Hallo almal Ek het so 'n klompie jare gelede die dorpie waar my Ma gebore is, Jagersfontein, besoek en het daar toestemming gekry om die boekie wat in 1904 oor die dorp uitgegee is (Jagersfontein: Past and Present") weer beskikbaar te maak. Ek het egter gedink dat ek 'n addendum ook kan uitgee, met addisionele fotos, miskien koerantuitknipsels. Ek het kopieë bekom van argieffotos oor die dorp, maar het tog gewonder of daar van julle is wat of self van daardie area af kom of dalk in die dorp se geskiedenis belangstel en moontlik fotos en artikels/uitknipsels oor die vroeë dae van hierdie geskiedkundige dorpie beskikbaar kan stel. Sien uit daarna om van julle te hoor Groete Colin
Baie dankie ek waardeer dit. ----- Original Message ----- From: "Lynn Couperthwaite" <pcoups@hotmail.com> To: "South Africa Buitenpost" <buitenposten@rootsweb.com> Sent: Monday, April 29, 2013 1:17 PM Subject: [BP] eGGSA Webwerf opgedateer Die eGGSA webwerwe word voortdurend opgedateer met nuwe inligting. Besoek gereeld vir die nuutse toevoegings. Die nuutste toevoegings (verlede week):- eGGSA Documents Altesaam 540 nuwe boedel lêers (240 beelde) is by die KAB, TAB en NAB argiewe bygevoeg. Die SA-Records webwerf word ook voortdurend opgedateer met nuwe inligting. Die nuutste items is altyd getoon in die boonste regterkantste kolom van die webblad onder die opskrif 'Jongste toevoegings.'Latest additions' South African Records Transcribed Indekse van die Kaapse siviele doodregistrasies: Bredasdorp 1936 Kaapstad1898 Wynberg 1921 Kaapstad-Woodstock 1921 Kaapstad -Wynberg 1922 - Kaapstad Dope 1713-1742: (Neder-Duits gereformeerde gemeente) · 1718 · 1719 · 1720 · 1721 · 1722 Onthou om die webwerf gereeld te besoek . Ons hoop dat hierdie transkripsies van hulp sal wees vir al ons navorsers. Kommentaar, korreksies en voorstelle is altyd welkom. Geniet Corney Keller Document Photographs & Transcripts for eGGSA www.eggsa.org/ ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message
Die eGGSA webwerwe word voortdurend opgedateer met nuwe inligting. Besoek gereeld vir die nuutse toevoegings. Die nuutste toevoegings (verlede week):- eGGSA Documents Altesaam 540 nuwe boedel lêers (240 beelde) is by die KAB, TAB en NAB argiewe bygevoeg. Die SA-Records webwerf word ook voortdurend opgedateer met nuwe inligting. Die nuutste items is altyd getoon in die boonste regterkantste kolom van die webblad onder die opskrif 'Jongste toevoegings.'Latest additions' South African Records Transcribed Indekse van die Kaapse siviele doodregistrasies: Bredasdorp 1936 Kaapstad1898 Wynberg 1921 Kaapstad-Woodstock 1921 Kaapstad -Wynberg 1922 - Kaapstad Dope 1713-1742: (Neder-Duits gereformeerde gemeente) · 1718 · 1719 · 1720 · 1721 · 1722 Onthou om die webwerf gereeld te besoek . Ons hoop dat hierdie transkripsies van hulp sal wees vir al ons navorsers. Kommentaar, korreksies en voorstelle is altyd welkom. Geniet Corney Keller Document Photographs & Transcripts for eGGSA www.eggsa.org/
BERG; Isabella * 28/11/1919 + 15/04/2013. Grafdiens: Pretoria-Oos Begraafplaas, 30/04/2013, 09:00 Dankdiens: NG Kerk Oosterlig, Leastraat 469, h v Hugostraat, Waterkloof Glen, Pretoria, 10:00. (Beeld - 29/04/2013) Grobbelaars & Church Begrafnisdienste, Lynnwood, Pretoria, 012-329-3682. Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. [Blignaut x Laubscher; Els x Blignaut; Pretorius x Bloem; Kruger x Pretorius.] [Bouwer x Meyer; Bouwer x Wild; Pretorius x v/d Merwe; Pretorius x Potgieter; Potgieter x Barkhuizen]
Dag vriende, QUICKQUIP:- "It is as hard to see one's self as to look backwards without turning around." - Henry David THOREAU. BIRTHS:-HANSEN Warwick & Linda a daughter Zoe Emma * 12 April 2013 in Parklands Hospital. BIRTHDAY:- BUDHRAM Sherine . From all at Independent Newspapers Classifieds. LE CLOS Chad *12 April (21 years) Son of Geraldine & Bert. Brother of Bianca MATOS. DEATHS:- HAVENS Richie + 22 April 2013 . Hart aanval op ouderdom 72. Hy was 'n folksanger en kitaarspeler. Hy was die oudste van 9 kinders. Hy word oorleef deur 4 dogters en talle kleinkinders. RAPPORT. MAGNUSSEN Sheila + 26 April 2013. Wife ,mother and grandmother. PILLAY Savi. Mother of Yubashni, Sheagini, Ivershini and Aviendra. Mother-in-law of Siva, Soma, and Stepanie. Grandmother of Devarshin, Kirtana and + Keira. Funeral at 23 Kingfisher Rd, Umhlanga from 10am ---1pm. MEMORIAM:- KINGSLAND Shirley. 1 Year gone now. From your sons, grandchildren and your brother. LANDZANAKIS Emmanuel Oliver (Manoli) 15 Nov 2002 -----29 April 2010. Love from Mommy, Daddy and Gabriel.; From Nana; Love from Kapsi, Lynda and Xander. LANGEVELDT Marie. Mother of Clive, Carol, Travis and Mitch. Gegroet uit Durban waar 'n koue windjie opgekom het vannaand.(2200 nm) Rita Quebbemann.
