Goeie more Daniel, Ek het gisteraand vir jou 'n voorgeslagte staat van Johannes Petrus Zacharias VERMEULEN na jou eposadres gestuur. Groete Johan
Ja, mens kan nie webwerwe vertrou nie! Kontak Taaloord. Groete Elmien Hier is Helena se brief: Goeiemôre Lysvriende Al die inligting waarna julle so ernstig soek, is pragtig getranskribeer en gereed vir gebruik op CD's wat deur Taaloord bemark word. En ja, wel in bruikbare formaat en byderwets ... Die TANAP-CD bevat transkripsies van die hele tydperk van Resolusies van die Politieke Raad van Kaap de Goede Hoop (1651-1795) Die TEPC-CD bevat transkripsies, gekodeer en gealles vir soektogte, van o.a. die volledige MOOC8-reeks (intestate boedels, 75 bande), asook die MOOC10-reeks (getranskribeer en geïndekseer, 46 bande), MOOC14-reeks (geïndekseer en geannoteer, 85 bande) en die VOC-monsterrolle (18 bande). Dan is daar ook nog 5 Dagregister-CD's beskikbaar met 'n baie groot hoeveelheid inligting oor mense en hulle dinge. Al die CD's is voorsien van uitgebreide en insiggewende Inleidings oor die inhoud. Om soveel inligting vir slegs R100 per CD plus posgeld aan te skaf, is eintlik verniet. Skryf aan my persoonlik, nie op hierdie blad nie, sodat ek ons produkbrosjure aan belangstellendes kan stuur. My dank aan Dennis Pretorius dat ek die inligting oor ons CD's hier mag plaas. Vriendelike groete Helena Liebenberg [email protected] -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Fina via BUITENPOSTEN Sent: 16 May 2017 11:51 AM To: [email protected] Cc: Fina <[email protected]> Subject: Re: [BP] TANAP en die prys van ’n skaap Hallo Elmien TANAP aanlyn of nie - waar kan ek Helena Liebenberg se CD bestel? Groete Fina -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Elmien Wood via BUITENPOSTEN Sent: Sunday, 14 May, 2017 6:19 PM To: Elmien Wood; Buitenposten Cc: Elmien Wood Subject: [BP] TANAP en die prys van ’n skaap Beste Lyslede Noudat TANAP nie meer aanlyn is nie, moet almal die CD van Helena Liebenberg bestel en gebruik, mens kan nie daarsonder klaar kom nie. Dit neem nie te lank om aan die nuwe formaat gewoond te raak nie. TANAP is weer aanlyn! In elk geval in my soeke na “Spies” kom ek op “gespies” af. Dit is nie ʼn gespuis nie, maar die meervoud van gespe. Dit bring my by ʼn lys van benodigdhede vir ʼn baba; wat alles tesame Riksdaalders 50 dit beteken ƒ150 kos. Volgens een lesing by die Genealogiese Genootskap bereken mens lewenskoste volgens die prys van ʼn skaap. Een skaap het een gulde gekos. Dus met ƒ150 kon mens vir jou 150 skape of babaklere koop. Dit klink bietjie duur, maar nou wel. Tot mens kyk hoeveel ʼn skaap kos! ʼn Slagskaap kos deesdae R1,500! R225 000 vir babaklere! Dit beteken seker dat daar ʼn geweldige inflasie was van die einde van die kompanjie tot 1823 was en dat ʼn skaap wat in die VOC tydperk een gulde gekos het teen 1823 baie, baie meer gekos het. Kan iemand onthou wie die spreker is wat die lewenskoste teen die prys van ʼn skaap gemeet het? Groete Elmien ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ----- No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2016.0.8013 / Virus Database: 4776/14471 - Release Date: 05/14/17
Beste Vriende Die inleiding tot die boodskap vorm deel van vorige boodskappe. Net die genealogiese inligting verskil. Ek moet Saterdag met ongeveer 50 hoërskoolleerlinge gesels oor twee onderwerpe uit die Afrikaner se geskiedenis. Ek wil kyk of ek nie van die voorouers van 'n paar van hulle kan koppel aan belangrike momente in die Afrikaner se geskiedenis nie. Bv. die ABO, Groot Trek, Trekboerbeweging van die 1700's, die opstand teen Willem Adriaan van der Stel en koms van die Franse Hugenote. Vir die interessantheid (nie om julle van enigiets te probeer oortuig nie! Ons is die bekeerdes) gee ek hierna inligting oor die gebruik van genealogie om geskiedenis vir kinders lewendig te maak en ook hoe kennis oor 'n kind se voorouers kan help met "higher self-esteem, better family functioning, greater family cohesiveness, lower levels of anxiety, and lower incidence of behavior problems" Hiermee 'n eerste klompie voorouers wie se lyne ek na die stamvaders soek. As julle dalk met van dit kan help sal ek dankbaar wees. Ek sal vir die kinders die name en kontakbesonderhede deurgee van lede wat gehelp het. Sou julle dit goedkeur. Dit kan uiteraard 'n geleentheid wees om ook van die ouers nuwe inligting te ontvang. 1. Izak Johannes Heremias VISAGIE * 19.1.1849 + Calvinia 7.3.1905 X Catharina Petronella BURGER. Ouers van Izak Johannes VISAGIE * Wilgerboschkraal 28.7.1904 + 18.8.1970 X Calvinia 28.10.1928 Margaretha Wilhelmina VISAGIE * Calvinia 7.10.1906 dv Thomas Richard VISAGIE 2. Frans Ariencen BURDEN + Bokvlak, Loeriesfontein X Tinie. Ouers van Hendrik Willem BURDEN (voor die ABO was hy Henry William Burden) * Loeriesfontein 9.3.1893 + Frauenskolk, Loeriesfontein 27.2.1959 X Johanna S.L.J. VOLLGRAAFF * 28.10.1895 dv Jacobus Adriaan VOLLGRAAFF en Jaenetta SPANGENBERG 3. Christoffel Willem BADENHORST + Leeurivier, Swellendam X Johanna Dorothea BRUWER + Swellendam. Ouers van Gertruida Johanna BADENHORST + Swellendam 25.1.1971 X Christiaan Jacobus VAN ZYL * Riversdal 15.10.1906 Baie dankie Vriendelike groete Daniel Jacobs Webtuiste: www.gendata.co.za Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Op my webtusite by www.gendata gee ek die volgende inligting: *Waarom doen ons Genealogiese Navorsing?* *Die aspek van Genealogiese Navorsing (of die opstel van 'n stamboom soos wat dit in die volksmond bekend is) wat my die meeste interesseer is die instrument wat dit bied om geskiedenis vir veral kinders en jongmense lewendig te maak. Nie dat ons almal ewe veel in Geskiedenis hoef belang te stel nie, maar ek glo dat voordat 'n mens jouself as beskaaf kan beskou jy darem 'n minimum belangstelling in geskiedenis moet hê!!* *'n Dame met die van Wepener het jare gelede vir my vertel dat haar laerskooldogter geen belangstelling in geskiedenis gehad het nie. Op 'n dag vertel sy vir haar Pa dat sy van die bekende Louw Wepener (wat in 'n geveg met Basoeto's gesneuwel het) in die skool geleer het. Haar Pa vertel toe aan haar dat Louw Wepener een van haar voorsate was. Sedert daardie dag het sy nie net in haar voorsate se geskiedenis belanggestel nie, maar het sy ook 'n belangstelling ontwikkel in Geskiedenis as vak.* *Ek het per geleentheid vir 'n groep kinders wat lede was van die Voortrekker Jeugbeweging gevra wat hulle belangstelling in Geskiedenis is as hulle dit op 'n skaal van van 0 – 10 sou moes plaas. Een van die seuns het gesê dat sy belangstelling op twee lê. Ek het toe vir hulle gevra hoe groot hulle belangstelling sou wees as ek aan hulle sou kon bewys dat van hulle voorouers aan die Groot Trek deelgeneem het. Hy het toe gesê dat sy belangstelling dan na vier uit tien sou opskuif.