Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] OOSTHUIZEN X DE BRUIN
    2. Daniel Jacobs
    3. Beste Vriende Ek het inligting oor Godlieb Roedolf Oosthuizen (1843) X Fredrika Elisabeth Willemina de Bruin wat ek kan deurgee aan lede wat in die familie belangstel. Dit is uiteengesit in 'n versierde stamboom. Iets soortgelyks as wat in van die ou Familiebybels voorgekom het. Vriendelike groete Daniel Jacobs Webtuiste: www.gendata.co.za Linkedin: linkedin.com/in/danielmalanjacobs Sel: 0798727699 Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)

    08/27/2016 05:27:50