Goeiemiddag Berig in 'Brokkies en Brandhout' 1/2013 (SAVF) Ouma Troskie (101) oorlede Dorothea Magdalena Troskie (Coetzee) *Bethulie 20.3.1911 + 7.1.2013 na kort siekbed. Laaste drie jaar, inwoner van SAVF Ouetehuis 'Ons Eie', Carolina. In 1938 was sy en haar man, Casparus Gerhardus Troskie in beheer van die bou van die Voortrekkermonument in Pretoria. Haar moeder, Dorothea Magdalena de Wet, was die suster van Generaal Christiaan de Wet. Groete George
LEDEVERGADERING VAN DIE NOORDWESTAK VAN DIE GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SA DATUM EN TYD: Maandag, 6 Mei 2013 om 19:00 PLEK: Potchefstroomse Museum (h/v Solplaatjielaan en Wolmaransstraat, Potchefstroom) ONDERWERP: Bewaar jou eie oudhede tuis SPREKER: Annemarie Carelson, Kurator by die Nasionale Kultuurhistoriese Museum te Pretoria KONTAKPERSONE: Elmarie Weyers (018 2995021) of Stephan Botha (083 743 0507) BEWAAR JOU EIE OUDHEDE TUIS Die meeste van ons besit erfstukke wat van geslag tot geslag oorgedra word. Dit wissel van 'n handgemaakte dooprok, 'n ou familiebybel, krygsgevangene voorwerpe, meubelstukke tot 'n kleurvolle konfoor en tessie en vele meer. Die versorging en berging van die stukke is gewoonlik vir die eienaar 'n groot kopseer. Volgens Miems Lamprecht, Kultuurhistorikus van die Potchefstroomse Museum beskadig mense dikwels erfstukke deur dit self, sonder die nodige kennis, te probeer restoureer. Sy kry gereeld te doen met dokumente en familiebybels waar gewone kleefband gebruik is om skeure aan bladsye te herstel. Na jare is die vergeelde spore van die misstap duidelik sigbaar. Nog 'n groot "sonde" is om met 'n skuurmasjien nuwe lewe aan 'n ou meubelstruk te probeer gee. In die proses word alle ou gebruiksmerke verwyder, asook die unieke karakter van die stuk vernietig. 'n Navraag wat die Museum dikwels ontvang, is of tekstiele soos dooprokke en kwiltwerk geraam kan word en hoe dit gedoen moet word sodat die lewensduur daarvan verseker kan word. Die Noordwestak van die Genealogiese Genootskap van SA het Annemarie Carelson gevra om te kom gesels oor hoe erfstukke skoongemaak, geberg of uitgestal behoort te word. Die praatjie sal op Maandagaand, 6 Mei 2013 om 19:00 in die Potchefstroomse Museum (h.v. Sol Plaatjielaan en Wolmaransstraat) plaasvind. Diegene wat belangstel, kan gerus 'n klein erfstukkie saambring, sodat dit deel van die bespreking kan uitmaak. Annemarie is 'n kenner op die gebied van die versorging van oudhede. As kurator by die Nasionale Kultuurhistoriese Museum te Preotira is sy verantwoordelik vir hul tekstiel-, meubel en metaalversameling. Sy het ook 'n uitgebreide ondervinding in die inrigting van huismuseums. In 1996 het sy haar meestersgraad verwerf met haar verhandeling oor die interieurs van plaashuise in die eertydse Transvaal in die tydperk tussen 1900 en 1950. Almal is welkom om die praatjie by te woon. Vir meer inligting, skakel gerus vir Elmarie Weyers (018 2995021) of Stephan Botha (083 743 0507). Op die Genealogiese Genootskap se webblad: <http://www.genza.org.za> www.genza.org.za is daar ook meer inligting oor die Noordwestak se jaarprogram en projekte.
Beste Vriende Dit was mos in die "ou dae" meer algemeen onder Afrikaners dat ouer mans met jonger vroue getrou het (veral in pionierstye - voor die 1900's?). Kyk ook na die volgende: Lourens Jacobus Erasmus g. 8 Mrt 1774, Graaff-Reinet, d. 27 Mrt 1774, Graaff-Reinet, + 2 Okt 1851, Paulett Straat 74, Somerset-Oos x 3.1.1796 Louisa Catharina Grobbelaar g. 4 Feb 1781, Tulbagh, d. 11 Feb 1781 xx Magdalena Carolina Pietersen o. 20 Des 1835 xxx 14.5.1836 Anna Margaretha Carolina de Villiers g. 4 Sept 1817, d. 28 Sept 1817, Paarl, o. 26 Sept 1876, Pearston Lourens Jacobus Erasmus was reeds 62 jaar oud (met 15 kinders by twee eggenotes - met die oudste kind wat in 1799 gebore is) toe hy op 14 Mei 1836 met sy derde vrou getrou het. Anna Margaretha Carolina de Villiers was maar 18 jaar oud toe sy met hom getrou het. Sy het nog 5 kinders by hom gehad. Hy is op ouderdom 77 oorlede. As mens vandag sulke huwelike sien neig mens om te dink die jong vrou trou agter die man se geld aan. Lourens Jacobus Erasmus was 'n vermoeende man, maar ek het tog hierdie beeld dat sulke huwelike in daardie jare gesluit is omdat so 'n vrou geweet het dat sy 'n baie beter kans gehad het om haar kinders groot te kry weens groter armoede, die gevaarlike lewe op die grense, swak mediese dienste ens ens Die prentjie wat ek vandag van sulke huwelike het is dat die jong vrouens gewoonlik nie kinders by die ou mans het nie? Dus in daardie jare was dit deel van die oorlewingsdrang - die vrou trou met die een wat kan verseker dat haar kinders versorg word en oorleef - eerder dan met 'n ou man te trou - te wag totdat hy sterf en dan lekker te lewe met sy geld? Nie dat alle jong vrouens wat vandag met ou mans trou dit uiteraard noodwendig om daardie rede doen nie! Is daar dalk iewers iets (meer wetenskapliks - bostaande is mos maar my waarneming/gevoel/persepsie?) geskryf oor die onderwerp? Baie dankie! Groete Daniel Jacobs Vir gratis Genealogiese Handleiding: http://gendata.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=13&Itemid=28 Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)