* *Ek vertel toe aan hulle dat hulle vriend, my jongste seun, die volgende verbintenisse deur sy voorouers met die Groot Trek het:* *My voorname, Daniel Malan, het sy oorsprong by Daniel Johannes Malan wat in ca 1775 gebore is en 'n neef van Piet Retief was; nog 'n neef van dieselfde Daniel Johannes Malan is saam met Retief vermoor en nog twee neefs het by Italeni gesneuwel. Dan was Pieter Daniel Jacobs, Voortrekkerleier uit Beaufort-Wes, 'n kleinneef van my voorouer Willem Daniel Jacobs (geb. ca 1804). Pieter Daniel Jacobs was een van die Kommandante wat onder Andries Pretorius aan die Slag van Bloedrivier deelgeneem het. Ons stam verder direk af van Michiel Adriaan Oberholster (skoonpa van Willem Daniel Jacobs) wat na die moord op Retief saam met nog 12 ander mans deur die Engelse Natal-toe gestuur is. MA Oberholster was die leier van 'n klomp trekboere wat hulle al voor die Groot Trek in die Suid-Vrystaat bevind het.* *Na ‘n uur se gesels oor hierdie stories en ek ook vir hulle breedweg vertel het hoe om genealogiese navorsing te doen, het dieselfde seun gesê dat sy belangstelling nou op ses uit tien staan. Met behulp van die Genealogie kan ‘n mens dus bewys dat Geskiedenis nie dood is nie - ons voorouers en hulle broers, ooms, neefs en niggies het deelgeneem aan belangrike en minder belangrike historiese gebeure of geleef in die tyd toe dit plaasgevind het.* By http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmed/22122420 is die resultaat van navorsing wat gedoen is oor die positiewe invloed wat die kennis van hulle familie se geskiedenis op kinders het. Die opsoming lees as volg: “Based on an instance of ‘clinical lore’ we assess the efficacy of children's and adolescents' knowledge of family history as an index of psychological well-being and potential for positive change in clinical and educational settings. We report that knowledge of family history is significantly correlated with internal locus of control, higher self-esteem, better family functioning, greater family cohesiveness, lower levels of anxiety, and lower incidence of behavior problems. We suggest that through the use of a brief measure of family knowledge, practicing clinicians can rapidly generate a data-based correlate of children's well-being and likelihood of overcoming psychological and educational challenges.”
Beste Vriende Hiermee die identiese vorige boodskap net met 'n nuwe onderwerp. Ek moet Saterdag met ongeveer 50 hoërskoolleerlinge gesels oor twee onderwerpe uit die Afrikaner se geskiedenis. Ek wil kyk of ek nie van die voorouers van 'n paar van hulle kan koppel aan belangrike momente in die Afrikaner se geskiedenis nie. Bv. die ABO, Groot Trek, Trekboerbeweging van die 1700's, die opstand teen Willem Adriaan van der Stel en koms van die Franse Hugenote. Vir die interessantheid (nie om julle van enigiets te probeer oortuig nie! Ons is die bekeerdes) gee ek hierna inligting oor die gebruik van genealogie om geskiedenis vir kinders lewendig te maak en ook hoe kennis oor 'n kind se voorouers kan help met "higher self-esteem, better family functioning, greater family cohesiveness, lower levels of anxiety, and lower incidence of behavior problems" Hiermee 'n eerste klompie voorouers wie se lyne ek na die stamvaders soek. As julle dalk met van dit kan help sal ek dankbaar wees. Ek sal vir die kinders die name en kontakbesonderhede deurgee van lede wat gehelp het. Sou julle dit goedkeur. Dit kan uiteraard 'n geleentheid wees om ook van die ouers nuwe inligting te ontvang. 1. Christiaan Jacobus VERMEULEN X Margaretha Marieta Mathilda BLOMERUS. Hulle was die ouers van Johannes Petrus Zacharias VERMEULEN * 20.3.1900, Stanford + 16.2.1972 X Belia Maria VAN DER MERWE * 27.4.1916 Porterville + 30.8.1997 2. Johannes Hendrik Lodewikus DE KOCK X Maria KRIEL. Ouers van Susanna Wilhelmina Eliazebeth DE KOCK * Koo, Montagu 19.4.1901 + Montagu September 1987 X Abraham Petrus MARAIS * 20.12.1900 + Montagu 22.11.1957 sv Abraham Petrus MARAIS X Hester Aletta VAN ZYL 3. Elizabeth Maria STRAUSS * Calvinia 14.11.1919 X Daniel Louw BRIERS * Aurora 6.6.1916 Baie dankie Vriendelike groete Daniel Jacobs Webtuiste: www.gendata.co.za Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Op my webtusite by www.gendata gee ek die volgende inligting: *Waarom doen ons Genealogiese Navorsing?* *Die aspek van Genealogiese Navorsing (of die opstel van 'n stamboom soos wat dit in die volksmond bekend is) wat my die meeste interesseer is die instrument wat dit bied om geskiedenis vir veral kinders en jongmense lewendig te maak. Nie dat ons almal ewe veel in Geskiedenis hoef belang te stel nie, maar ek glo dat voordat 'n mens jouself as beskaaf kan beskou jy darem 'n minimum belangstelling in geskiedenis moet hê!!* *'n Dame met die van Wepener het jare gelede vir my vertel dat haar laerskooldogter geen belangstelling in geskiedenis gehad het nie. Op 'n dag vertel sy vir haar Pa dat sy van die bekende Louw Wepener (wat in 'n geveg met Basoeto's gesneuwel het) in die skool geleer het. Haar Pa vertel toe aan haar dat Louw Wepener een van haar voorsate was. Sedert daardie dag het sy nie net in haar voorsate se geskiedenis belanggestel nie, maar het sy ook 'n belangstelling ontwikkel in Geskiedenis as vak.* *Ek het per geleentheid vir 'n groep kinders wat lede was van die Voortrekker Jeugbeweging gevra wat hulle belangstelling in Geskiedenis is as hulle dit op 'n skaal van van 0 – 10 sou moes plaas. Een van die seuns het gesê dat sy belangstelling op twee lê. Ek het toe vir hulle gevra hoe groot hulle belangstelling sou wees as ek aan hulle sou kon bewys dat van hulle voorouers aan die Groot Trek deelgeneem het. Hy het toe gesê dat sy belangstelling dan na vier uit tien sou opskuif.* *Ek vertel toe aan hulle dat hulle vriend, my jongste seun, die volgende verbintenisse deur sy voorouers met die Groot Trek het:* *My voorname, Daniel Malan, het sy oorsprong by Daniel Johannes Malan wat in ca 1775 gebore is en 'n neef van Piet Retief was; nog 'n neef van dieselfde Daniel Johannes Malan is saam met Retief vermoor en nog twee neefs het by Italeni gesneuwel. Dan was Pieter Daniel Jacobs, Voortrekkerleier uit Beaufort-Wes, 'n kleinneef van my voorouer Willem Daniel Jacobs (geb. ca 1804). Pieter Daniel Jacobs was een van die Kommandante wat onder Andries Pretorius aan die Slag van Bloedrivier deelgeneem het. Ons stam verder direk af van Michiel Adriaan Oberholster (skoonpa van Willem Daniel Jacobs) wat na die moord op Retief saam met nog 12 ander mans deur die Engelse Natal-toe gestuur is. MA Oberholster was die leier van 'n klomp trekboere wat hulle al voor die Groot Trek in die Suid-Vrystaat bevind het.