RootsWeb.com Mailing Lists
Previous Page      Next Page
Total: 6440/10000
    1. [BP] [PRESS] Beeld 06 Mrt. 2013.doc
    2. Fanie Blignaut
    3. DIAS; Dominic Shane * 24/05/2006. Looking for David DIAS in connection with the adoption of Dominic, contact Sandra at 079-824-0790. (Beeld - 06/03/2013) SIMMONS; Vivian Crispen, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Elspark, Kingfisherweg, Germiston, Gauteng provinsie, 07/03/2013, 11:00. Private Verassing. (Beeld - 06/03/2013) AVBOB Begrafnisdienste, Boksburg, 011-917-5041. VAN DEN BERG; Annatjie. Dankdiens: Geref Kerk Waterkloofrand, h v Dey- en Langstraat, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 11/03/2013, 11:00 # 09:30, Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 06/03/2013) Sonja Smith Begrafnisgroep, Moreletapark, Pretoria, 012-993-2807. Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. [Blignaut x Laubscher; Els x Blignaut; Pretorius x Bloem; Kruger x Pretorius.] [Bouwer x Meyer; Bouwer x Wild; Pretorius x v/d Merwe; Pretorius x Potgieter; Potgieter x Barkhuizen]

    03/06/2013 10:50:13
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 06 Maart 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle SWANEPOEL, Jacobus Johannes (Kobus). +Maandag 04 Maart 2013. Eggenote Christelle, kinders, kleinkinders, broers, susters. Begrafnisdiens Vrydag 08 Maart 2013 12:00 AP Kerk Algoa, Van Eckstraat, Lorraine, P.E. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 06/03/2013) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399 Hester Marx Loerie

    03/06/2013 10:38:49
    1. [BP] Family History Society AGM and presentation - for your What's on column please.
    2. Ann Smythe
    3. Cape Town Family History Society AGM and presentation The Cape Town Family History Society's AGM will take place on Saturday 16 March 2013 at 2.30pm, at St John's Church, Wynberg. After the short meeting, there will be a presentation by Ms Chrischené Julius, Collections Manager of the District Six Museum, on ‘Oral History of the Families of District Six’. Entrance is R20 for visitors, including tea and biscuits. All welcome. Enquiries to David Slingsby on 021 715 5104, email <mailto:davidslingsby@telkomsa.net> davidslingsby@telkomsa.net or Ann Smythe on 021 794 6225 email <mailto:annsmythe@gmail.com> annsmythe@gmail.com. Visit <http://www.family-history.co.za> www.family-history.co.za for map and more. With thanks - Ann

    03/06/2013 07:54:48
    1. [BP] [PRESS] Beeld 05 Mrt. 2013.doc
    2. Fanie Blignaut
    3. VAN DER MERWE; Nicolaas Jacobus, in lewe van Pretoria. Roudiens: NH Kerk Theresapark, Pretoria, 06/03/2013, 10:00. Private Verassing. (Beeld - 05/03/2013) AVBOB Begrafnisdienste, Pretoria-Noord, 012-565-4269. Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. [Blignaut x Laubscher; Els x Blignaut; Pretorius x Bloem; Kruger x Pretorius.] [Bouwer x Meyer; Bouwer x Wild; Pretorius x v/d Merwe; Pretorius x Potgieter; Potgieter x Barkhuizen]

