RootsWeb.com Mailing Lists
Previous Page      Next Page
Total: 6140/10000
    1. Re: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO
    2. George vd Berg
    3. Dankie, Colin!! Groete, George Dankie George Ek het hom op cdbooks-r-us.com se 'freebies' blad gelaai, as jy dit aan ander bekend wil maak - dan hoef jy dit ook nie elke keer uit te stuur nie! Die url is: http://www.cdbooks-r-us.com/freebies.php groete colin From: George vd Berg [mailto:ggvand3@gmail.com] Sent: Wednesday, May 15, 2013 9:50 PM To: 'buitenposten@rootsweb.com' Subject: RE: Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO Dit was nogal 'n uitdaging want dit wou nie anders as een-een uitgaan nie maar ek is bly daar was 'n besondere belangstelling! Die 19 versoeke is almal uitgevoer , met groot plesier. Ek hoop niemand is uitgelaat nie. George _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6325 - Release Date: 05/15/13 _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6334 - Release Date: 05/17/13 _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6334 - Release Date: 05/17/13

    05/18/2013 10:06:40
    1. Re: [BP] BRCA 1 mutasie
    2. Elmien Wood
    3. Janet Dit is baie interessant. In die artikel kan hulle natuurlik nie se wie die families is nie, dan is dit oneties. Ongelukkig het ek nie op die oomblik iemand om te vra wat geneties moontlik is nie, maar met agt susters is dit baie waarskynlik dat die probleem in die familie loop. Groete Elmien -----Original Message----- From: Janet Melville Sent: Friday, May 17, 2013 1:01 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: Re: [BP] BRCA 1 mutasie Ek weet nie van Frans nie maar ek weet van n Slabbert familie waar al 8 die susters borskanker gekry het. En ook ander Slabbert familie wat murg probleme gehad het, toevallig toe my man in die hospitaal was en hulle nie n geskikte skenker kon kry nie Janet -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Elmien Wood Sent: 17 May 2013 08:02 AM To: SAGen; Buitenposten Subject: [BP] BRCA 1 mutasie Met Angelina Jolie so in die nuus, het ek bietjie gaan kyk na die genealogie van borskanker. Daar is ‘n interesante artikel oor ‘n mutasie (BRCA 1) in Afrikaanse families (Reeves, et al., 2004). Die een ding wat my egter opval is dat die mutasie in die geidentifiseerde families almal van drie Franse pare afgelei kan word. Ek sou graag wou weet hoe die navorsing gedoen is. Het hulle kwartierstate van al die persone wat getoets is gebruik of net op grond van vanne afleidings gemaak? Groete Elmien Reeves, M. D, Yawitch, T. M., Van der Merwe, N. C., Van den Berg, H. J., Dreyer, G. &. Van Rensburg, E. J. (2004). BRCA1 mutations in South African breast and/or ovarian cancer families: Evidence of a novel founder mutation in Afrikaner families. International Journal of Cancer 110(5), 677-682. doi: 10.1002/ijc.20186a.. ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ----- No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2012.0.2242 / Virus Database: 3162/5830 - Release Date: 05/16/13

    05/17/2013 08:08:05
    1. Re: [BP] BRCA 1 mutasie
    2. Janet Melville
    3. Ek weet nie van Frans nie maar ek weet van n Slabbert familie waar al 8 die susters borskanker gekry het. En ook ander Slabbert familie wat murg probleme gehad het, toevallig toe my man in die hospitaal was en hulle nie n geskikte skenker kon kry nie Janet -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Elmien Wood Sent: 17 May 2013 08:02 AM To: SAGen; Buitenposten Subject: [BP] BRCA 1 mutasie Met Angelina Jolie so in die nuus, het ek bietjie gaan kyk na die genealogie van borskanker. Daar is ‘n interesante artikel oor ‘n mutasie (BRCA 1) in Afrikaanse families (Reeves, et al., 2004). Die een ding wat my egter opval is dat die mutasie in die geidentifiseerde families almal van drie Franse pare afgelei kan word. Ek sou graag wou weet hoe die navorsing gedoen is. Het hulle kwartierstate van al die persone wat getoets is gebruik of net op grond van vanne afleidings gemaak? Groete Elmien Reeves, M. D, Yawitch, T. M., Van der Merwe, N. C., Van den Berg, H. J., Dreyer, G. &. Van Rensburg, E. J. (2004). BRCA1 mutations in South African breast and/or ovarian cancer families: Evidence of a novel founder mutation in Afrikaner families. International Journal of Cancer 110(5), 677-682. doi: 10.1002/ijc.20186a.. ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    05/17/2013 07:01:46
    1. [BP] Fw: [SA-Gen] BRCA 1 mutasie
    2. Elmien Wood
    3. Jammer daar het ‘n ekstra a en kolletjies by my DOI ingesluip. (Ek wou seker “delete” met my NumLk aan.) Die DOI is doi: 10.1002/ijc.20186 Tik net die hele ding in die soekvenstertjie vanaf die “d” tot by die “6”. Groete Elmien Reeves, M. D, Yawitch, T. M., Van der Merwe, N. C., Van den Berg, H. J., Dreyer, G. &. Van Rensburg, E. J. (2004). BRCA1 mutations in South African breast and/or ovarian cancer families: Evidence of a novel founder mutation in Afrikaner families. International Journal of Cancer 110(5), 677-682. doi: 10.1002/ijc.20186