* *Na ‘n uur se gesels oor hierdie stories en ek ook vir hulle breedweg vertel het hoe om genealogiese navorsing te doen, het dieselfde seun gesê dat sy belangstelling nou op ses uit tien staan. Met behulp van die Genealogie kan ‘n mens dus bewys dat Geskiedenis nie dood is nie - ons voorouers en hulle broers, ooms, neefs en niggies het deelgeneem aan belangrike en minder belangrike historiese gebeure of geleef in die tyd toe dit plaasgevind het.* By http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmed/22122420 is die resultaat van navorsing wat gedoen is oor die positiewe invloed wat die kennis van hulle familie se geskiedenis op kinders het. Die opsoming lees as volg: “Based on an instance of ‘clinical lore’ we assess the efficacy of children's and adolescents' knowledge of family history as an index of psychological well-being and potential for positive change in clinical and educational settings. We report that knowledge of family history is significantly correlated with internal locus of control, higher self-esteem, better family functioning, greater family cohesiveness, lower levels of anxiety, and lower incidence of behavior problems. We suggest that through the use of a brief measure of family knowledge, practicing clinicians can rapidly generate a data-based correlate of children's well-being and likelihood of overcoming psychological and educational challenges.”
Beste Vriende Ek moet Saterdag met ongeveer 50 hoërskoolleerlinge gesels oor twee onderwerpe uit die Afrikaner se geskiedenis. Ek wil kyk of ek nie van die voorouers van 'n paar van hulle kan koppel aan belangrike momente in die Afrikaner se geskiedenis nie. Bv. die ABO, Groot Trek, Trekboerbeweging van die 1700's, die opstand teen Willem Adriaan van der Stel en koms van die Franse Hugenote. Vir die interessantheid (nie om julle van enigiets te probeer oortuig nie! Ons is die bekeerdes) gee ek hierna inligting oor die gebruik van genealogie om geskiedenis vir kinders lewendig te maak en ook hoe kennis oor 'n kind se voorouers kan help met "higher self-esteem, better family functioning, greater family cohesiveness, lower levels of anxiety, and lower incidence of behavior problems" Hiermee 'n eerste klompie voorouers wie se lyne ek na die stamvaders soek. As julle dalk met van dit kan help sal ek dankbaar wees. Ek sal vir die kinders die name en kontakbesonderhede deurgee van lede wat gehelp het. Sou julle dit goedkeur. Dit kan uiteraard 'n geleentheid wees om ook van die ouers nuwe inligting te ontvang. 1. Christiaan Jacobus VERMEULEN X Margaretha Marieta Mathilda BLOMERUS. Hulle was die ouers van Johannes Petrus Zacharias VERMEULEN * 20.3.1900, Stanford + 16.2.1972 X Belia Maria VAN DER MERWE * 27.4.1916 Porterville + 30.8.1997 2. Johannes Hendrik Lodewikus DE KOCK X Maria KRIEL. Ouers van Susanna Wilhelmina Eliazebeth DE KOCK * Koo, Montagu 19.4.1901 + Montagu September 1987 X Abraham Petrus MARAIS * 20.12.1900 + Montagu 22.11.1957 sv Abraham Petrus MARAIS X Hester Aletta VAN ZYL 3. Elizabeth Maria STRAUSS * Calvinia 14.11.1919 X Daniel Louw BRIERS * Aurora 6.6.1916 Baie dankie Vriendelike groete Daniel Jacobs Webtuiste: www.gendata.co.za Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Op my webtusite by www.gendata gee ek die volgende inligting: *Waarom doen ons Genealogiese Navorsing?* *Die aspek van Genealogiese Navorsing (of die opstel van 'n stamboom soos wat dit in die volksmond bekend is) wat my die meeste interesseer is die instrument wat dit bied om geskiedenis vir veral kinders en jongmense lewendig te maak. Nie dat ons almal ewe veel in Geskiedenis hoef belang te stel nie, maar ek glo dat voordat 'n mens jouself as beskaaf kan beskou jy darem 'n minimum belangstelling in geskiedenis moet hê!!* *'n Dame met die van Wepener het jare gelede vir my vertel dat haar laerskooldogter geen belangstelling in geskiedenis gehad het nie. Op 'n dag vertel sy vir haar Pa dat sy van die bekende Louw Wepener (wat in 'n geveg met Basoeto's gesneuwel het) in die skool geleer het. Haar Pa vertel toe aan haar dat Louw Wepener een van haar voorsate was. Sedert daardie dag het sy nie net in haar voorsate se geskiedenis belanggestel nie, maar het sy ook 'n belangstelling ontwikkel in Geskiedenis as vak.* *Ek het per geleentheid vir 'n groep kinders wat lede was van die Voortrekker Jeugbeweging gevra wat hulle belangstelling in Geskiedenis is as hulle dit op 'n skaal van van 0 – 10 sou moes plaas. Een van die seuns het gesê dat sy belangstelling op twee lê. Ek het toe vir hulle gevra hoe groot hulle belangstelling sou wees as ek aan hulle sou kon bewys dat van hulle voorouers aan die Groot Trek deelgeneem het. Hy het toe gesê dat sy belangstelling dan na vier uit tien sou opskuif.* *Ek vertel toe aan hulle dat hulle vriend, my jongste seun, die volgende verbintenisse deur sy voorouers met die Groot Trek het:* *My voorname, Daniel Malan, het sy oorsprong by Daniel Johannes Malan wat in ca 1775 gebore is en 'n neef van Piet Retief was; nog 'n neef van dieselfde Daniel Johannes Malan is saam met Retief vermoor en nog twee neefs het by Italeni gesneuwel. Dan was Pieter Daniel Jacobs, Voortrekkerleier uit Beaufort-Wes, 'n kleinneef van my voorouer Willem Daniel Jacobs (geb. ca 1804). Pieter Daniel Jacobs was een van die Kommandante wat onder Andries Pretorius aan die Slag van Bloedrivier deelgeneem het. Ons stam verder direk af van Michiel Adriaan Oberholster (skoonpa van Willem Daniel Jacobs) wat na die moord op Retief saam met nog 12 ander mans deur die Engelse Natal-toe gestuur is. MA Oberholster was die leier van 'n klomp trekboere wat hulle al voor die Groot Trek in die Suid-Vrystaat bevind het.* *Na ‘n uur se gesels oor hierdie stories en ek ook vir hulle breedweg vertel het hoe om genealogiese navorsing te doen, het dieselfde seun gesê dat sy belangstelling nou op ses uit tien staan. Met behulp van die Genealogie kan ‘n mens dus bewys dat Geskiedenis nie dood is nie - ons voorouers en hulle broers, ooms, neefs en niggies het deelgeneem aan belangrike en minder belangrike historiese gebeure of geleef in die tyd toe dit plaasgevind het.* By http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmed/22122420 is die resultaat van navorsing wat gedoen is oor die positiewe invloed wat die kennis van hulle familie se geskiedenis op kinders het. Die opsoming lees as volg: “Based on an instance of ‘clinical lore’ we assess the efficacy of children's and adolescents' knowledge of family history as an index of psychological well-being and potential for positive change in clinical and educational settings. We report that knowledge of family history is significantly correlated with internal locus of control, higher self-esteem, better family functioning, greater family cohesiveness, lower levels of anxiety, and lower incidence of behavior problems. We suggest that through the use of a brief measure of family knowledge, practicing clinicians can rapidly generate a data-based correlate of children's well-being and likelihood of overcoming psychological and educational challenges.”
