Goeiedag uit Potch, Ek het 'n navraag ontvang of daar reeds 'n BADENHORST register vrygestel is. Na die beste van my wete is GISA se SAF reeks tans die mees volledige, maar hopelik is my kennis beperk en kan 'n lyslid inligting verskaf oor 'n Badenhorts Publikasie wat meer volledig en uiteraard beskikbaar is. Die inligting sal meera as welkom wees. Groetnis, Simon
Simon Ongelukkig weet ek nie. Ek het 'n paar van hulle in my navorsing. Laat weet as dit sal help ? Groete Elani -----Original Message----- From: Simon du Plooy [mailto:sjduplooy@mweb.co.za] Sent: 30 April 2019 01:38 PM To: SAGenealogie@yahoogroups.com Cc: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP]BADENHORST Goeiedag uit Potch, Ek het 'n navraag ontvang of daar reeds 'n BADENHORST register vrygestel is. Na die beste van my wete is GISA se SAF reeks tans die mees volledige, maar hopelik is my kennis beperk en kan 'n lyslid inligting verskaf oor 'n Badenhorts Publikasie wat meer volledig en uiteraard beskikbaar is. Die inligting sal meera as welkom wees. Groetnis, Simon _______________________________________________ _______________________________________________ Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref Unsubscribe https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: https://ancstry.me/2HDBym9 Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal RootsWeb community