    03/05/2013 01:48:57
    1. Re: [BP] Marquard 1955 - 1980
    2. C.J. NÖTHLING
    3. Ek hoop die gelukkige een wat die boek gekry het, kan digitale eksemplare maak en an die groep beskikbaar stel. Sou self 'n kopie wou bekom. Neels. -----Original Message----- From: Alida Schoultz Sent: Tuesday, March 05, 2013 4:48 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: Re: [BP] Marquard 1955 - 1980 Sjoe, die boek was meer populer as wat ek gedink het. Dit is reeds geneem. Alida 016 971 1766 083 206 2803 -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of C.J. NÖTHLING Sent: 05 March 2013 04:14 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: Re: [BP] Marquard 1955 - 1980 Hierdie een is vir Colin Pretorius. Gou spring Colin. -----Original Message----- From: Alida Schoultz Sent: Tuesday, March 05, 2013 3:59 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Marquard 1955 - 1980 Ek het 'n boek "Nog 'n mylpaal, Ned Geref Gemeente, Marquard 1955 - 1980" tussen 'n houer vol tweedehandse boeke gekry. Die boek is in uitstekende toestand. Indien enigiemand belangstel, julle hoef net die nodige posgeld te betaal. Soos gewoonlik is die boek vol geskiedkunidge gebeurtenisse, foto's en name van leraars en andere asook van geboue - kerke, pastoriee, skool, stadhuis ens. uit daardie tydperk, ens. Dit is nie 'n baie dik boek nie - 82 bladsye. Alida Schoultz 016 971 1766 083 206 2803 ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    03/05/2013 01:39:46
    1. Re: [BP] Adolph Jonker se mt-DNA
    2. emlo
    3. Ek besluit toe ek moet self probeer om uit te vis of Adolph Jonker se mt-DNA dalk nog huidiglik in lewende nageslag van hom bestaan. Ongelukkig het my projek baie vinnig tot stilstand gekom: Johanna Jonker (suster van stamvader Adolph ), oorlede 1/2/1789. x 12/10/1755 Johann Braun Olckers, geneesheer van Duitsland. Dis was sy 2de huwelik Ek sien in Pama net een kind vir hulle - 'n seun Johannes Adolphus Jonker. Indien dit hulle enigste kind was sou Johanna Jonker se mt-DNA nie verder langs 'n vroulike lyn kon voortgedra word nie, en sou daar dus nie 'n huidiglike draer van Adolph se mt-DNA wees nie. Tog te jammer!!! Kan iemand bevestig - het hulle definitief net een kind gehad - hierdie seun? Of was daar dalk meer - oa 'n dogter ook??? Weet iemand of Adolph Jonker dalk meer susters gehad het? Groete, Martina. > Message: 1 > Date: Mon, 4 Mar 2013 20:36:24 +1000 > From: "emlo" <mlouw1@bigpond.net.au> > Subject: [BP] Adolph Jonker y-DNA en mt-DNA > Hallo Mara, > .......Wat Adolph se ma se herkoms betref is daar net een oplossing wat ek > kan sien. In Heese se ongeklassifiseerde Jonkers is daar 'n Johanna > Jonker, suster van die stamvader. Sy sou ook die mt-DNA van Adolph se ma > gedra het. Sy het met Johann Braun OLCKERS getrou op 12/10/1755, en is > oorlede 1/2/1789. As mens haar lyn terugvolg tot die hede, van ma tot > dogter, indien sy wel nog lewende vroulike nageslag het, sal hulle Adolph > se ma se m-DNA dra en kan dit uitsluitsel gee oor haar en Adolph se > moederslyn se herkoms. > Sien iemand kans vir so 'n mt-DNA projek, om Adolph Jonker se mt-DNA te > probeer identifiseer in 'n hedendaagse afstammeling van sy suster? > Groete, > Martina. > (Brisbane)

    03/05/2013 01:14:23
    1. Re: [BP] Y-DNA toets steeds vir $39 - fantastiese prys!
    2. emlo
    3. Ek sien FamilytreeDNA se basiese Y-DNA12 toets is steeds op die oomblik beskikbaar vir $39 ipv die gewonde $99. Dis 'n fantastiese prys vir mans om die herkoms van hulle oer stamvader van hulle direkte mankike lyn (DNA wat van vader na seun oorgedra word elke generasie vas te stel.) Sien http://www.familytreedna.com/products.aspx Vir enigiemand wat belangstel moet asb nie wag nie - betel dadelik 'n 'kit' voor hierdie aanbod verval. Baie groete, Martina.