Gegevens van Caspar Koene uit Rosekem Datum indiensttreding: 22-05-1741 Datum uit dienst: 05-09-1747 Functie bij indiensttreding: Soldaat Reden uit dienst: Vrijburger Uitgevaren met het schip: Huis te Rensburg Waar uit dienst: Kaap de Goede Hoop Maandbrief: Nee Schuldbrief: Ja Gegevens van de vaart Schip: Huis te Rensburg Vertrek: 22-05-1741 Kamer: Zeeland Kaap: 04-11-1741 03-12-1741 Inventarisnummer: 12986 Folio: 187 Aankomst: 18-04-1742 Ceylon DAS- en reisnr.: 3215.3 Groete Elmien
Dear Listers I have posted a partial index to Cape Civil Death records for Port Elizabeth 1903 on the ZAF-INDEXERS forum over the last couple of weeks. Any corrections and comments are welcome. The link is http://archiver.rootsweb.ancestry.com/th/index/ZAF-INDEXERS/ Regards Moyra Joyce Bedford
Dag vriende, QUICKQUIP:-" Chance is always powerful. Let you hook always be cast; in the pool where you least expect it, there will be fish. " - OVID . BIRTHS:- DE WET Kelvin & Kelly - Courtney Mckenzie GUTHRIE / BUSSE Peter & Hayley - Emily Rose KEMP Paul & Michelle -Isabella Rose LAHEE nee ANDERSON Ryan & Stacey -Isla Rose. LEWIS nee HUGHES Andrew & Grant- Thomas Peter Grant. MAWSON nee HANCKE Greg & Brenda -Blake. MILLS nee SCHWIKKARD Bryan & Robynne - Julia Grace. MIDDLEBOROUGH / DE ALMEIDA Justin & Jane =Liam Johnno. RUSCOE Fabrice & Lisa -Daniela. SHIRLEY nee NOLAN David & Caryn a girl Olivia Rose * 17 April 2013. Sister for Madison. SIMPSON nee CAMERON Greg & Shauna - Savannh Raye. VAN LAUN / ANDREWS Brett & Kate a girl Emily Kate * 22 April 2013. Sister for Ashleigh and Olivia. DEATHS:-BEARD Edgar Cecil . Husband and father. Memorial at Glenwood Community Church Glenwood on 30 April 2013 at 2pm. Cremation private. DOVES 0860025500. BAYLIS Douglas Kenneth 26 April 1946 -----22 April 2013. Father of Jino and brother of Mavis , Mildred and Maureen. BUTLER Pamela + 26 April 2013 at Highway Hospice. Mother, grand and great-grandmother. Memorial on 30 April 2013 at Montclair Methodist Church at 3pm. BELL 031 3014793 CHARLTON Doreen Marion + 23 April 2013 x + Noel (George). Mother of Michael, David, John and Mark. Funeral at St Cyprians Church Umbilo on 30 April 2013 at 11 am. DOVES 0850025500. CHETTY Rajen 10 Nov 1960 -----18 April 2013 16th Day Memorial at Merebank Community Hall on 2 May 2013 at 5:30pm. CLASSEN Mark Adrian . Husband and father. Memorial at Presbyterian Church Frere Rd on 29 April 2013 at 1pm. AVBOB 031 2061831. DORKIN Irene x + Douglas(Stoons) . Sister to Eunice PETERS, Mother of Wentworth, Colin, Hildam Cyril, Gordon and + Kenneth and families. Funeral at Seventh Day Adventist Church Wentworth on 28 April 2013 at 10:30am. Proceeding to Dudley Rd Cemetery, ISIPINGO INC PAM'S. GOVENDER Detective Captain MN 'John' 1957 ----2013 (Tongaat and Umhlali SAPS). Husband and father. 15th Day Memorial on 2 May 2013 at Tongaat Town Hall with Supper at 17:30pm and Service at 19h00. GRECO Lidia-Giovanna 2 Jan 1924 -----25 April 2013. Funeral at Assumption Parish Umkomaas on 30 April 2013 at 3pm. KZN Funerals Scottburgh 039 9760200 REDDY Geevarathnum (Geeva) . Son of + Mr & Mrs Govindasamy REDDY, brother to Dennis, Kam, Deena, Chanoo, Kay and Dassie. Funeral at NCBC (Old Church) Phoenix on 4 May 2013 from 3pm ----5pm. Supper will be served. STUART Elsie + 21 April 2013 x Bill. Mother of William and Alan. Grandmother of Kimberley, Sam, Cameron and MacKenzie. VAN DE WASSENBERG Johannes (Jan) + 26 April 2013. Father of Adri and Karen, Thea and Kevin. Opa of Denzil and Matthew. Pappa to Rhona. DOVES 0860025500. WESSELS Michael Pieter. Memorial at All Saint's United Church Pietermaritzburg on 30 April 2013 at 11 am. OAKLEIGH 033 3426116. WOODHOUSE VIVIENNE "Cookie/ Viv " 20 Dec 1943 -----24 April 2013. Love to Colin. Remembered by the ROCHE family- Jan , (Mama J) , Steven, Vaughan (Can), and Heather (Aus) MEMORIAM:- DREYER Eddie. 15 years gone now.Father of Shaun, Denise ,Ryan and Tayla. FOLEY Graham 6 Aug 1949 ----27 April 2013 x Bev. HAMILITON Dona Mary + 27 April 2007. Love from Angie, Sharon, Abigail, Layla and Madison. MILLIGAN John 27 June 1930 ----29 April 2012. Remembered by Eileen and family. NORRIS Jerry (Marky). Brother , brother-in-law and uncle .From Nina, Estelle and family. RAGAVEN SOOBRYAN 2 June 1944 ---27 April 2010 x Janaki RAGAVEN. Father of Shamendra, Nerissa, Kriya.; Remembered by Mr & Mrs DV PAUL and family. Gegroet uit Durban Rita Quebbemann.