Goeiemôre Lysvriende Al die inligting waarna julle so ernstig soek, is pragtig getranskribeer en gereed vir gebruik op CD's wat deur Taaloord bemark word. En ja, wel in bruikbare formaat en byderwets ... Die TANAP-CD bevat transkripsies van die hele tydperk van Resolusies van die Politieke Raad van Kaap de Goede Hoop (1651-1795) Die TEPC-CD bevat transkripsies, gekodeer en gealles vir soektogte, van o.a. die volledige MOOC8-reeks (intestate boedels, 75 bande), asook die MOOC10-reeks (getranskribeer en geïndekseer, 46 bande), MOOC14-reeks (geïndekseer en geannoteer, 85 bande) en die VOC-monsterrolle (18 bande). Dan is daar ook nog 5 Dagregister-CD's beskikbaar met 'n baie groot hoeveelheid inligting oor mense en hulle dinge. Al die CD's is voorsien van uitgebreide en insiggewende Inleidings oor die inhoud. Om soveel inligting vir slegs R100 per CD plus posgeld aan te skaf, is eintlik verniet. Skryf aan my persoonlik, nie op hierdie blad nie, sodat ek ons produkbrosjure aan belangstellendes kan stuur. Vriendelike groete Helena Liebenberg [email protected] Helena se epos. Soos op sagenealogie geplaas. Hetta Scholtz __._,_.___ -----Original Message----- From: Fina via BUITENPOSTEN Sent: Tuesday, May 16, 2017 11:50 AM To: [email protected] Cc: Fina Subject: Re: [BP] TANAP en die prys van ’n skaap Hallo Elmien TANAP aanlyn of nie - waar kan ek Helena Liebenberg se CD bestel? Groete Fina -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Elmien Wood via BUITENPOSTEN Sent: Sunday, 14 May, 2017 6:19 PM To: Elmien Wood; Buitenposten Cc: Elmien Wood Subject: [BP] TANAP en die prys van ’n skaap Beste Lyslede Noudat TANAP nie meer aanlyn is nie, moet almal die CD van Helena Liebenberg bestel en gebruik, mens kan nie daarsonder klaar kom nie. Dit neem nie te lank om aan die nuwe formaat gewoond te raak nie. TANAP is weer aanlyn! In elk geval in my soeke na “Spies” kom ek op “gespies” af. Dit is nie ʼn gespuis nie, maar die meervoud van gespe. Dit bring my by ʼn lys van benodigdhede vir ʼn baba; wat alles tesame Riksdaalders 50 dit beteken ƒ150 kos. Volgens een lesing by die Genealogiese Genootskap bereken mens lewenskoste volgens die prys van ʼn skaap. Een skaap het een gulde gekos. Dus met ƒ150 kon mens vir jou 150 skape of babaklere koop. Dit klink bietjie duur, maar nou wel. Tot mens kyk hoeveel ʼn skaap kos! ʼn Slagskaap kos deesdae R1,500! R225 000 vir babaklere! Dit beteken seker dat daar ʼn geweldige inflasie was van die einde van die kompanjie tot 1823 was en dat ʼn skaap wat in die VOC tydperk een gulde gekos het teen 1823 baie, baie meer gekos het. Kan iemand onthou wie die spreker is wat die lewenskoste teen die prys van ʼn skaap gemeet het? Groete Elmien ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message --- This email has been checked for viruses by AVG. http://www.avg.com
Fina klik op: http://www.taaloord.co.za/ Groete Nicky ----- Original Message ----- From: "Buitenposten" <[email protected]> To: "Buitenposten" <[email protected]> Cc: "Fina" <[email protected]> Sent: Tuesday, May 16, 2017 11:50:59 AM Subject: Re: [BP] TANAP en die prys van ’n skaap Hallo Elmien TANAP aanlyn of nie - waar kan ek Helena Liebenberg se CD bestel? Groete Fina -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Elmien Wood via BUITENPOSTEN Sent: Sunday, 14 May, 2017 6:19 PM To: Elmien Wood; Buitenposten Cc: Elmien Wood Subject: [BP] TANAP en die prys van ’n skaap Beste Lyslede Noudat TANAP nie meer aanlyn is nie, moet almal die CD van Helena Liebenberg bestel en gebruik, mens kan nie daarsonder klaar kom nie. Dit neem nie te lank om aan die nuwe formaat gewoond te raak nie. TANAP is weer aanlyn! In elk geval in my soeke na “Spies” kom ek op “gespies” af. Dit is nie ʼn gespuis nie, maar die meervoud van gespe. Dit bring my by ʼn lys van benodigdhede vir ʼn baba; wat alles tesame Riksdaalders 50 dit beteken ƒ150 kos. Volgens een lesing by die Genealogiese Genootskap bereken mens lewenskoste volgens die prys van ʼn skaap. Een skaap het een gulde gekos. Dus met ƒ150 kon mens vir jou 150 skape of babaklere koop. Dit klink bietjie duur, maar nou wel. Tot mens kyk hoeveel ʼn skaap kos! ʼn Slagskaap kos deesdae R1,500! R225 000 vir babaklere! Dit beteken seker dat daar ʼn geweldige inflasie was van die einde van die kompanjie tot 1823 was en dat ʼn skaap wat in die VOC tydperk een gulde gekos het teen 1823 baie, baie meer gekos het. Kan iemand onthou wie die spreker is wat die lewenskoste teen die prys van ʼn skaap gemeet het? Groete Elmien ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message
Hallo Elmien TANAP aanlyn of nie - waar kan ek Helena Liebenberg se CD bestel? Groete Fina -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Elmien Wood via BUITENPOSTEN Sent: Sunday, 14 May, 2017 6:19 PM To: Elmien Wood; Buitenposten Cc: Elmien Wood Subject: [BP] TANAP en die prys van ’n skaap Beste Lyslede Noudat TANAP nie meer aanlyn is nie, moet almal die CD van Helena Liebenberg bestel en gebruik, mens kan nie daarsonder klaar kom nie. Dit neem nie te lank om aan die nuwe formaat gewoond te raak nie. TANAP is weer aanlyn! In elk geval in my soeke na “Spies” kom ek op “gespies” af. Dit is nie ʼn gespuis nie, maar die meervoud van gespe. Dit bring my by ʼn lys van benodigdhede vir ʼn baba; wat alles tesame Riksdaalders 50 dit beteken ƒ150 kos. Volgens een lesing by die Genealogiese Genootskap bereken mens lewenskoste volgens die prys van ʼn skaap. Een skaap het een gulde gekos. Dus met ƒ150 kon mens vir jou 150 skape of babaklere koop. Dit klink bietjie duur, maar nou wel. Tot mens kyk hoeveel ʼn skaap kos! ʼn Slagskaap kos deesdae R1,500! R225 000 vir babaklere! Dit beteken seker dat daar ʼn geweldige inflasie was van die einde van die kompanjie tot 1823 was en dat ʼn skaap wat in die VOC tydperk een gulde gekos het teen 1823 baie, baie meer gekos het. Kan iemand onthou wie die spreker is wat die lewenskoste teen die prys van ʼn skaap gemeet het? Groete Elmien
