Met die hulp van Annelie en Corney Keller het ek uitgeklaar dat Antonie Visser wat met Anna Maria Brons/Broens getroud is ʼn wewenaar was wat van Utrecht gekom het en nie die seun van Jan Coenraad Visser nie. Die oorsprong van die verwarring is waarskynlik die Visserfamilie se webwerf http://visser-families.synthasite.com/ Dit moet reggemaak word, anders word die fout duisende kere herhaal. Kan iemand met Gerda Goddard in aanraking kom? Groete Elmien Elmien Wood Bellville <mailto:[email protected]> [email protected]