RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP]GGSA-NOORDWES: FAMNEA 2019-01
    2. Simon Du Plooy
    3. Lyslede Goeiedag uit Potch: FAMNEA - nuusbrief van GGSA Noordwestak kan afgelaai word by die skakel <http://www.genza.org.za/index.php/en/nw-quarterly> http://www.genza.org.za/index.php/en/nw-quarterly. Die artikels is uiteenlopend soos uit die inhoudsopgawe afgelei kan word. 1.LAST SOLDIER: Direct descendant of the last soldier to fall in the Anglo Boer War, five generations and 100 years later, married into the OVK Family. 2.EERSTE VRYBURGERS: Kort artikel met name van die eerste Vryburgers wat deur die kompanjie vrygestel is. 3.BATTLE of YZERSPRUIT: The author, Prof. Gert Van den Bergh's version of one of the last battles of ABW II 4.NEDERLANDSE IMMIGRANTE BY OBERHOLZER & WONDERFONTEIN: Enkele jare gelede is 'n paar sketse geskryf oor die nedersetting van meestal "Noord-Nederlanders" by Wonderfontein, Oberholzer in 1928. In Sunnyside, Pretoria, was skrywer bevoorreg om kennis te kon maak met die eerbiedwaardige Mnr Jan Semmelink, afkomstig van die provinsie Drente, Nederland.. 5.O'KULLIS, MINNIE & WILLE- 'n SKRYWERSFAMILIE: Die ouer geslag, gebore voor 1950, die middeljarige geslag, gebore ca 1950-1970 (oftewel die sogenaamde "baby-boomers") en die jongeres, gebore na 1970, sal elk op sy eie manier bogemelde 3 name onthou. Geniet die inhoud. Simon. (Nms: GGSA-Noordwes)

    03/30/2019 04:15:58