    03/05/2013 12:53:05
    1. Re: [BP] Marquard 1955 - 1980
    2. Janet Melville
    3. Ek sou graag belangstel in die boek as dit nog beskikbaar is Janet Melville -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Alida Schoultz Sent: 05 March 2013 03:59 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Marquard 1955 - 1980 Ek het 'n boek "Nog 'n mylpaal, Ned Geref Gemeente, Marquard 1955 - 1980" tussen 'n houer vol tweedehandse boeke gekry. Die boek is in uitstekende toestand. Indien enigiemand belangstel, julle hoef net die nodige posgeld te betaal. Soos gewoonlik is die boek vol geskiedkunidge gebeurtenisse, foto's en name van leraars en andere asook van geboue - kerke, pastoriee, skool, stadhuis ens. uit daardie tydperk, ens. Dit is nie 'n baie dik boek nie - 82 bladsye. Alida Schoultz 016 971 1766 083 206 2803 ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    03/05/2013 12:45:19
    1. Re: [BP] Marquard 1955 - 1980
    2. Alida Schoultz
    3. Sjoe, die boek was meer populer as wat ek gedink het. Dit is reeds geneem. Alida 016 971 1766 083 206 2803 -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of C.J. NÖTHLING Sent: 05 March 2013 04:14 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: Re: [BP] Marquard 1955 - 1980 Hierdie een is vir Colin Pretorius. Gou spring Colin. -----Original Message----- From: Alida Schoultz Sent: Tuesday, March 05, 2013 3:59 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Marquard 1955 - 1980 Ek het 'n boek "Nog 'n mylpaal, Ned Geref Gemeente, Marquard 1955 - 1980" tussen 'n houer vol tweedehandse boeke gekry. Die boek is in uitstekende toestand. Indien enigiemand belangstel, julle hoef net die nodige posgeld te betaal. Soos gewoonlik is die boek vol geskiedkunidge gebeurtenisse, foto's en name van leraars en andere asook van geboue - kerke, pastoriee, skool, stadhuis ens. uit daardie tydperk, ens. Dit is nie 'n baie dik boek nie - 82 bladsye. Alida Schoultz 016 971 1766 083 206 2803 ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    03/05/2013 09:48:00
    1. Re: [BP] Marquard 1955 - 1980
    2. C.J. NÖTHLING
    3. Hierdie een is vir Colin Pretorius. Gou spring Colin. -----Original Message----- From: Alida Schoultz Sent: Tuesday, March 05, 2013 3:59 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Marquard 1955 - 1980 Ek het 'n boek "Nog 'n mylpaal, Ned Geref Gemeente, Marquard 1955 - 1980" tussen 'n houer vol tweedehandse boeke gekry. Die boek is in uitstekende toestand. Indien enigiemand belangstel, julle hoef net die nodige posgeld te betaal. Soos gewoonlik is die boek vol geskiedkunidge gebeurtenisse, foto's en name van leraars en andere asook van geboue - kerke, pastoriee, skool, stadhuis ens. uit daardie tydperk, ens. Dit is nie 'n baie dik boek nie - 82 bladsye. Alida Schoultz 016 971 1766 083 206 2803 ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    03/05/2013 09:14:09
    1. [BP] Marquard 1955 - 1980
    2. Alida Schoultz
    3. Ek het 'n boek "Nog 'n mylpaal, Ned Geref Gemeente, Marquard 1955 - 1980" tussen 'n houer vol tweedehandse boeke gekry. Die boek is in uitstekende toestand. Indien enigiemand belangstel, julle hoef net die nodige posgeld te betaal. Soos gewoonlik is die boek vol geskiedkunidge gebeurtenisse, foto's en name van leraars en andere asook van geboue - kerke, pastoriee, skool, stadhuis ens. uit daardie tydperk, ens. Dit is nie 'n baie dik boek nie - 82 bladsye. Alida Schoultz 016 971 1766 083 206 2803

    03/05/2013 08:59:26
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 05 Maart 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle ALBRISH, Eddie. +Donderdag 28 Febr 2013. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinseun. Roudiens Woensdag 06 Maart 2013 11:00 NG Kerk Grasvoëlkop, Barbetstraat, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/03/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 CRONJE, Piet. +Saterdag 02 Maart 2013. Vrou Meisie, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 06 Maart 2013 14:30 Calvary Baptiste Kerk, Rhodesstraat, Mount Pleasant. (Die Burger Oos-Kaap 05/03/2013) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874 HERSELMAN, Adriana Josina Maria (Janie). *15/02/1931. +Vrydag 01 Maart 2013 op Humansdorp. Eggenoot, dogter, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 06 Maart 2013 14:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Teraardebestelling om 13:15 munisipale-begraafplaas, Humansdorp. (Die Burger O-Kaap 05/03/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 SENEKAL, Frederik. +Donderdag 28 Febr 2013. Diens Dinsdag 05 Maart 2013 14:00 NG Kerk Moedergeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 05/03/2013) Mischa Wolmarans DOVES Uitenhage 041 992 1349 STANDER, (née NIKSCH), Rosamund Elizabeth 27/02/1933 - 03/03/2013. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Donderdag 07 Maart 2013 11:00 Hervormde Kerk, Dr A D Keetstraat 23, Jeffreysbaai. (Die Burger O-Kaap 05/03/2013) Hester Marx Loerie

    03/05/2013 07:42:05
    1. [BP] Adolph Jonker herkoms
    2. emlo
    3. Hallo Mara, Ek gaan beslis vir Michiel Frederik Jonker kontak!! Baie dankie vir die kontak inligting. Groete, Martina.

