BAIE DANKIE! Ek waardeer dit. -----Original Message----- From: Gerda Pieterse [mailto:gerda.pieterse@gmail.com] Sent: Wednesday, 10 April 2019 11:06 AM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP]Spam beste lyslede, moet asb nie die gemorspos oopmaak wat skielik op die lys verskyn het nie - of daarop reageer nie. Ek behartig daagliks dosyne van hierdie boodskappe, maar om een of ander rede het hierdie nie deur die regte filters gegaan nie. Verwyder hulle asb in julle eie "in boxes" en ek sal hulle uit die argierf verwyder. As die probleem aanhou moet ek die lys tydelik sluit Bietjie geduld asb Gerda Pieterse Lys admin --- This email has been checked for viruses by AVG. https://www.avg.com