Beste Vriende Ek sien die eerste ses bladsye van Kaapstad se opgaafrol vir 1807 (verwysing J41) wat by https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:33S7-9TBG-9YMB?i=1&wc=Q8GM-RH4%3A231795701%2C231795702%3Fcc%3D1935348&cc=1935348 beskikbaar is, bevat die name van 192 persone. O.a. hulle land van oorsprong, met watter skip hulle na Suid-Afrika gekom het, en beroep word ook aangedui. Mens kry natuurlik nie as 'n reël die tipe inligting in opgaafrolle nie. Groete Daniel Jacobs Webtuiste: www.gendata.co.za Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)