RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP]BADENHORST REGISTER
    2. Simon du Plooy
    3. Daniel, Elani en wie ookal mag belangstel, Dankie – Ek het ook met e-pos direk aan my verneem dat die “GESLAGSREGISTER VAN DIE BADENHORST – FAMILIE IN SUID-AFRIKA” saamgestel deur F.J. Badenhorst (292 blse) in 1991 deur die RGN gepubliseer is. Simon. From: SAGenealogie@yahoogroups.com [mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com] Sent: 30 April 2019 01:41 PM To: SAGenealogie@yahoogroups.com Subject: Re: [SA-Gen] BADENHORST Beste Simon Ja daar is ‘n volledige Badenhorst. Meer dit is ongelukkig al wat ek vir jou kan sê. Vriendelike groete Daniel

    04/30/2019 08:25:20