RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 3/3
    1. [BP]Lyslid Elmien Wood word Doktor Wood
    2. Tobi Swart
    3. Baie geluk aan Elmien met die verkryging van haar doktorsgraad in Geskiedenis in die fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch binne die Departement Geskiedenis, deur haar navorsing oor onder andere die SPIES familie te gebruik vir 'n verhandeling soos hieronder beskryf. Die opsomming van die inhoud volg verderaan. WOOD, Elmien. 'n Genealogiese analise van 'n enkele familie as verteenwoordiging van 'n kultuurgroep: 'n Ondersoek na nuwe perspektiewe. Genealogie word dikwels deur leke as 'n stokperdjie beskou, maar in werklikheid is dit 'n uiters komplekse dissipline wat 'n sinergie van verskillende navorsingsmetodes verg. Die navorsingsmetodologie wat vir hierdie studie gevolg is, het inderdaad nuwe perspektiewe op genealogie tot gevolg gehad. Indringende ondersoeke na huweliks- en ander verbintenisse in die 18de-eeuse samelewing aan die Kaap het gelei tot die ontdekking en blootlegging van tot nog toe onbekende feite oor sosiale verskynsels van die tyd. Faktore wat bydra tot die vorming van 'n nuwe samelewing in 'n koloniale gebied en wat voorheen nog nie diepgaande ondersoek is nie is in hierdie studie verreken. Promotor: Prof M Burden. Medepromotor: Dr HF Heese. ======================================================= Tobi Swart, Professional Researcher, Pretoria e-mail address: <mailto:tswart@xsinet.co.za> tswart@xsinet.co.za (for pc) or <mailto:tobijswart@gmail.com> tobijswart@gmail.com (for phone) PO Box 11551, QUEENSWOOD, Pretoria, 0121 cell phone: 082 934 5807 cell phone int: +27 82 934 5807

    04/08/2019 09:55:13
    1. [BP]Re: [SA-Gen] Lyslid Elmien Wood word Doktor Wood
    2. Andries Holtzhausen
    3. Veels geluk Dr Wood!!!!! Andries 10229 Rivendell Ln Concord NC 28269 (704) 591-0565 (Mobile) (704) 727-3541 (VOIP) From: SAGenealogie@yahoogroups.com <SAGenealogie@yahoogroups.com> Sent: Monday, April 8, 2019 11:48 To: SAGenealogie@yahoogroups.com Cc: Buitenposten (Buitenposten) <BUITENPOSTEN-L@rootsweb.com> Subject: [SA-Gen] Lyslid Elmien Wood word Doktor Wood Baie geluk aan Elmien met die verkryging van haar doktorsgraad in Geskiedenis in die fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch binne die Departement Geskiedenis, deur haar navorsing oor onder andere die SPIES familie te gebruik vir 'n verhandeling soos hieronder beskryf. Die opsomming van die inhoud volg verderaan. WOOD, Elmien. 'n Genealogiese analise van 'n enkele familie as verteenwoordiging van 'n kultuurgroep: 'n Ondersoek na nuwe perspektiewe. Genealogie word dikwels deur leke as 'n stokperdjie beskou, maar in werklikheid is dit 'n uiters komplekse dissipline wat 'n sinergie van verskillende navorsingsmetodes verg. Die navorsingsmetodologie wat vir hierdie studie gevolg is, het inderdaad nuwe perspektiewe op genealogie tot gevolg gehad. Indringende ondersoeke na huweliks- en ander verbintenisse in die 18de-eeuse samelewing aan die Kaap het gelei tot die ontdekking en blootlegging van tot nog toe onbekende feite oor sosiale verskynsels van die tyd. Faktore wat bydra tot die vorming van 'n nuwe samelewing in 'n koloniale gebied en wat voorheen nog nie diepgaande ondersoek is nie is in hierdie studie verreken. Promotor: Prof M Burden. Medepromotor: Dr HF Heese. ======================================================= Tobi Swart, Professional Researcher, Pretoria e-mail address: tswart@xsinet.co.za <mailto:tswart@xsinet.co.za> (for pc) or tobijswart@gmail.com <mailto:tobijswart@gmail.com> (for phone) PO Box 11551, QUEENSWOOD, Pretoria, 0121 cell phone: 082 934 5807 cell phone int: +27 82 934 5807 __._,_.