    03/04/2013 11:28:37
    1. Re: [BP] SAG
    2. Johan Brink
    3. Anina, Die SABW V beteken: SA Biografiese Woordeboek, Deel V (lees: 5!). As jy iets daar soek kan ek help. Groete Johan Melkbosstrand 082 328 9453 [BRINK, EAGAR/EAGER, WEITSZ/WEITZ en (VON) DURING] ----- Original Message ----- From: "Anina du Plessis" <anina_@wol.co.za> To: <BUITENPOSTEN@rootsweb.com> Sent: Monday, March 04, 2013 6:48 PM Subject: [BP] SAG > Dag almal > > > > In die ENSLIN lys in SAG staan die volgende " x 8 Januarie 1825 met Anna > Susanna Coetzer (Sien SABW V) > > Wat beteken hierdie afkorting - waarvoor staan dit? > > Kan iemand help asb. - ek kry glad niks op NAAIRS nie. > > > > Groete > > > > Anina > > > > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message

    03/04/2013 01:59:59
    1. [BP] Adolph Jonker y-DNA en mt-DNA
    2. emlo
    3. Hallo Mara, Jou man se mt-DNA sal hy van my ma gekry het, wat dit op haar beurt weer by haar ma gekry het en so voort. Sy mt-DNA sou dus nie van sy Jonker kant af kom nie maar van sy ma se ma af. Dit los dus ongelukkig nie ons Jonker DNA tammeletjie op nie. Ons sal moet 'n paar Jonker mans wat van Adoph afstam kry om hulle y-DNA te laat toets. Ek het al 'n paar gevra, een het wel syne aan Sorenson gestuur maar hulle is nie meer in besigheid nie so dit was 'n doodloopstraat. Ek hoop maar 'n paar ander sal een of ander tyd hulle s'n laat toets. Het jou skoonma nie dalk 'n broer of 'n pa wat dalk sal belangstel nie? Dit sal sowaar baie help om Adolph se vaderslyn se herkoms te bepaal. Wat Adolph se ma se herkoms betref is daar net een oplossing wat ek kan sien. In Heese se ongeklassifiseerde Jonkers is daar 'n Johanna Jonker, suster van die stamvader. Sy sou ook die mt-DNA van Adolph se ma gedra het. Sy het met Johann Braun OLCKERS getrou op 12/10/1755, en is oorlede 1/2/1789. As mens haar lyn terugvolg tot die hede, van ma tot dogter, indien sy wel nog lewende vroulike nageslag het, sal hulle Adolph se ma se m-DNA dra en kan dit uitsluitsel gee oor haar en Adolph se moederslyn se herkoms. Sien iemand kans vir so 'n mt-DNA projek, om Adolph Jonker se mt-DNA te probeer identifiseer in 'n hedendaagse afstammeling van sy suster? Groete, Martina. (Brisbane) ------------------------------ Message: 5 Date: Sun, 3 Mar 2013 23:47:47 -0800 (PST) From: mara potgieter <mara.potgieter@yahoo.com> Subject: Re: [BP] [SA-Gen] Adolph Jonker se afkoms To: "buitenposten@rootsweb.com" <buitenposten@rootsweb.com> Message-ID: <1362383267.95127.YahooMailNeo@web122405.mail.ne1.yahoo.com> Content-Type: text/plain; charset=utf-8 Goeiemore My skoonma is 'n nooi Jonker en my man het deelgeneem aan die DNA navorsing deur die Departement van Genetika van Tuks. Ek stuur graag die ?mitochondriale voorouerverslag na jul e-pos adresse Mara Potgieter Rustenburg

    03/04/2013 01:36:24
    1. [BP] SAG
    2. Anina du Plessis
    3. Dag almal In die ENSLIN lys in SAG staan die volgende " x 8 Januarie 1825 met Anna Susanna Coetzer (Sien SABW V) Wat beteken hierdie afkorting - waarvoor staan dit? Kan iemand help asb. - ek kry glad niks op NAAIRS nie. Groete Anina

