gehou van sy gesondheidstoestand. Sy het hom so mooi bygestaan en versorg tydens sy siekbed. > Ferdie is gebore op 03 Jul 1942. Hy het diep spore in die Genealogie wêreld getrap vandat hy in 2005 by die Genootskap aangesluit het. Soos orals waar hy betrokke was, het hy ook hier 'n groot bydrae gelewer.. Hy was Voorsitter van die NTVL Tak hier in Pretoria, later ook Vise-President van GGSA Nasionaal. > Van sy prestasies om uit te lig: > Hy was Genealoog van die jaar in 2015 met sy werk oor die VAN WYK Familie.. > Hy het ook die GGSA se webwerf, genza.org.za, op die been gebring en onderhou tot einde 2018. > Hy was vir lank die redakteur van Familia (kwartaal blad van die Genootskap). > In 2019 word hy vereer met die hoogste toekenning in die Genootskap: GENOOT. > Dit was voorwaar 'n voorreg om hom te kon ken, saam met hom te werk, oor die lewe te gesels en by hom te leer.. Sy aanslag in die lewe was een van liefde vir sy naaste, diens aan sy medemens en opoffering van sy energie en tyd om die lewe 'n beter plek te maak. Ons eer sy nagedagtenis en sal hom altyd onthou. > Ferdie word oorleef deur sy vrou, Ina, kinders Ilonka, Miems en Dolf. (en vele kleinkinders). > Ons gebed is dat die Here julle in hierdie dae sal troos en dat julle in die woorde van die Psalmdigter in Psalm 31:16 berusting sal vind: "My tye is in U hand"! > > Hier is Ina se kontak nommer: +27 78 345 2524 > > En dogter Ilonka van Diggelen: +27 82 672 2337 > > > > Groete > > Otto DIEDERICKS > > Voorsitter GGSA NTvl-tak > > 083 630 3091 > > Otto@Diedericks.co.za > > > > __._,_.___ > Posted by: "Simon du Plooy" <sjduplooy@mweb.co.za> > Reply via web post • Reply to sender • Reply to group • Start a New Topic • Messages in this topic (1) > > Have you tried the highest rated email app? > With 4.5 stars in iTunes, the Yahoo Mail app is the highest rated email app on the market. What are you waiting for? Now you can access all your inboxes (Gmail, Outlook, AOL and more) in one place. Never delete an email again with 1000GB of free cloud storage. > > SAGenealogie is ‘n poslys vir die bespreking van genealogiese en genealogies-verwante aangeleenthede alleenlik, onderhewig aan die voorwaardes soos uitgespel by http://www.sagenealogie.com Lede wat aangeleenthede wil opper wat nie van 'n suiwer genealogiese aard is nie, word versoek om dit nie op die poslys te doen nie, maar dit liefs van die lys af direk aan die betrokkene te stuur. Probleme, klagtes en voorstelle vir verbetering moet gestuur word aan: > SAGenealogie-owner@yahoogroups.com > > Besoek ons webblad by: > http://www.sagenealogie.com > http://www.sagenealogy.com > > VISIT YOUR GROUP > • Privacy • Unsubscribe • Terms of Use > > SPONSORED LINKS > > > > . > > > __,_._,___

    05/04/2019 09:32:20
    1. [BP]Re: [SA-Gen] Ferdie van Wyk oorlede (*03 Jul 1942 +04 Mei 2019)
    2. Elmien Wood
    3. Soos my vriend Coert Geldenhuys sê: Hulle is besig om in ons bos te kap. Dit is nog ʼn reus en ʼn seder wat geval het. Simpatie aan die familie. Groete Elmien From: SAGenealogie@yahoogroups.com [mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com] Sent: 04 May 2019 04:46 PM To: SAGenealogie@yahoogroups.com Cc: buitenposten@rootsweb.com Subject: [SA-Gen] Ferdie van Wyk oorlede (*03 Jul 1942 +04 Mei 2019) Lyslede – goeiedag, Die boodskap hieronder is vanaf Otto Diedericks – Voorsitter van GGSA-NTvl ontvang. Groete, Simon. QQ QQ QQ QQ QQ Hallo Almal, Hiermee die tragiese nuus van Ferdie van Wyk se afsterwe om 13:01 vandag Sat 04 Mei 2019. Kom ons dink saam aan sy gesin, familie en naby vriende in hierdie tyd. Ons was deurentyd deur Ina op hoogte gehou van sy gesondheidstoestand. Sy het hom so mooi bygestaan en versorg tydens sy siekbed. Ferdie is gebore op 03 Jul 1942. Hy het diep spore in die Genealogie wêreld getrap vandat hy in 2005 by die Genootskap aangesluit het. Soos orals waar hy betrokke was, het hy ook hier 'n groot bydrae gelewer.. Hy was Voorsitter van die NTVL Tak hier in Pretoria, later ook Vise-President van GGSA Nasionaal. Van sy prestasies om uit te lig: Hy was Genealoog van die jaar in 2015 met sy werk oor die VAN WYK Familie.. Hy het ook die GGSA se webwerf, genza.org.za, op die been gebring en onderhou tot einde 2018. Hy was vir lank die redakteur van Familia (kwartaal blad van die Genootskap). In 2019 word hy vereer met die hoogste