Dag vriende, QUICKQUIP:- " Any man may easily do harm, but not every man can do good to another. " -PLATO CREDITORS / DEBTORS:- BRENNON Ralph Samuel ID 240108 5033 08 0 + none of 21 Ridge Rd, Underberg. ESTATE No 14130/2009. GROVEWOOD ADMINISTRATOR SERVICES P O Box 3626, Dainfern 2055. BRYANT Thomas Winston ID 330302 5033 08 0 + 21 Dec 2012 x Elizabeth Anne Frances BRYANT ID 340113 0025 08 0 of 35 Milldene Park, 65 Prospect Hall Rd Durban North. ESTATE No 1374/2013/DBN. DITZ INCORPORATED PO Box 25250 Gateway 4321 4321. BURGESS Joan Elizabeth ID 210901 0001 08 6 + 7 March 2013 of E8 Helina Der Klerk, Mooihawens, Middleton Rd, Durban. ESTATE No 4879/2013. FNB TRUST SERVICES P O Box 212 Wetville 3630. CHISHOLM Alexander Malcolm ID 260120 5089 08 2 + 4 March 2013 of 181 Rocca Marina Argyle Rd, Durban 4001. ESTATE No.4882/2013. FNB TRUST SERVICES P O Box 212 Wetville 3630. GILBERT John Allen Walter ID 330423 5040 18 8 + 24 March 2013 of 111 St Andrews Drive, Durban North 4051. ESTATE No 5198/13 DBN. Mrs. V J NEWBY-FRASER C/o P O Box 11751, Dorpspruit 3206. TEL:- 033 3450322 FAX:- 033 3451993. Email: > jhart@jvhart.co.za < REF:- J.V. Harty/kh/Gil02E HOOSEN Mariam Bee Goolam ID 401205 0353 08 6 + 16 June 2012 of 33 High Manor Rd, Terance Park, Phoenix. ESTATE No 13474/2012/DBN. JACKSON & AMEEN ATTORNEYS 397 Anton Lembede Str 3rd Floor Durban 4000. TEL:- 031 3013333. DAILY NEWS. KORB Antonie Johannes Louis ID 310204 5044 08 9 + 11 March 2013 of 5 Reeves Rd, Durban North, Durban. ESTATE No. 4980/2013 DBN. ANTHONY WHATMORE & COMPANY 45 Adelaide Thambo Drive Durban North 4051. TEL:- 031 5637111. DAILY NEWS KUBEKA Ouma Duduzile ID 390915 0360 08 8 + 9 Nov 2007 of 11 197634 Str, Inanda Glebe , Durban. ESTATE No. 14847/2012/DBN .PRATHIKA ASRAI & ASSOCIATES Office 4B, 17 Palmfield Rd Springfield Park P O Box 74016, Rockdale Park 4034. TEL:- 031 5792964. MABUZA Mathews Ntlanta Editor ID 580215 5181 08 8 + 9 Nov 2012 of Umzumkhulu Location Umzinkhulu x Nosipo MABUZA ID 640904 0189 08 3 . ESTATE No 11128/12/DBN. ZONDI & SHANGASE Suite G62 Laarger Centre , 88 Church Str Pietermaritzburg. MACDONALD Moira Gordon ID 281204 0057 08 1 + 10 March 2013 of 77 Chartwell Drive , Umhlanga Rocks. ESTATE No 3874/2013. TATE NOLAN & KNIGHT P O Box 201181, Durban North 4016. TEL:- 031 5631874. MAKELO Kelello ID 690627 5376 08 7 + 9 Jan 2013 of Izinga Ridge, Section No 2 24 Iduli Close, Umhlanga Rocks .ESTATE No. 2378/2013/PMB. GAVIN GOW INC P O Box 610, Umhlanga Rocks 4320. TEL:- 031 5611011 FAX:- 031 5611059. MAXWELL John Featherstone ID 380330 5038 08 5 + 7 March 2013 of 45 Rolling Hills Autumn Drive, Umhlanga Rocks. ESTATE No 2720/2013 /PMB. TIMOTHY JOHN MAXWELL C/O FOURIE SCOTT ATTORNEYS GRO8 Business Partners Centre, 23 Jan Hofmeyer Rd, Westville3629. DAILY NEWS MELLOR Reginald Douglas ID 151209 5028 08 3 + 9 Feb 2013 of Ridgewood Frail Care Centre, Mount Edgecombe 4301. ESTATE No. 2721/2013/DBN. CATTO YOUNG & LESTER INC 29 Jesmond Grove Overport, Durban 4091. TEL:- 031 2040400. MEYER Dean Gerald ID 660220 5043 08 3 + 18 Dec 2010 x Karen Viviene MEYER ID 650128 0090 08 6 of 199 Plantations, Shongweni Pinetown. ESTATE No 9994/11/DBN. FNB TRUST SERVICES P O Box 212 Wetville 3630. MILES Dulcie Everitt ID 230802 0006 08 1 + 4 Sept 2012 of 419 Edenroc Retirement Home, North Beach Durban. . ESTATE No. 18011/2012/ Durban. FNB TRUST SERVICES P O Box 212 Wetville 3630. MKHIZE Zandile ID 761230 0568 08 1 + 4 March 2013 of 219 Hayfields Rd, Mount Royal, Phoenix 4068 . ESTATE No 4389/2013/DBN. FNB TRUST SERVICES P O Box 212 Wetville 3630. NAIDOO Pogieideran ID 540418 5148 08 6 + 24 Dec 2013 (as in Press) x Jancie NAIDOO ID 630926 0241 08 7 of 30 Bardsley Rd Seaview. ESTATE No 4249/2012/DBN. JACKSON & AMEEN ATTORNEYS 397 Anton Lembede Str 3rd Floor Durban 4000. TEL:- 031 3013333. DAILY NEWS PENTZ Michiel Thomas ID 230713 5048 08 8 + 16 Feb 2013 no given adress. ESTATE No 2777/2013/DBN. TATE NOLAN & KNIGHT P O Box 201181 Durban North 4016. TEL:- 031 5631874. RAMPHAL Mavis ID 430623 0145 08 5 + 5 Jan 2013 of 1369 Keiler Str Margate. Ext 3, 4275. ESTATE No 425/2013 Durban. FNB TRUST SERVICES P O Box 212 Westville 3630. SINGLETON Wendy Winifred Leighton ID 360708 0044 08 3 + 31 Aug 2012 of 2 Woodhall Estate, 24 Kings Ave, Westville. Executor Anthony Michael SINGLETON . ESTATE No.3055/2013/DBN. C & S CHARTERRED ACC.P O Box 2151 Pinetown TEL:- 031 7017388. TINSTON Mary Margherita ID 270119 0033 08 5 + 17 March 2013 of 70 Steele Rd, Pelham, Pietermaritzburg. ESTATE No 3256/2013. FNB TRUST SERVICES P O Box 13527 Cascades 3202. WADE Audrey Frances ID 200529 0025 08 6 + 10 Aug 2012 of Milldene Frail Care, Prospect Hall Rd, Durban North. ESTATE No 16962/2012/DBN. FNB TRUST SERVICES P O Box 212 Westville 3630. WORTHINGTON Jean Elizabeth ID 380504 0046 08 7 + 13 March 2013 of 152 Malpark, 24 Prospect Hall Rd, Durban North. ESTATE No 4610/2013. TATE NOLAN & KNIGHT P O Box 201181 Durban North 4016. TEL:- 031 5631874. FIRST / FINAL:- ALBERTYN Hendrik Johannes ID 