Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Antonie Visser aandag Jaco Strauss
    2. Elmien Wood
    3. Hallo Lede Ek het ʼn probleem met Antonie Visser Daar is ʼn Anthonie Visser wat met Anna Maria Brons getroud was, (i) was dit Antonie Visser die seun van Jan Coenraad Visser wat hy by Maria van Negapatnam gehad het (Volgens Jaco Strauss en Geni) (ii) of is dit Antonie Visser van Utrecht? (Volgens SAG) As mens die huweliksinskrywing kan kry behoort dit die probleem op te los; dit sal dit sê as Antonie van Utrecht gekom het, maar ek kry glad nie die huwelik nie. Dit is blykbaar (volgens SAG A-C, 462) 19.1.1727, maar dit kan ’n berekende datum wees, want die plek van huwelik word nie gegee nie. Waar kan mens die huwelik kry? FamilySearch help nie (of ek soek nie goed nie). Ek sal enige hulp vreeslik waardeer. Groete Elmien Elmien Wood Bellville <mailto:[email protected]> [email protected]

    11/05/2016 04:27:58