toekenning in die Genootskap: GENOOT. Dit was voorwaar 'n voorreg om hom te kon ken, saam met hom te werk, oor die lewe te gesels en by hom te leer.. Sy aanslag in die lewe was een van liefde vir sy naaste, diens aan sy medemens en opoffering van sy energie en tyd om die lewe 'n beter plek te maak. Ons eer sy nagedagtenis en sal hom altyd onthou. Ferdie word oorleef deur sy vrou, Ina, kinders Ilonka, Miems en Dolf. (en vele kleinkinders). Ons gebed is dat die Here julle in hierdie dae sal troos en dat julle in die woorde van die Psalmdigter in Psalm 31:16 berusting sal vind: "My tye is in U hand"! Hier is Ina se kontak nommer: +27 78 345 2524 En dogter Ilonka van Diggelen: +27 82 672 2337 Groete Otto DIEDERICKS Voorsitter GGSA NTvl-tak 083 630 3091 Otto@Diedericks.co.za <mailto:Otto@Diedericks.co.za> __._,_.___ _____ Posted by: "Simon du Plooy" <sjduplooy@mweb.co.za <mailto:sjduplooy@mweb.co.za> > _____ <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/conversations/messages/112231;_ylc=X3oDMTJzNWd0M2QzBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARtc2dJZAMxMTIyMzEEc2VjA2Z0cgRzbGsDcnBseQRzdGltZQMxNTU2OTgxMTg4?act=reply&messageNum=112231> Reply via web post • <mailto:sjduplooy@mweb.co.za?subject=Re%3A%20Ferdie%20van%20Wyk%20oorlede%20%28%2A03%20Jul%201942%20%2B04%20Mei%202019%29> Reply to sender • <mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com?subject=Re%3A%20Ferdie%20van%20Wyk%20oorlede%20%28%2A03%20Jul%201942%20%2B04%20Mei%202019%29> Reply to group • <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/conversations/newtopic;_ylc=X3oDMTJmMm43aDYwBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDZnRyBHNsawNudHBjBHN0aW1lAzE1NTY5ODExODg-> Start a New Topic • <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/conversations/topics/112231;_ylc=X3oDMTM5MGV0bjBjBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARtc2dJZAMxMTIyMzEEc2VjA2Z0cgRzbGsDdnRwYwRzdGltZQMxNTU2OTgxMTg4BHRwY0lkAzExMjIzMQ--> Messages in this topic (1) _____ <https://s.yimg.com/ru/static/images/yg/img/megaphone/1464031581_phpFA8bON> <https://yho.com/1wwmgg> Have you tried the highest rated email app? With 4.5 stars in iTunes, the Yahoo Mail app is the highest rated email app on the market. What are you waiting for? Now you can access all your inboxes (Gmail, Outlook, AOL and more) in one place. Never delete an email again with 1000GB of free cloud storage. _____ SAGenealogie is n poslys vir die bespreking van genealogiese en genealogies-verwante aangeleenthede alleenlik, onderhewig aan die voorwaardes soos uitgespel by http://www.sagenealogie.com Lede wat aangeleenthede wil opper wat nie van 'n suiwer genealogiese aard is nie, word versoek om dit nie op die poslys te doen nie, maar dit liefs van die lys af direk aan die betrokkene te stuur. Probleme, klagtes en voorstelle vir verbetering moet gestuur word aan: SAGenealogie-owner@yahoogroups.com <mailto:SAGenealogie-owner@yahoogroups.com> Besoek ons webblad by: http://www.sagenealogie.com http://www.sagenealogy.com <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/info;_ylc=X3oDMTJmcW43dTJvBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDdnRsBHNsawN2Z2hwBHN0aW1lAzE1NTY5ODExODg-> Visit Your Group <https://groups.yahoo.com/neo;_ylc=X3oDMTJlZ2djNDZjBF9TAzk3NDc2NTkwBGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDZnRyBHNsawNnZnAEc3RpbWUDMTU1Njk4MTE4OA--> • <https://info.yahoo.com/privacy/us/yahoo/groups/details.html> Privacy • <mailto:SAGenealogie-unsubscribe@yahoogroups.com?subject=Unsubscribe> Unsubscribe • <https://info.yahoo.com/legal/us/yahoo/utos/terms/> Terms of Use SPONSORED LINKS <http://us.adserver.yahoo.com/l?M=#26/D=yahoo/S=:LC1/A=1234567/rand=305808454> <http://us.adserver.yahoo.com/l?M=#26/D=yahoo/S=:LC2/A=1234567/rand=391354737> <http://us.adserver.yahoo.com/l?M=#26/D=yahoo/S=:LC3/A=1234567/rand=456546922> . <http://geo.yahoo.com/serv?s=97359714/grpId=11669473/grpspId=1705193928/msgId=112231/stime=1556981188/nc1=1234567/nc2=2/nc3=3> <http://y.analytics.yahoo.com/fpc.pl?ywarid=515FB27823A7407E&a=10001310322279&js=no&resp=img&cf12=CP> __,_._,___ <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_campaign=sig-email&utm_content=emailclient> Virus-free. <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_campaign=sig-email&utm_content=emailclient> www.avg.com

    05/05/2019 09:44:39