491118 5006 08 1 + 20 Sept 2012 of 1 East End Drive Mooiriver, Mooiriver. ESTATE No. 9821/2012. FNB TRUST SERVICES PO Box 13527, Cascades 3202. BRENNON Nancy Eileen ID 270526 0026 08 5 + none of 21 Ridge Rd Underberg x Ralph Samuel BRENNON ID 240108 5033 08 0. ESTATE No, 117/2010 . GROVEWOOD ADMINISTRATOR SERVICES P O Box 3626, Dainfern 2055. CELE Zanele Victoria ID 740807 0409 08 9 + 1 April 2008 of Lower Tugela x Siphiwe Enoch CELE ID 460309 5221 08 8 .ESTATE No.12687/2008/DBN. MUSA GUMEDE & ASSOCIATES P O Box 714 , 31 Mahatma Gandi Street Kwa Dukuza 4450. TEL:- 032 5516061. DAILY NEWS. DE CHARMOY Barbara Ruth ID 380517 0006 08 3 of FlatNo 1 Goldcliff, Marion Rd Ballito. ESTATE No. 8377/2012.KZN. PSG TRUST C/O ADV EC NEL P O Box 6111, Walmer , 6065. Email.NATASHA.DYER@PSG.CO.ZA < TEL:- 041 581 0508. FREESE Eva Marie ID 281012 0006 08 + 8 Sept 2013 of 13 Forest Glen Waterfall. ESTATE No. 18007/2012. DBN. FNB TRUST SERVICES P O Box 212 Westville.3630. GELDENHUYS Philip ID 370501 5090 08 8 + 5 Oct 2012 of 26 Balmoral 71 Inanda Rd , Hillcrest.ESTATE No 18722/2012 Durban. FNB TRUST SERVICES PO Box 212 Westville 3630. GORDON-JONES Mary Charmain ID 251228 0005 18 4 + 21 Feb 2013 of 17 Lucas Gardens, 541 Ridge Rd, Durban 4001. ESTATE No 3848 /2013 DBN. ALEXANDER N CURRY 14 Woodlands Ave Westville 3629 Email.> annlexcurry@gmail.com. <mailto:annlexcurry@gmail.com.%3c> < . HALL Vera ID 350604 0083 18 3 + 11 April 2012 of 9 West Drive St Michael-on Sea, Port Shepstone. ESTATE No. 18744/2012. FNB TRUST SERVICES PO Box 13527, Cascades 3202. HANSEN Frances Stepheny ID 400216 0046 08 4 + 9 Aug 2012 of 1 Galloway Rd, Hillcrest 3610. ESTATE No 14577/12. MORRIS FYLLER WALDEN WILLIAMS INC. 1 Knightsbridge 16 Westville Rd, Westville 3629 TEL:- 031 7764460. HAWLEY Sheila Elizabeth ID 321229 0051 08 3 +19 Feb 2012 of 5 Chartwell Estate, Winston Park Hillcrest. ESTATE No 8451/2012. . DBN. FNB TRUST SERVICES P O Box 212 Westville.3630. HENDRY Gail Phyllis ID 620118 0146 08 4 + 24 Jan 2011 of 31 Cotteswood, Langford Country Estate , 33 Oarlands Drive, Hillcrest. ESTATE No 5391/2011/DBN. K.J.CASSIDY CA (SA) P O Box 33024, Montclair, 4061. TEL:- 031 4690588. HOPKINS Jonathan Quinten ID 360503 5069 08 0 + 26 June 2011 of 12 Inkonka Rd, Kloof. ESTATE No 1008/2012/DBN. BARRY EDWIN FULLER 8th Floor 135 Musgrave Rd , Durban 4001. TEL:- 031 2027601. JOHNSON Colleen Pomeroy ID 311221 0045 08 4 + 2 Nov 2012 of Edenroc Retirement Home Snell Parade, Durban. ESTATE No. 827/2012/ PMB. FULLER & COMPANY 29 Maryvale Rd Westville 3630. DAILY NEWS. JONES Alfred Robert ID 480910 5133 08 6 +10 Jan 2012 of 16 Barclay Str Kokstad. ESTATE No 3850/2012PMB. FNB TRUST SERVICES POBox 27511, Greenacres 6057. JONSSON Aubrey Hugh ID 240706 5032 08 3 + 17 Jan 2013 of 11 Wendover Rd. Wembley, Pietermaritzburg. ESTATE No. 1791/2013 . FNB TRUST SERVICES P O Box 13527 Cascades 3202. MAIDEN Jeffrey Michael ID 620224 5031 08 9 of 3 Adelaide Place, Glenashley , Durban North 4051. ESTATE No 16029/ 2010/PMB. BAKER TILLY MORRISON MURRAY PO Box 1098, Westville 3630. TEL:- 031 2675300. FAX:- 031 2671838. DAILY NEWS NKOSI Muthikawupheli Timothy ID 451229 5407 08 4 + 27 Aug 2010 of 1207 Magwaza Rd Unit CC, Imbali Pietermaritzburg. ESTTE No 2394/2011. FNB TRUST SERVICES P O Box 13527 Cascades 3202. PARSHAD Dhumyanthie ID 380816 0102 08 6 + 18 Jan 2011 of 60 Rosly Ave, Asherville, Durban. ESTATE No 7456/2011 Durban. FNB TRUST SERVICES P O Box 27511 Greenacres, Port Elizabeth 6057. RAMBALLEY Hemanthkumar ID 580103 5227 08 7 + 7 Sept 2012 of 115 Tibouchina Drive Cool Air Dalton and x Kemrajee RAMBALLEY ID 610824 0167 08 5 . ESTATE No 10760/2012. FNB TRUST SERVICES P O Box 13527 Cascades 3202. ROBERTSON Peggy Joan ID 410600 0026 08 0 Date of Birth not given . Of 27 Westridge Rd , Umhlanga Rocks. ESTATE No 1320/2012 DBN. TATE, NOLAN & KNIGHT P O Box 201181 Durban North 4016. TEL:- 031 5631874. SEYNISCH Ulrich ID 440902 5054 08 0 +16 Aug 2012 x Antonia Mariana LIPPERT Date of Birth: 5 Nov 1954 of 30 King George Ave Foresthills Kloof. ESTATE No 15276/2012 DBN. VANIDHA NAIK & ASSOC. Suite 111, 1st Floor Liberty Life Building, 21 Aurora Drive Umhlanga Rocks 4319. TEL:- 031 535 7136. DAILY NEWS . STRUCK Irene ID 381107 0036 08 9 + 2 Sept 2012 of Cottage 5, Shepstone Place Estcourt. ESTATE No. 9158/2012. FNB TRUST SERVICES PO Box 13527, Cascades. SULLIVAN Rosemary Anne ID 530104 0118 08 2 + 20 Dec 2011 of 16 Pfanner Rd, Marianhill Park, Pinetown 3610. ESTATE No 9098/2012/DBN. MORRIS FULLER WALDEN WILLIAMS INC. 1Knightsbridge, 16 Westville Rd, Westville 3629. TEL:- 031 7764460. Gegroet uit mooi weer Durban Rita Quebbemann