Dag vriende , QUICKQUIP:- " There are the people who try to look as if they are doing a good and thorough job, and then there are the people who actually damm well do it, for its own sake ." - From 'Free Fall in Crimson' , by American novelist and short story writer John D MacDONALD (1916 ---1986). IN HISTORY:- 1928:- The Royal Doctor Service, originally the Australian Inland Mission Aerial Service, is inaugurated in Cloncurry, Queensland. 1970:- South Africa is expelled from International Olympic Committee. BIRTHDAYS:- ALBRIGHT Madeleine, 64th US Secretary of State , 80. CHRISTIANE , Brazilian footballer ,32. KRUMHOLTZ David , US actor, 39. OLDFIELD Mike , English singer ,64. PHILLIPS Zara, Grand-daughter of Queen Elizabeth, 36. ROBBESON Justine , SA javelin thrower , 32. DEATHS:- MTHEMBU Nhlanhla +14 May 2017 when the wall of his room collapsed on him in Inanda. He was 24 years old. Nephew of Bafana MTHEMBU (55) - Chris NDALISO DAILY NEWS. STRACHAN June x Don. Mother of Jean and grandmother of Matt and Sean. Sister of Colleen. Celebration of her life will be on 19 May 2017 at 10:30am at the Harvest Church Umhlanga, Durban North. DAILY NEWS. WENTZEL Grehardus Petrus (Giepie ) 8 April 1938 -----9 May 2017 . Husband , father and grandfather of Bokkie, Trudi, Lucien and Colin. AVBOB 031 2061831. MEMORIAM:- FARQUHARSON Cuan .Gone 8 years now. Remembered by yourMum. ROUILLON Michel. Gone 13 years now. Husband of Graziella. Father of Veronique, Tony, Daniel, Joshua and Sebastian. Gegroet uit Durban waar dit net elke nou en dan reen . My motor was 'n swembad vanoggend toe ek huis toe ry, van die werk af. Rita Quebbemann.
Dag vriende, QUICKQUIP:- " Some people drink from the the fountain of knowledge, others just gargle. " - Robert ANTHONY. IN HISTORY:- What happened today:-1948:- The day-old state of Israel is attacked by Egyptian plane and invaded by troops from Lebanon and Transjordan. DEATH:- GAYADIN Sunny, was found dead on 12 May 2017 with a gunshot wound in his head at a construction site at Victoria Country Club Estate where he lived with his family. He was 69. He was also a Multimillonaire Pietermaritzburg businessman .He was married to Romy. Father of Niresh and Ashina. Funeral was Sat 13 May 2017 at Gujarati Vedic Mountain Rise, Cremation was at Mountain Crematorium. - Shan PILLAY WILKS Ruth Mary 13 June 1932 ---3 May 2017. Mother of Allan and Jane, Geoff and Jenny. Grandmother of Louise, Daniel, Andrew an Christopher, and Laura and Stuart and their families. Celebration will be held ar Rob Roy on 16 May 2017 at 14:30pm. Gegroet uit Durban waar ons nou alweer hewige stortbui gehad het. Nou kan ons motor weer 'n swembad wordJ. Rita Quebbemann.
Dag vriende, QUICKQUIP:- " It's difficult to appreciate the value of others when your own self assessment is over valued." - Mary JONAS. CREDITORS/DEBTORS:- BURDICK Rodney Earl ID nil PASSPORT No 218741592 + 13 April 2016 of 209 Colonial Heights, Texas United States of Americs x Dorothy Agnes BURDICK ID not given. ESTATE No 14044/2016/DBN. ANTHONY WHATMORE & COMPANY 45 Adelaide Tambo Drive Durban North 4051. TEL:- 031 5637111. DAVID Joseph Anthony David ID 441021 5118 08 1 + 30 Jan 2016 of 359 Park Station Rd, Kenville 4051. ESTATE No 3014/2017/DBN. PEERS ATTORNEYS Suite 604 , 6th Floor Perm Building, 343 Anton Lembede Street, Durban 4001. DEVNARAIN Fareeda ID 460427 0144 08 7 + 4 June 2011 of 14 Westmeath Ave, Bonela, Durban. ESTATE No 8307/2015/PMB. SINANIN NAIDOO ATTORNEYS Suite 6, Absa Building 589 Chota Motala Rd, Pietermaritzburg. HOOSEN Farida Yusuf ID 720129 0118 08 9 + 21 Dec 2016 of 25 Jersey Rd, Sherwood, Durban 4001 x Mohamed Sheraaz HOOSEN ID 681216 5252 08 3 . ESTATE No 002535 /2017. NKONKI KZN PO Box 303, Durban 4000. TEL:- 031 2747400. MISTRY Manharlal Devjeebhai ID 370616 5114 08 2 + 29 June 2016 of 35 Morningside Ridge, 10 Burman Drive, Morningside, Durban x Lalita MISTRY ID 440424 0133 08 2 . ESTATE No 11105/2016/DBN. S A SINGH & ASSOCATES 7 Forest Drive La Lucia 4051. TEL:- 083 7979 683 STOCKENSTROM (previously BLESOVSKY) Llara Anne ID 690115 0379 08 2 + 20 Nov 2016 of Holland Farm, No X7, Esenebi Rd, Ballito. ESTATE No 1441/2017/DBN. C J COCAN ATTORNEYS FOR EXECUTOR TESTAMENTARY PO Box 837 Umhlali 4390.TEL:- 032 947 0865 REF:- CJ COGAN/EST9/0001. -- TheBugle 5 May 2017. FIRST/FINAL:- ADAMS Claudette Josephine ID 540110 0055 08 1 + 27 Sept 2015 of 23 F Garrupa Crescent, Newlands East 4037 x Louis Wilfred ADAMS ID 521220 5138 08 0 . ESTATE No 14682/2016/DBN. JAZBHAY & HARRICHAND ATTORNEYS Suite 102 Queen City Building, 54 Denis Hurley Street ,Durban 4001 .TEL:- 031 3062784/5 . MUNSAMY Muniamma ID 310728 0204 08 2 + 20 April 2001 of 10 Ashoka Place, Croftdene, Chatsworth 4092. Widow. ESTATE No15463/2013/DBN. ZAIN FAKROODEEN & ASSOCIATES Suite 19/20 Croftdene Drive Croftdene Chatsworth 4092. TEL:- 031 4010031 REF:- Mrs HARIDASS/es/05 M300 001 RAJAH Sarasvathi ID 341216 0089 08 6 + 14 Aug 2016 of 82 Branksome Towers, 172 Musgrave Rd , Durban x Dharamrajh Sunderajh RAJAH ID 320219 5054 08 4 ESTATE No 11588/2016 /DBN. GARACH INCORPORATED PO Box 800, Umhlanga 4320. Gegroet uit waternat en koue Durban Stort nogsteeds. Rita Quebbemann.