    03/04/2013 11:48:54
    1. [BP] GGSA Noordwes - FAMNEA 2013-1
    2. Simon du Plooy
    3. Goeiedag uit Potch. GGSA Noordwes se takjoernaal FAMNEA het sy verskyning op GGSA se webblad gemaak - Met 'n inhoudsopgawe soos hieronder is dit so te se verpligtend om af te laai. Groetnis en lekker lees. Simon. INHOUDSOPGAWE: Klerksdorp se ou Begraafplaas. Saamgestel deur Roelf Marx, voormalige Kurator van die Klerksdorp museum en kenner van Klerksdorp en sy geskiedenis, deel sy kennis oor Voortrekkerpioniers, mynmagnate, joiners, hensoppers, kampkinders en ander interessante mense wat hul laaste rusplek daar gevind het. Streek- en plekname van weleer. Bruintjieshoogte, Agter-Bruintjeshoogte, Swaershoek en die Smaldeel. Lees meer oor die plekke in die eerste van 'n reeks waarin streek- en plekname van weleer aan die leser bekendgestel gaan word. Fokus op Families: Opperman - 'n Vervolg op die vorige uitgawe se Oppermanfamilie wie se verhaal met die landsgeskiedenis vervleg is byna soos die Amerikaanse TV Reeks "How the west was won". Serendipity and the six degrees of separation. -The title tells all. Genealogist of the year 1996: "The Margaret Harradine story" Genealoog van die jaar 2002: Niel Botha - 'n Terugblik En die tak se sosiale aktiwiteite en erkenning aan taklede sluit die uitgawe af.

    03/04/2013 10:18:40
    1. [BP] [PRESS] Beeld 04 Mrt. 2013.doc
    2. Fanie Blignaut
    3. Let Wel: Die tellefoon kode nommer vir VdBijl is 016 en nie 012 nie. Ek het uitgevind. _____ KACHELHOFFER; Hester Martha Aletta, in lewe van Pretoria. Roudiens: NH Kerk Montana, Pretoria, Dinsdag (04?)05/03/2013, 10:00. Private Verassing. (Beeld - 04/03/2013) AVBOB Begrafnisdienste, Pretoria-Noord, 012-565-4269. NN (GROBELAAR?); Minette. {Mnr} Piet GROBELAAR * 06/1982, kontak dringend vir {Me} VAN NIEKERK, Maatskaplike werker van SAVF, Vanderbijlpark, Gauteng provinsie, by 012(016)-987-2805, oor aanneming van Minette. (Beeld - 04/03/2013) Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. [Blignaut x Laubscher; Els x Blignaut; Pretorius x Bloem; Kruger x Pretorius.] [Bouwer x Meyer; Bouwer x Wild; Pretorius x v/d Merwe; Pretorius x Potgieter; Potgieter x Barkhuizen]

    03/04/2013 09:33:24
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 04 Maart 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle ALBRISH, Eddie. +Donderdag 28 Febr 2013. Kotie, Christo, Althea, Heidi, Chris-Tian, Eduan, Suné, Joshua en Christian. Hy sal onthou word vir sy stout sin vir humor. (Die Burger Oos-Kaap 04/03/2013) Hester Marx Loerie

    03/04/2013 09:17:34
    1. [BP] Huwelik Van Eeden x Odendaal
    2. Elmien Wood
    3. Ek soek hulp asseblief. [d2] Anna Elizabeth VAN EEDEN = Stellenbosch 24.11.1765 x 15.4.1792 Heinrich MULLER (of Hendrik of Heyns) van Heesel, Oos-Friesland (Hendrik Muller van Heesel on der afgesz gagie gestelden Houtkapper in S E Comp. Dienst, jonkman met Anna Catharina Elizabeth van Eeden van Cabo de Goede Hoop, jongedogter) xx W. Odendaal Ek wil weet wie die Odendaal was en of hulle kinders gehad het. Ek het die volgende brief gevind It seems Anna Elizabeth (Catharina) VAN EEDEN was baptised in Stellenbosh on 24 November 1765, the daughter of Johannes VAN EEDEN and Wilhelmina COERTZE. She married Willem ODENDAAL in c.1787 and daughter Wilhemina Susanna ODENDAAL was baptised 7 December 1788. There is a death notice for Wilhelmina Susanna HOGG, MOOC 1884 dated 1836. Unfortunately I have not been able to find the Willem who married Anna VAN EEDEN Geskryf deur Dorothy e-posadres From: "Willy Mowlam" < wm30@mweb.co.za> Subject: Re: [ZA-EC] ODENDAAL Date: Fri, 5 Mar 2010 12:17:42 +0200 References: 20100220101803.4597DA10@rrba-ip-smtp-2-2.saix.net Hierdie brief maak die fout om te sê dat die Odendaalhuwelik die eerste huwelik was. Die huwelik Muller x van Eeden meld uitdruklik dat Anna van Eeden ’n jongedogter was. Wilhelmina Susanna was waarskynlik nie Anna van Eeden se dogter nie, maar ek weet nie. Kan iemand help? Groete Elmien

    03/04/2013 02:36:46