Dag vriende, Vandag het 'n skoolmaat van Stanger (ons kinderjare) haar stryd met kanker verloor: LE ROUX Elria gebore JACOBS 29 Oct 1952 ----12 Nov 2016 x + Rudie LE ROUX. Suster van Lida x Arthur HILL en Hein JACOBS. Ma van Rouxle LE ROUX . Ek weet daar is 'n dogter ook maar ken nie haar naam nie. Rus in Vrede Ria. Rita QUEBBEMANN gebore STEENKAMP