Dag vriende, QUICKQUIP:- " It's very difficult to be great.Losers prove this point continuously. " - Ron REESE . DEATHS:- MIXICO CITY:- RODRIGUEZ Miriam + 10 May 2017 at her home in drug gang-ravaged Tamaulipas. She was murdered.- REUTERS, ANA-AP, ANA-Xinhau, Daily Mail. ( DAILY NEWS 12 May 2017) MILES Robert (Trance DJ) died at age 47. He is an Italien born in Switzerland as Robert CONCINA - THE INDEPENDENT. ( DAILY NEWS 12 May 2017) SAMUEL Richard . Funeral on 13 May 2017. Body will lie in state at 31 Larkspur Rd, Asherville from 11:00am ----12:00pm .Proceeding to the Conquering Through Prayer Ministries Church Overport until 2pm Cremation at Clare Estate Crematorium after Service. - ( DAILY NEWS 12 May 2017) MOOSA Imraan died last week He was a Durban Advocate. Memorial was on 12 May 2017 at University of KAN Howard College campus - MPHATHI NXUMALO. ( DAILY NEWS 12 May 2017) INDEPENDENT ON SATURDAY:- BIRTHDAY:- RAMNATH Premilla .Happy 74th Birthday. Mother of Abba, Reen, Elvis, Rogers, Colin, Nish. Mother-in-law ,grandchildrenRaeesa, Arshad, Hovashnee, Ashveer, Sanveer, Bhavna & Saajna. DEATHS:- CRESSWELL Cedric Thomas 14 Aug 1930 ----11 May 2017 of Eden Rock Poultry Farm, Botha's Hill x + Doreen. Funeral Service at Peaceful Place 42 Pearson Rd Everton on 17 May 2017 at 10:00am Proceeding to Redhill Cemetery for buriel. OAKLEIGH 031 2059959. FROST Brain 7 Oct 1940 ---11 May 2017. Husband , father and grandfather. Wil be missed by Franie, Wendy, Debbie, Gavin, Chantel, Grandmother of Gareth, Blake and Evan. BELL Funerals 031 3014793. HODGSON Nicholas Fredrick (Nic) + 10 May 2017 at home. RIP Daddy. DOVES 0860025500. MARIMUTHU Ransami (Basil) . 16 Night Ceremony on 16 May 2017 at Wyebank Funeral Parlour Moorton . Supper from 5pm -7pm Prayer Service from 7pm -8pm. PATHER Mavis + 12 May 2017 x + Dr Masia PATHER . Mother of Sungaree, Bavani and + Kreason. Mother-in-law of Maggie, Deen and Krish. Grandmother of Kugen, Rowen, Serisha, Lishani, Indira, Ravi and great-grandmother of 3. Funeral on 14 May 2017 from 15:30pm ----17:00pm at Clare Estate Crematorium. Supper at Dravida Hall Siripat Rd 500 meters from crematorium. SCOTT Marie Therese Annie Blandin 10 March 1938 ----10 May 2017. Mother of Michael (YBL); Love from Michael, Gloria, Sarah and Heidi.; Memorial at Montclair Methodist Church Montclair Durban on 16 May 2017 at 13:00pm Cremation at Stellawood Crematorium at 11:00am. BELL 031 301 4793 MEMORIAM:- CLIFFORD Ian Edward 25 April 1970 ---13 May 2005. Son remembered by Mom and + Dad . Carole , Brad and family. FRANCIS Ivan Charles + 14 May 1996 Remembered by Children & Grandchildren. GOLD Marj. Mother, mother-in-law and grandmother. Remembered on Mothers Day. From family and pets. STEADMAN Shaun + 10 May 2017 tragically. Remembered by Dad, Charley, Ryan, Nicholas , Shelley, Tayla and Conna. Gegroet uit Durban Rita Quebbemann.