___ _____ Posted by: "Tobi Swart" <tswart@xsinet.co.za <mailto:tswart@xsinet.co.za> > _____ <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/conversations/messages/111 887;_ylc=X3oDMTJzaWpqaWJ0BF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTc wNTE5MzkyOARtc2dJZAMxMTE4ODcEc2VjA2Z0cgRzbGsDcnBseQRzdGltZQMxNTU0NzM4OTEy?ac t=reply&messageNum=111887> Reply via web post . <mailto:tswart@xsinet.co.za?subject=Re%3A%20Lyslid%20Elmien%20Wood%20word%20 Doktor%20Wood> Reply to sender . <mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com?subject=Re%3A%20Lyslid%20Elmien%20Wood% 20word%20Doktor%20Wood> Reply to group . <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/conversations/newtopic;_yl c=X3oDMTJmdW02aHN1BF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5Mz kyOARzZWMDZnRyBHNsawNudHBjBHN0aW1lAzE1NTQ3Mzg5MTI-> Start a New Topic . <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/conversations/topics/11188 7;_ylc=X3oDMTM5dWM2MDFjBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwN TE5MzkyOARtc2dJZAMxMTE4ODcEc2VjA2Z0cgRzbGsDdnRwYwRzdGltZQMxNTU0NzM4OTEyBHRwY 0lkAzExMTg4Nw--> Messages in this topic (1) _____ <https://s.yimg.com/ru/static/images/yg/img/megaphone/1464031581_phpFA8bON> <https://yho.com/1wwmgg> Have you tried the highest rated email app? With 4.5 stars in iTunes, the Yahoo Mail app is the highest rated email app on the market. What are you waiting for? Now you can access all your inboxes (Gmail, Outlook, AOL and more) in one place. Never delete an email again with 1000GB of free cloud storage. _____ SAGenealogie is 'n poslys vir die bespreking van genealogiese en genealogies-verwante aangeleenthede alleenlik, onderhewig aan die voorwaardes soos uitgespel by http://www.sagenealogie.com Lede wat aangeleenthede wil opper wat nie van 'n suiwer genealogiese aard is nie, word versoek om dit nie op die poslys te doen nie, maar dit liefs van die lys af direk aan die betrokkene te stuur. Probleme, klagtes en voorstelle vir verbetering moet gestuur word aan: SAGenealogie-owner@yahoogroups.com <mailto:SAGenealogie-owner@yahoogroups.com> Besoek ons webblad by: http://www.sagenealogie.com http://www.sagenealogy.com <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/info;_ylc=X3oDMTJmMDJoNGlj BF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDdnRsBHNs awN2Z2hwBHN0aW1lAzE1NTQ3Mzg5MTI-> Visit Your Group <https://groups.yahoo.com/neo;_ylc=X3oDMTJlaWthMjYwBF9TAzk3NDc2NTkwBGdycElkA zExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDZnRyBHNsawNnZnAEc3RpbWUDMTU1NDczO DkxMg--> . <https://info.yahoo.com/privacy/us/yahoo/groups/details.html> Privacy . <mailto:SAGenealogie-unsubscribe@yahoogroups.com?subject=Unsubscribe> Unsubscribe . <https://info.yahoo.com/legal/us/yahoo/utos/terms/> Terms of Use SPONSORED LINKS <http://us.adserver.yahoo.com/l?M=#26/D=yahoo/S=:LC1/A=1234567/rand=94678626 8> <http://us.adserver.yahoo.com/l?M=#26/D=yahoo/S=:LC2/A=1234567/rand=60537703 5> <http://us.adserver.yahoo.com/l?M=#26/D=yahoo/S=:LC3/A=1234567/rand=34464767 5> . <http://geo.yahoo.com/serv?s=97359714/grpId=11669473/grpspId=1705193928/msgI d=111887/stime=1554738912/nc1=1234567/nc2=2/nc3=3> <http://y.analytics.yahoo.com/fpc.pl?ywarid=515FB27823A7407E&a=1000131032227 9&js=no&resp=img&cf12=CP> __,_._,___

    04/08/2019 01:16:03
    1. [BP]Re: [SA-Gen] Lyslid Elmien Wood word Doktor Wood
    2. Darryl Allwright
