RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP]PETRO OP RADIO
    2. Simon Du Plooy
    3. Diegene wat sal belangstel: Ons het van Petro C-Brink boodskap gekry dat sy Donderdag 28 Maart van 16h30 tot 17h00 op SABC (radio - engelse diens) met 'n onderhoud oor Genealogie op die lug gaan wees. Die onderhoud sal handel oor ons kulture, stambome, DNA en in die gesprek gaan luisteraars gaan aangemoedig word om familienavorsing te doen. Dit in 'n neutedop - onthou 28 Maart 16h30! Groete, Simon.

    03/26/2019 01:10:36