Beste Vriende By https://www.geni.com/people/Daniel-Jacobus-Erasmus-Oupa-Swartkoppies-b5c2d2e6/6000000020328234751 word genoem dat Daniel Jacobus Erasmus (1788-1861) "deur De Villiers/Pama aangedui as b3c1d2e5 - deur Heese en Lombard (SAG 2) verkeerd aangedui as b3c12d3" Die persoon wat die inigting verskaf gee sy genealogiese nommer as b5c2d2e6 Ek sal asseblief hulp waardeer m.b.t. sy waarskynlik mees korrekte plasing. Baie dankie Vriendelike groete Daniel Jacobs Vir gratis Familienavorsing Handleiding gaan na bit.ly/genhandleiding