Beste Vriende Ek is besig met navorsing oor b3c9d1e2 Jacob Lourens Carolus Erasmus = 2.11.1801 en sy nasate. Hy en twee van sy broers het aan die Groot Trek deelgeneem en van sy nasate het later jare op die plaas Roerfontein 100 naby die dorp Koster in Noordwes gewoon. Een van sy dogters was getroud met Louis Trichardt se seun Petrus Frederick. Hiermee meer inligting oor hulle: Nasate van Susanna Sophia Erasmus --------------------------------- 1-Susanna Sophia Erasmus g. 5 Jan 1827, d. 4 Mrt 1827, Somerset-Oos, + Apr 1880, Driefontein, Pilansberg, Rustenburg X Glen Lynden 30.5.1847 Petrus Frederik Trichardt + "Welverdiens" dist Ladysmith Natal ca 1860 |--2-Lewis Gustavus Trichardt |--2-Susanna Sophia Trichardt X Eric Stroh |--2-Jacob Lourens Carolus Trichardt |--2-Martha Dorothea Trichardt X Willem Abraham de Beer XX Jacobus Laurens Carolus Meyer |--2-Petrus Frederik Trichardt g. 12 Jan 1854, d. 30 Apr 1854, Ladysmith, Natal |--2-Maria Louisa Trichardt g. 2 Feb 1855, d. 18 Mei 1856, Ladysmith, Natal |--2-Esther Cornelia Trichardt X Gerhardus Jacobus Oosthuizen XX Johannes Michiel van Helsdingen g. ca. 1827, Cape Colony, + 1880, Driefontein, Pilansberg, Rustenburg |--2-Lourika van Helsdingen X Christiaan du Plessis |--2-Simon Frederik van Helsdingen |--2-Johan Giliam van Helsdingen |--2-Elsje van Helsdingen X Carel Oosthuizen Ek stel belang in meer inligting oor die Erasmus/Trichardt verbintenis. O.a. biografiese besonderhede van Petrus Frederik Trichardt. In sy Pa se dagboek word na hom as Pieta verwys. Siende dat hy eers in ca 1860 sterf was hy uiteraard een van die oorlewendes van die rampspoedige Trichardt Trek, wat op 'n stadium van Delagoabaai per skip na Natal geneem is. In sy Pa se Dagboek - waar na hom as Pieta verwys is - is interessante verwysings na hom. Dr. JC Visagie skryf ook baie interessant in Historia van November 1991 oor Jacob Lourens Carolus Erasmus, van sy broers en ook hulle Pa (Lourens Jacobus - ged. 1774) wat volgens Robert Hart, in 'n brief gedateer 31 Augustus 1835, besig was met planne om op Trek te gaan. Hy noem dat dit van die vroegste verwysings is na grensboere wat beplan het om te trek. Die broers het egter uiteindelik eers later getrek en die Pa het nie getrek nie. Die Erasmusse het in die Bruintjieshoogte Veldkornetskap naby Somerset-Oos gebly. Die volgende stelling van Dr. Visagie is baie interessant: "Hart se waarnemings in die omgewing van die dorp Somerset is tog vir ons kennis van die invloed van die trekgedagte van waarde omdat dit eerstens 'n paar nuwe gegewens oor die voorkoms en verspreiding daarvan bevat. Dit is betekenisvol dat die berig betrekking het op Afrikanerboere (nota: Die Erasmusse waarna ek hierbo verwys), wat in die onmiddellike omgewing van onder andere Louis Tregardt, Piet Meyer en Hans de Lange gewoon het - almal manne wat reeds vanaf die vroee jare dertig met die trekgedagte verbind kan word. Tweedens is dit belangrik om te verneem dat daar benewens Tregardt ook ander Afrikanerboere was, wat sterk genoeg motivering gehad het om reeds so vroeg as einde Augustus 1835 te wou vertrek." Dr Visagie noem ook dat Tregardt die Kolonie reeds vroeg in 1834 verlaat het om hom net anderkant die Oos-en Noordoosgrens van die Kolonie te vestig. Daarvandaan het hy in September 1835 finaal weggetrek. Dus in die maand of wat voordat Trichardt finaal weggetrek het, het die Erasmusse - wat in dieselfde omgewing as Trichardt gewoon het - volgens Hart ook beplan om te trek. Die feit dat Jacob Lourens Carolus Erasmus en sy familie juis op daardie tydstip oorweeg het om te trek - tesame met die feit dat sy dogter uiteindelik (in 1847) met Tregardt se seun sou trou - laat 'n mens dus vermoed dat hulle moontlik selfs beplan het om saam met Tregardt te trek. 'n Moontlike rede volgens Dr. Viasgie waarom hulle wel nie getrek het nie, was omdat die Pa (Louwrens Jacobs - 1774) se vrou in 1835 oorlede is. Hy het op 14 Mei 1836 met AMC de Villiers hertrou en Dr. Visagie spekuleer dat sy of haar familie hom oorreed het om nie te trek nie. Hy sterf uiteindelik op 2 Oktoiber 1851 in sy huis op die dorp Somerset-Oos. Drie van sy seuns neem wel aan die Groot Trek deel. Dr. Visagie skryf in sy boek Die Trek uit Oos-Rietrivier heelwat oor Trichardt, die Meyers en Hans de Lange wat soos wat ek hierbo genmoem het volgens hom van die vroee draers van die trekgedagte is. Dit sal nou interessant wees om die ligging van die Erasmus plase (Doornkloof en Rietfontein) in Bruintjieshoogte te vergelyk met die plase en woonplekke van die persone. Dr Viasie en JS Bergh se atlas The Eastern Cape Frontier Zone 1660-1980 behoort 'n waardevolle bron daarvoor te wees. As van julle hierby kan aanvul sal ek dankbaar wees. Ek deel ook graag verdere inligting oor bostaande. Groete Daniel Jacobs Vir gratis Genealogiese Handleiding: http://gendata.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=13&Itemid=28 Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)
VERMEULEN; Willie (80). Baie geluk met jou Tagtigste Verjaarsdag met baie liefde van jou vrou Dorie, kinders en kleinkinders Gerrie, Elsabe, Wian, Marentia, Chris, Kobus, Wilandi, Wiko, Monay, Etienne, Leandra en Mia. [Foto met berig]. (Beeld - 27/04/2013) Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. [Blignaut x Laubscher; Els x Blignaut; Pretorius x Bloem; Kruger x Pretorius.] [Bouwer x Meyer; Bouwer x Wild; Pretorius x v/d Merwe; Pretorius x Potgieter; Potgieter x Barkhuizen]
