Janet Die laaste gedeelte van jou verwysing moet eintlik S 3658 wees en nie 53658 nie. Jy kan hom hier kry: https://familysearch.org/search/film/004087507?cat=195564 gaan na beeld 1889. Die fotos van daar tot by 1899 is van daardie boedel. Jy sal op die + knoppie op die skerm moet kliek om die beelde groter te maak (of op die tweede laaste knoppie aan die linkerkant van die skerm) Jy mag dalk 'n foutboodskap kry as jy die beelde oopmaak, kliek net op die grys kruisie in die foutboodskap venster. Bietjie irriterend maar dit werk. Normaalweg kan mens die dokument aflaai, maar dit lyk of daar tans 'n probleem is, so jy mag dalk 'n "screen-capture" moet doen Groete Colin > -----Original Message----- > From: BUITENPOSTEN [mailto:buitenposten- > [email protected]] On Behalf Of Janet Melville > Sent: 12 August 2016 23:56 > To: [email protected] > Subject: [BP] VAB 1912 53658 > > Ek probeer die Sterfkennis kry vir Maria Susanna van der Merwe getroud met > Petrus Jacobus Steytler 1912 53658 maar ek kry dit nie dalk kan een van > julle my dalk help > > > > Janet Melville > > > > ' +27 41 368 4668 (Home) > > ' 083 642 7744 (Cell) > > : <mailto:[email protected]> [email protected] > > > > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN- > [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the > subject and the body of the message
Dankie - my bril verander!! Ek kon nou nie inkom op Familysearch.org se Hervormde Kerk vir Pretoria nie - technical problem wait a few minutes and try again! Mense leer elke dag iets nuuts so baie dankie Janet Melville +27 41 368 4668 (Home) 083 642 7744 (Cell) [email protected] -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Colin Pretorius Sent: 14 August 2016 06:56 PM To: [email protected] Subject: Re: [BP] VAB 1912 53658 Janet Die laaste gedeelte van jou verwysing moet eintlik S 3658 wees en nie 53658 nie. Jy kan hom hier kry: https://familysearch.org/search/film/004087507?cat=195564 gaan na beeld 1889. Die fotos van daar tot by 1899 is van daardie boedel. Jy sal op die + knoppie op die skerm moet kliek om die beelde groter te maak (of op die tweede laaste knoppie aan die linkerkant van die skerm) Jy mag dalk 'n foutboodskap kry as jy die beelde oopmaak, kliek net op die grys kruisie in die foutboodskap venster. Bietjie irriterend maar dit werk. Normaalweg kan mens die dokument aflaai, maar dit lyk of daar tans 'n probleem is, so jy mag dalk 'n "screen-capture" moet doen Groete Colin