    3. On 2019-04-08 17:48, 'Tobi Swart' tswart@xsinet.co.za [SAGenealogie] wrote: > Baie geluk aan Elmien met die verkryging van haar doktorsgraad in Geskiedenis in die fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch binne die Departement Geskiedenis, deur haar navorsing oor onder andere die SPIES familie te gebruik vir 'n verhandeling soos hieronder beskryf. Die opsomming van die inhoud volg verderaan. > > WOOD, Elmien. 'n Genealogiese analise van 'n enkele familie as verteenwoordiging van 'n kultuurgroep: 'n Ondersoek na nuwe perspektiewe. > > Genealogie word dikwels deur leke as 'n stokperdjie beskou, maar in werklikheid is dit 'n uiters komplekse dissipline wat 'n sinergie van verskillende navorsingsmetodes verg. Die navorsingsmetodologie wat vir hierdie studie gevolg is, het inderdaad nuwe perspektiewe op genealogie tot gevolg gehad. Indringende ondersoeke na huweliks- en ander verbintenisse in die 18de-eeuse samelewing aan die Kaap het gelei tot die ontdekking en blootlegging van tot nog toe onbekende feite oor sosiale verskynsels van die tyd. Faktore wat bydra tot die vorming van 'n nuwe samelewing in 'n koloniale gebied en wat voorheen nog nie diepgaande ondersoek is nie is in hierdie studie verreken. Promotor: Prof M Burden. Medepromotor: Dr HF Heese. > > ======================================================= > > Tobi Swart, Professional Researcher, Pretoria > > e-mail address: tswart@xsinet.co.za (for pc) or > > tobijswart@gmail.com (for phone) > > PO Box 11551, QUEENSWOOD, Pretoria, 0121 > > cell phone: 082 934 5807 > > cell phone int: +27 82 934 5807 > __._,_.___ > > ------------------------- > Posted by: "Tobi Swart" <tswart@xsinet.co.za> > ------------------------- > > Reply via web post [1] > * > Reply to sender > * > Reply to group > * > Start a New Topic [2] > * > Messages in this topic [3] (1) > > ------------------------- > > Have you tried the highest rated email app? [4] > With 4.5 stars in iTunes, the Yahoo Mail app is the highest rated email app on the market. What are you waiting for? Now you can access all your inboxes (Gmail, Outlook, AOL and more) in one place. Never delete an email again with 1000GB of free cloud storage. > ------------------------- > > SAGenealogie is 'n poslys vir die bespreking van genealogiese en genealogies-verwante aangeleenthede alleenlik, onderhewig aan die voorwaardes soos uitgespel by http://www.sagenealogie.com Lede wat aangeleenthede wil opper wat nie van 'n suiwer genealogiese aard is nie, word versoek om dit nie op die poslys te doen nie, maar dit liefs van die lys af direk aan die betrokkene te stuur. Probleme, klagtes en voorstelle vir verbetering moet gestuur word aan: > SAGenealogie-owner@yahoogroups.com > > Besoek ons webblad by: > http://www.sagenealogie.com > http://www.sagenealogy.com > > Visit Your Group [5] > [6] > * Privacy [7] * Unsubscribe * Terms of Use [8] > > SPONSORED LINKS > > . > > __,_._,___ Baie Hartlike geluk Elmien. -- DARRYL ALLWRIGHT P O BOX 17 KLEIN BRAK RIVER 6503 CELL: 076-091-2764 FAX: 086-546-7646 Links: ------ [1] https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/conversations/messages/111887;_ylc=X3oDMTJzaWpqaWJ0BF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARtc2dJZAMxMTE4ODcEc2VjA2Z0cgRzbGsDcnBseQRzdGltZQMxNTU0NzM4OTEy?act=reply&amp;messageNum=111887 [2] https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/conversations/newtopic;_ylc=X3oDMTJmdW02aHN1BF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDZnRyBHNsawNudHBjBHN0aW1lAzE1NTQ3Mzg5MTI- [3] https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/conversations/topics/111887;_ylc=X3oDMTM5dWM2MDFjBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARtc2dJZAMxMTE4ODcEc2VjA2Z0cgRzbGsDdnRwYwRzdGltZQMxNTU0NzM4OTEyBHRwY0lkAzExMTg4Nw-- [4] https://yho.com/1wwmgg [5] https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/info;_ylc=X3oDMTJmMDJoNGljBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDdnRsBHNsawN2Z2hwBHN0aW1lAzE1NTQ3Mzg5MTI- [6] https://groups.yahoo.com/neo;_ylc=X3oDMTJlaWthMjYwBF9TAzk3NDc2NTkwBGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDZnRyBHNsawNnZnAEc3RpbWUDMTU1NDczODkxMg-- [7] https://info.yahoo.com/privacy/us/yahoo/groups/details.html [8] https://info.yahoo.com/legal/us/yahoo/utos/terms/

    04/09/2019 08:32:07