ACKERMAN; Silvia, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk Mootvallei, Pretoria, 02/05/2013, 10:00. (Beeld - 26/04/2013) AVBOB Begrafnisdienste, Pretoria-Noord, 012565-4269. Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. [Blignaut x Laubscher; Els x Blignaut; Pretorius x Bloem; Kruger x Pretorius.] [Bouwer x Meyer; Bouwer x Wild; Pretorius x v/d Merwe; Pretorius x Potgieter; Potgieter x Barkhuizen]
Beste Janet, Daar kan 'n verskeidenheid antwoorde op jou vrae wees. Breedweg kan die persone wie die familiebond stig self op die hoe, waar en wanneer besluit. Ek gee vir jou die antwoorde soos dit op die Le Roux Familiebond van toepassing is: 1. Wat is n familiebond - Dit is 'n organisasie wat onafhanklik van sy lede bestaan en hom ten doel stel om sekere doelstellings (sien hiernaas) na te streef. Die doelstellings, lede, bestuur, finansiele verantwoordelikhede, prosedures by vergaderings, ens word in 'n geskrewe grondwet uiteengesit wat alle lede insae in het en wat as gesaghebbende "reëls" dien. 2. Wat is die doel van n familiebond - Die doel van 'n familiebond is om (1) hegte verbintenisse binne die groter familie te smee, (2) die familie erfenis te bewaar, (3) die opteken van familiegeskiedenis (en genealogie) aan te moedig, (4) die hou van familiebyeenkomste. 3. Wie behoort aan n familiebond ( all and sundry?) - die nasate van die stamvaders, hulle aanverwantes asook enige persoon wie homself met die doelstellings van die bond vereenselwig. 4. as daar n komitee is hoe word hulle gekies demokratiese deur mense wat stem vir hulle of sommer iemand wat besluit hy kies n paar lede van die familie en hulle sal dien as die komitee? - 'n komitee word deur lede wie 'n ledevergadering bywoon gekies. (As 'n nuwe bond begin, sal iemand seker die voortou neem en die "sameroeper" wees, hy sal dan ook seker kennisse opkommandeer om as 'n interim bestuur te dien totdat die eerste vergadering van die bond gehou word.) 5. wat moet lede verwag van n familiebond? - Gewoonlik word daar byeenkomste gereel; sommige familiebonde laat aandenkinge druk - soos lapelwapens / dasse / glase met die familiewapen daarop. (Sien onderaan) Dit hang van geval tot geval af. 6. Moet jy geld betaal om aan die bond te behoort - Dit sal van bond tot bond wissel maar dit is altyd 'n goeie idee om ten minste 'n aansluitingsfooi te betaal (dit kan ook 'n lewenslange lidmaatskap wees). 7. En indien wel wat gebeur met die geld? - Ledegeld sowel as enige hekgelde by byeenkomste en winste met verkoop van produkte sterk die koffers van die bond. (sien onderaan). Dit word gebruik om die doelstellings van die familiebond uit te bou. By voorbeeld, ons Le Roux's het 'n graniet gedenksteen laat oprig op die standplaas van Gabriel le Roux, een van die stamvaders. (Die plaas het later die hoofkantoor van die KWV geword en die steen staan in hulle voortuin langs die Paarlse Hoofstraat). Onthou asb dat daar spesifieke reels is rakende die gebruik van familiewapens. Indien jy belangstel, kan jy Prof Deon Fourie se artikel in die Hugenote Bulletin No 49 (2012) bestudeer. Jy kan ook die "links" op NAAIRS volg om by "Heraldiek" uit te kom. Verder is daar spesifieke bepalings in die Inkomstebelastingwet wat handel oor die vrystelling van belasting van sekere organisasies sonder wins-oogmerk. Familiebonde kan daarvoor kwalifiseer mits hulle aan die vereistes voldoen. Paul le Roux Tesourier: Die Le Roux Familiebond Paarl
Dag vriende, QUICKQUIP:- I think age is a very high price to pay for maturity. - Tom STOPPARD. DEATHS:- BANTAM Johannes (Ivan) + 19 April 2013 x Faith. Funeral at E.B.C. Church , Elm Ave on 27 April 2013 at 10am. BELL nee EDDS Brenda + 21 April 2013 x + Prof Trevor BELL. Mother of Catherine and Margaret. Grandmother of Christian. Daughter of Colin & Mona EDDS . Sister of Delys and Gillian. Requiem Mass at the Parish of St John the Divine Durban on 30 April 2013 at 1130am. OAKLEIGH 031 2059959. EMANUEL Philda Rosie from Clare Estate. Funeral on 27 April 2013 at the Emmanuel Living Ministries New Dawn Park at 10am. Proceeding to Newlands East Cemetery. ISIPINGO INC PAMS. FOURIE Jonathan Johannes + 23 April 2013. Funeral at Fleurhof Congregational Church on 27 April 2013 from 11:30---- 12:30pm. Proceeding to Brixton Crematorium for cremation at 1pm. DAILY NEWS. GOUNDEN Indira Devi 29 Dec 1960 ----13 April 2013 x + Nad GOUNDEN. Daughter of + Logan & Devi MOODLEY. Mom of Kamlan and Sandiran. Memorial at Verulam Day Care Centre on 27 April 2013 from 3pm. GOVENDER Loga x Pathma. Memorial at Wyebank Saiva Sithanda Sungum Hall Wyebank on 27 April 2013 from 3pm. HORN Wally + 25 April 2013 x Helene. Father of Denise, Wendy and Robyn. Older brother of Richard and Patsy and family and Charmain and Michael and family. DAILY NEWS. KLEMPTNER Jack 18 Dec 1926 ---23 April 2013. Now with + Margie. Love from Tony, Ann, Justine, Sarah, Chris, Graeme, Isabella, Olivia and