Indien dit na die "Ransomware" verwys, is Windows later as XP veilig indien dit opdateerd is tot ten minste 14 Maart 2017. XP kan ongelukkig nie daarteen opdateer word nie. Willie Willie Lötz Bothaville,FS 9660 South Africa 2017-05-14 18:37 GMT+02:00 Janet Melville via BUITENPOSTEN < [email protected]>: > Seker Mostert na die maal maar mense wees versigtig daar is n wereld wye > virus wat die rondte doen dit teiken Africa - SUID Afrika en Nigerie en RSG > het vanmiddag phenominale syfers genoem van webtuiste wat dit reeds > geteken > het. Moenie enige epos wat jy nie ken nie oopmaak en pasop waar jy oop > die > internet snuffel > > Se maar net > > Janet > > > > > > Janet Melville > > > > ' +27 41 368 4668 (Home) > > ' 083 642 7744 (Cell) > > : <mailto:[email protected]> [email protected] > > > > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > [email protected] with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message >
Seker Mostert na die maal maar mense wees versigtig daar is n wereld wye virus wat die rondte doen dit teiken Africa - SUID Afrika en Nigerie en RSG het vanmiddag phenominale syfers genoem van webtuiste wat dit reeds geteken het. Moenie enige epos wat jy nie ken nie oopmaak en pasop waar jy oop die internet snuffel Se maar net Janet Janet Melville ' +27 41 368 4668 (Home) ' 083 642 7744 (Cell) : <mailto:[email protected]> [email protected]
Ek sien nou van my ou e-posse (2010): Ek hoor vanoggend op TV, dat die waarde van 'n skaap in die Karoo op so R600 geskat word Colin Mohr In 1872 kon 'n mooi skaap 8 sjielings haal en in 1875 10-15 sjielings; Johann Claasen Elmien Wood Bellville <mailto:[email protected]> [email protected]
Beste Lyslede Noudat TANAP nie meer aanlyn is nie, moet almal die CD van Helena Liebenberg bestel en gebruik, mens kan nie daarsonder klaar kom nie. Dit neem nie te lank om aan die nuwe formaat gewoond te raak nie. TANAP is weer aanlyn! In elk geval in my soeke na “Spies” kom ek op “gespies” af. Dit is nie ʼn gespuis nie, maar die meervoud van gespe. Dit bring my by ʼn lys van benodigdhede vir ʼn baba; wat alles tesame Riksdaalders 50 dit beteken ƒ150 kos. Volgens een lesing by die Genealogiese Genootskap bereken mens lewenskoste volgens die prys van ʼn skaap. Een skaap het een gulde gekos. Dus met ƒ150 kon mens vir jou 150 skape of babaklere koop. Dit klink bietjie duur, maar nou wel. Tot mens kyk hoeveel ʼn skaap kos! ʼn Slagskaap kos deesdae R1,500! R225 000 vir babaklere! Dit beteken seker dat daar ʼn geweldige inflasie was van die einde van die kompanjie tot 1823 was en dat ʼn skaap wat in die VOC tydperk een gulde gekos het teen 1823 baie, baie meer gekos het. Kan iemand onthou wie die spreker is wat die lewenskoste teen die prys van ʼn skaap gemeet het? Groete Elmien Reference no.: MOOC8/37.50 Testator(s): Anna Elizabeth Kotzee Jacobus Daniel van der Spuy 24 February 1823 http://databases.tanap.net/mooc/ Elmien Wood Bellville <mailto:[email protected]> [email protected]
Ek soek my dood vir n S/K vir Petrus Matheus Kukkuk 25jr boer van Jakkelsfontein, Ficksburg getroud voor Landdros 7.4.1896 met Magdalena Cornelia Petronella Coetzee 22jr dogter van Rietvlei, Ficksburg en sy kinders Ek het slegs 2 kinders vir hulle gekry 1. Frans Hendrik 26.9.1898 =16.10.1898 Ficksburg NG 2. Clara Isabella 18.9.1899 =11.11.1899 Ficksburg NG Maar ek dink hulle moet 'n dogter Magdalena Petronella Coetzee - die een wat ek nie kry nie. Ek het 'n Johannes Stephanus van der Merwe gebore Wellington 26.9.1902 oorlede 3.7.1951 hy het 9 kinders . Die Magdalena Cornelia Petronella het twee keer getrou die ander van der Merwe was Sarel Wilem van der Merwe, Sarel Willem is oorlede 1956 verwysing 1365/56 ek kry nie sy S/K nie. Lyk my daar is 'n gaping in die rekords. Terloops ek soek ook Johannes Stephanus van der Merwe se ouers maar op familysearch is 1902 se dope vir Wellington nie daar nie. Iemand enige idees? Janet Melville ' +27 41 368 4668 (Home) ' 083 642 7744 (Cell) : <mailto:[email protected]> [email protected]
Naand almal Weet iemand dalk waar ek met die kinders van Ds Abraham Petrus Smit, NG dominee, geskiedskrywer en die oud argivaris van die Kaapse kerk in kontak kan kom? Sover ek weet het hy twee seuns gehad. Hy is as ek reg onthou in 1979 oorlede, en sy eerste vrou (Magrieta Wilhelmina du Toit) sowat 15 jaar voor dit. Sy tweede vrou was Anna Elisie De Villiers, wat voorheen met 'n Van der Merwe getroud was (en as iemand enige van sy boeke het en daarvan ontslae wil raak/smous, kontak my gerus direk) Groete Colin
Dag vriende, QUICKQUIP:-" Where the battle rages, there the loyalty of the soldier is proved. " - Martin LUTHER, German priest, and a seminal figure in the Protestant Reformation. (1483 -1546). HISTORY:- 1985:- Amy EILBERG becomes the first sitting female rabbi in the conservative Jewish movement. 2008:- A 7.9-magnitude eartquake hits Sichuan in central China, killing more than 28 000 people. CREDITORS /DEBTORS:- DEYZEL Marius ID 550201 5091 08 5 + 28 Jan 2017 of Maropi Farm Umhlali KZN. Unmarried. ESTATE No 2330/2017. EWAN WILLIAM CAMERON For CHRISTOPHER , WALTON & TATHAM INC , Suite 4, Lighthouse Mall, 14 Chartwell Drive , Umhlanga Rocks 4320. REF:- EW CAMERON/fvi/MAT10179. FOWLER Midge ID 500724 0104 08 3 + 31 Oct 2016 x in community of property to Keith David FOWLER ID 450113 5080 08 6 of 51 Kingsway Garden Warner Beach Amanzimtoti KZN. ESTATE No 000769/2017. GOVINDASAMY , NDZINGI & GOVENDER INC. 211 Burger Street, Pietermaritzburg. TEL:- 033 3453427 FAX:- 033 3427585. Email:-> [email protected] <. REF:- AG/E1140/7. - SOUTH COAST SUN JOSIAH Douglas Hillary ID 331007 5082 08 1 + 12 Feb 2017 of Unit 3, Kentley , 4B Morrison Rd, Queensburgh Durban. ESTATE No 004259/2017. SOUTH COAST EXECUTORS & ADMINISTRATORS CC Trevor Basil LABUSCHAGNE PO Box 1513, Manaba Beach 4276. TEL:- 039 312 2080. JOSIAH Carol Evangeline ID 41230 0068 08 1 + 16 Feb 2016 of Unit 3, Kentley , 4B Morrison Rd, Queensburgh Durban x JOSIAH Douglas Hillary ID 331007 5082 08 1 ESTATE No 3335/2016. SOUTH COAST EXECUTORS & ADMINISTRATORS CC Trevor Basil LABUSCHAGNE PO Box 1513, Manaba Beach 