Middag Mede lede Ons is besig om die 2 de uitgawe van die Jordaan register af te rond. Indien u bewus is van persone wat dalk hul bloedlyne wil op dateer laat hul my gerus kontak? Dankie Marthinus Jordaan