Lily. DAILY NEWS LOWE Patrick Allen 18 Sept 1969 ---23 April 2013. Father of Skye and Cameron. Son of Lola & Rob. Brother of Wayne and Colette and nephew of Wendy. Memorial at St Winifreds Methodist Church Warner Beach on 30 April 2013 at 2pm. MARTINS 031 9035423 MOODLEY Neelavathie (Baby) 5 June 1928 -----13 April 2013 .15th Day Memorial at Woonathi Sabah Hall Merebank on 27 April 2013. Supper at 16:30pm Service 6pm sharp. MOODLEY Raj (Rutheran) . Funeral on 27 April 2013. Body will lie in state at Clare Estate Crematorium from 11----1pm. PERKINS Leonard + 21 April 2013 at age 77 years at Rimu Park Resthome x Pam. Father and father-in-law of Ryan & Nicola, Cheryl & James. Grandfather of Ben, Thomas, Amy & Helen. Brother and brother-in-law of John & Jill. Service at Whangarei Central Baptist Church on 26 April 2013 at 10am. Private Cremation. Messages to Perkin family PO Box 8043, Kensington, Whangerei , New Zealand. PRAKASIM Joan Rebecca x Samson. Mother of Trevor, Rodney, Leslie and Avril. Body will lie in state at 92 Lawnhaven Drive Phoenix on 26 April 2013 from 10am ---1130am.proceeding to Faith Revival Church from 12 ---2:30pm proceeding to The Mt Edgecombe Cemetery. PHOENIX Funerals 031 5073925. VAHED Mahamed + 25 April 2013 at age 77 years. Father of Aysha. (Known as the Milk Man ) He raised funds for 18 years for the Daily News Milk Fund. DAILY NEWS. VAN HEES Hans G. A. M 21 Jan 1937 ----9 April 2013 x Gemma. Father of Gregor and Joost. Grandfather of 5. WEINER Fay + 24 April 2013.Mother ,mother-in-law and grandmother of Marianne & Len MARKS, Lorraine & Eli RASKIN, Alan WEINER, Tony, Sherice and Jesse MARKS, Lisa, Brett, Ebony and Ciara LEWIS, Lila & Josh GOTTLIEB. Funeral on 26 April 2013 at Pinelands no 2 at 2pm. DAILY NEWS. MEMORIAM:- BERRIMAN Darren. From Dad, Mom, Gary, Doneé and Nicole. KRISHNA ELLAMAH (Navi) 3 March 1939 -----26 April 2012. Mother, mother-in-law and granny. 1 year Memorial on 27 April 2013 at 2pm at Eastbury Baptist Church Phoenix. TEL:- Daniel on 0783484631. DAILY NEWS. FAWCETT Michael (Mike). 5 years gone now. Remembered by Sam and Jabu. NADASEN Rhona Cheryl. 3 years gone now. Sister of Howard, Charmaine and family.; Remembered by Norma, Graham and Chez. NAIDOO Gopaul Samy (Andrew) 4 Feb 1932 ----7 July 2012. X Savithree. Father of Sagren, Sandy, Mona, Cyril and Strini. Father-in-law, grandfather , brother of Mana. 1 year Memorial on 5 May 2013 at Shree Veeraboga Emperumal Temple Hall Tongaat at 10:30am. PATTERSEN Valerie Martha 28 April 1933 ----26 April 2012 RIP from Pam, Russell, Angela and families. POPLETT Michael Arthur 11 April 1940 ----26 April 2012 x Pam. Father of Russell, Angela, Heidi, Hilton. Grandfather Bryce, Jade, Saraleigh and Michelle.; Alos remembered by Ken & Denise ROOKE. RENAUD Claude. 5 years gone now. From Delene, Brads, Robyn, Ricardo and grandchildren. ROOKS Cheryl . 4 years gone now. Wife and mother. Kiddo, Renay, Marie , grandchildren. TEDDY-(Shalom Interiors) Arumugam Adimulam Pillay 24 June 1953 ---28 April 2011 x Sue . Father ,father-in-law, grandchildren. VERDEN Theresa Diana. 4 years gone now. Mother and grandmother of Illona, Calvin, Chantelle ,Marlon, Roual and grandchildren. WHITE Joan Patience + 26 April 2011. Wife and mother of Ron and Valerie. WOODCOCK Joyce 6 Oct 1931 -----26 April 2012. Miss you Mom. Gegroet uit Durban Rita Quebbemann.
In Memoriam KLEYNGELD, Beulah. 03/04/1941 - 26/04/2008. Ons verlang baie en mis jou nog elke dag. Du Toit, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 26/04/2013) Hester Marx Loerie
Baie dankie Janet Mooidag Toekie ----- Original Message ----- From: "Janet Melville" <jmelville@xsinet.co.za> To: <buitenposten@rootsweb.com> Sent: Friday, April 26, 2013 3:27 PM Subject: [BP] S/K > Ek het die volgende S/Kgekry maar dit help my nie MOOC 438 > > Anna Catharina Elizabeth Marais > > *Dist Richmond > > Charel Johannes Marais > > Hester Hermina Marais > > 63jr 6mde > > weduwee van Pieter Johannes Smit > > oorlede 6.2.1907 Rhenosterhoek, Philipstown > > 1. Hester Hermina > > 2. Charel Marais > > 3. Anna Catharina Elizabeth > > > > Philipstown > > > > Janet > > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message
Ek kan nie een van jou vra antwoord nie. ----- Original Message ----- From: "Janet Melville" <jmelville@xsinet.co.za> To: <buitenposten@rootsweb.com> Sent: Friday, April 26, 2013 3:27 PM Subject: [BP] Familie Bond > Ek het n paar vrae > > 1. Wat is n familiebond > > 2. Wat is die doel van n familiebond > > 3. Wie behoort aan n familiebond ( all and sundry?) > > 4. as daar n komitee is hoe word hulle gekies demokratiese deur mense wat > stem vir hulle of sommer iemand wat besluit hy kies n paar lede van die > familie en hulle sal dien as die komitee? > > 5. wat moet lede verwag van n familiebond? > > 6. Moet jy geld betaal om aan die bond te behoort > > 7. En indien wel wat gebeur met die geld? > > > > Groete > > Janet Melville > > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message