4276. TEL:- 039 312 2080. KISTASAMY Theresa Sungavathie ID 370923 0105 08 5 + 20 Dec 2016 of Flat 25, Emelia Court, Hospital Rd, South Beach. ESTATE No 001159/2017. KOVILIEN PILLAY P O Box 2900 Somerset Park Umhlanga Rocks 4021. MIYA Sthokozile Princess Barbara ID 581012 0469 08 2 + 11 April 2009 C/O BERKOWITZ COHEN WARSKI .ESTATE No 6829/2009/DBN. BERKOWITZ COHEN WARSKI 16th Floor, Southern Life House, 88 Joe Slovo Street, Durban 4001. MOLLENTZE Irene Marie ID 411216 0035 08 4 + 13 March 2017 of 2 Ryan Rd, Pinetown 3610 x Henry Alexander MOLLENTZE ID 400208 5035 08 9 ESTATE No 5111/2017/DBN. PEARCE DU TOIT & MOODIE .P O Box 5645 Durban. TEL:- 031 3046781. ATT.REF 09M290001. NELL Raymond Joseph ID 350801 5065 08 8 + 27 Oct 2016 of 6 Florida Court, 300 Florida Rd, Durban. ESTATE No 16044/2016/DBN. LOUIS BOTHA ATTORNEYS 79 Fifth Ave, Greyville. REDDY Santhirasayiri ID 551201 0140 08 4 + 14 Feb 2017 of 20 Hilldale Drive, Castlehill, Newlands West x Nandagopal Samathava REDDY ID 541003 5158 08 4. ESTATE No 4321/2017/DBN. LEGATOR McKENNA INCORPORATED 2100 Eagle Building, 357 Dr Pixley Kaseme Street, Durban 4001. <TEL:-> TEL:- 031 3051571. WHITE Kenneth Herbert ID 390331 5081 08 5 + 28 Feb 2017 of 119 Tafta Park, 28 Greenwich Ave, Belair 4092 x Anne-Marie WHITE ID 480630 0132 08 7 .ESTATE No 5110/2017/DBN. PEARCE DU TOIT & MOODIE PO Box 5645 Durban 4000. TEL:- 031 3046781 ATTORNEYS REF:- 09W036001. FIRST/FINAL:- AHMED Mahomed Sadack ID 570520 5109 08 4 + 11 Jan 2015 of0 Park Manor, Terrence Park Phoenix. ESTATE No 4853/2015/DBN. BERKOWITZ COHEN WARSKI PO Box 3704, Durban. TEL:- 031 314 9300. BOTHA Andries Johannes Bester ID 290330 5040 08 4 + 12 Jan 2007 of 24 Stonedale, 47 Folkestone Rd, Rossburgh 4094 . Widower. ESTATE No 1003/2007. S J BOTHA 1 Wilton 75 Ferguson Rd Glenwood TEL:- 082 519 7397. GOVENDER Jayasceelan ID 440118 5101 08 2 + 31 Dec 2015 x in community of property to Rajaesperi GOVENDER ID 470530 0112 08 3 of 171 Woodhurst Drive, Woodhurst Chatsworth, Durban. ESTATE No 13589/2016. FNB TRUST SERVICES PO Box 27511 Greenacres 6057. Amore Smit TEL:- +27 87 335 0818 KUPPUSAMY Sherina ID 571205 0067 08 6 + 17 March 2013 of 10 Janus Rd, Arena Park, Chatsworth. ESTATE 6782/2013/DBN. WOODHEAD BIGBY ATTORNEYS 92 Armstrong Ave, La Lucia Durban 4051. <TEL:-> TEL:- 031 3609728. McGLASHAN Colin Alexander ID 150520 5027 08 6 + 24 March 2015 of Chartwell Estate Frail Care, 12 Retief Rd, Winston Park, Gillitts 3610. ESTATE No 002954/2016. McGLASHAN McKEOWN INC SUE NICOL P O Box 59, Hillcrest 3650. Email> [email protected] <. NXUMALO Vuyisile Eubricah ID 610828 0646 08 9 + 2 April 2014 of 15 Duiker Street, Colenco 3360. ESTATE No 6101/2015. GERRIT VAN DEN BURG for RORICH WOLMARANS & LUDERITZ INC Block C, Equity Park , 257 Brooklyn Rd, Brooklyn Pretoria. PORTER Gavin Denis ID 421104 5005 08 8 + 18 July 2016 of 12 Newstead Ave, Umbilo, Durban. ESTATE No 010584/2016. D J WRIGHT ATTORNEYS 51 Gadshill Place Umbilo Durban 4001. RILEY Brenda Lorna ID 421109 0041 08 9 + 29 May 2015 of 4 Carrington Gardens, 99 Pitcain Rd, Carrington Height x Charles Clement RILEY ID 361222 5056 08 3 in community of property. ESTATE No303/2016. A J DE WET for VILLET & DE WET PO Box 764, 4 Fir Lane Bredasdorp 7280.- BEREA MAIL ROBINSON David Clifford ID 440106 5077 18 3 + 17 Nov 2015 of Restdale Nursing Home, 2 Havenlane, Malvern, Queensburgh KZN. ESTATE No 1443/2016/DBN. J V HART CC PO Box 13571, Cascades 3202. TEL:-033 3471099 FAX:-086 461 9303. Email:-> [email protected] < REF:- J.V. Seager-Hart/kh/Robi01E. STEVENSON Connie Rileqeen ID 330930 0118 + 26 Aug 2016 of 13 Sandy Lane . Clanstal Umkomaas KZN. ESTATE No 757/2017/DBN. STEPHANIE SALT 149 Coniston Rd PO Box 246 Shelly Beach 4265 .TEL:- 039 315 1081.- SOUTH COAST SUN Gegroet uit Durban Nat en "koud" Rita Quebbemann
Dag vriende, QUICKQUIP:-" Everybody is ignorant, only on different subjects. " - Will ROGERS. BIRTHS:- DU TOIT nee PAGE Dwayne & Sarah a boy Aidan James * 5 May 2017 at Victoria Hospital. DEATHS:-BEVINGTON Crispin + 7 April 2017 in Sweden (Tragically killed ). Son of Pam & John. Brother too Derren & Natasha. Memorial Service on 19 May 2017 at St Henry's Marist College Glenwood. Donations to Oxfam. BROWN Mary Kathleen + 9 May 2017. Now with her sister Ann. Sister-in-law of Mike and aunt to John & Bruce . Great and great,great aunt to her nieces and nephews. Thank you to The Vales for there Care. DE BOER Robert Herman 31 March 1945 ----9 May 2017. Cremation private. SHANLEY'S 031 2057644. HICKMAN Basil + 11 May 2017 x + Sue for over 70 years. Father to + Errol and Fay. Father-in-law to Cheryl and Bob. Grandfather, and great-grandfather. HOFFENBERG Clive 7 Sept 1954 ----9 May 2017. Memorial at The Haven of Rest , 83 Brake Village Tongaat on 12 May 2017 at 10am. JENNINGS Elaine (79) died after a brief spell in Hospital last week. She was part of the Tafta Revellers. She worked at Tafta as a sevice centre organiser in KZN. She stayed in Durban after she moved from Johannesburg. - MERCURY REPORTER. JOHNS Gerard Joseph of Pinetown. Funeral on 13 May 2017 at Souls Outreach Fellowship Church Sydenham. Viewing at 10:00am Service at 10:30am. Proceeding to Stellawood Cemetery. MOKOENA Karbo . Missing since April and she was confirmed dead on 11 May 2017 . (Sandton). Niece of Tshepo MOKOENA. -KHAYA KOKO & NOKUTHULA ZWANE. McKNIGHT Vincent Dennis. Funeral on 13 May 2017 at Christ The King Wentworth. Viewing at 11:30am Service at 12:00noon .Cremation private. MUNSAMI Sivanandhan (Clive) x Vantha. Father of Wayne, Verusha and Mahen. Father-in-law of Keshree, Evashni and Pooven. Funeral on 12 May 2017 at Merebank Regional Hall. Body will lie in state from 11:30am ---14:30pm Proceeding to Clare Estate Crematorium for cremation at 15:45pm. STEYN Cheryl. Funeral on 13 May 2017 at the DCC Chapel Mayville . Body will lie in state from 10:00am. Funeral at 10:30am. Cremation Private. MEMORIAMS:- POTTIER Maggie . Mother of Ben & Dulcie POTTIER and family. VERCEUIL Margaret. Mother of Cecil , family and your niece Lynn. Gegroet uit baie koeler en nat Durban. Sover geen donderweer gehoor. Rita Quebbemann.