    05/17/2013 04:50:34
    1. Re: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO
    2. Thaba Tsweni
    3. Could I also please receive a copy Kind Regards Wendel Hough Thaba Tsweni Lodge & Safaris PO Box 45 Graskop 1270 Tel: 013 7671380 Cell: 083 9971034 Fax: 086 5241131 Email: thabatsweni@absamail.co.za Web: www.blyderivercanyonaccommodation.com GPS Co-ordinates: S-24* 51'07.20" E 30*50'41.77" -----Original Message----- From: charzum@telkomsa.net [mailto:charzum@telkomsa.net] Sent: Wednesday, May 15, 2013 5:15 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: Re: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO May I also please have a copy,. Many thanks Maud -----Original Message----- From: George vd Berg Sent: Wednesday, May 15, 2013 2:44 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO Goeiemiddag Ek is in besit van 'n vertelling van 'n 88 jarige dame oor haar ondervindinge as kind gedurende die Anglo Boereoorlog. Dit is vyf bladsye oorgetik van handgeskryf. Daar is name met die hand ingevul en het ongelukkig nie baie duidelik afgedruk nie. Ek weet nie hoe bekend hierdie vertelling is nie en hoop dit kan van waarde wees en stuur dit graag elektronies aan enigiemand wat belangstel. "Ek is in 1894 gebore op Valleifontein dist. Lichtenburg ....... " Susannah (SMS) Coetzee (1894 - ca 1981) later getroud met Holder? dv. Johannes Cornelis Coetzee en Magrieta (Susara Margaretha Susanna Matthyssen?) Twee ouer susters Annie en Jakomina en ouma skynbaar ook Jakomina. Haar vader se jongste broer Casper was in Ceylon. Dit vertel van aanvalle op hulle huis deur die plaaslike bevolking en Engelse op Valleifontein, wegvoer na Potchefstroom kamp en per beestrok na Merebank kamp Durban. Na 'n jaar terug na Mafeking kamp en daarna terug op die plaas Valleifontein/Rooigrond en die moeilike lewe na die oorlog. Groete George _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6323 - Release Date: 05/14/13 _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6323 - Release Date: 05/14/13 ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    05/17/2013 04:16:07
    1. [BP] [PRESS] Beeld 17 Mei 2013.doc
    2. Fanie Blignaut
    3. NIEUWENHUYS; Justine * 29/07/2008. Kan die biologiese Vader(s) en biologiese moeder Elizabeth Susanna OELOFSE * 22/02/1989 en / of familielede van Justin dringend vir Hannelie THERON kontak by 012-343-7719 oor aanneming van Justin. (Beeld - 17/05/2013) OELOFSE; Mickayla * 22/07/2007. Kan die biologiese Vader(s) en biologiese moeder Elizabeth Susanna OELOFSE * 22/02/1989 en / of familielede van Mickayla dringend vir Hannelie THERON kontak by 012-343-7719 oor aanneming van Mickayla. (Beeld - 17/05/2013) WEBER; Jacobus Andries (Jaco) + 14/05/2013, voormalige eienaar van Bathroom de Lux. Hy laat sy vrou Tinka en kinders Bianca en Leandrie agter. (Beeld - 17/05/2013) Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. [Blignaut x Laubscher; Els x Blignaut; Pretorius x Bloem; Kruger x Pretorius.] [Bouwer x Meyer; Bouwer x Wild; Pretorius x v/d Merwe; Pretorius x Potgieter; Potgieter x Barkhuizen]

    05/17/2013 02:36:43
    1. [BP] BRCA 1 mutasie
    2. Elmien Wood
    3. Met Angelina Jolie so in die nuus, het ek bietjie gaan kyk na die genealogie van borskanker. Daar is ‘n interesante artikel oor ‘n mutasie (BRCA 1) in Afrikaanse families (Reeves, et al., 2004). Die een ding wat my egter opval is dat die mutasie in die geidentifiseerde families almal van drie Franse pare afgelei kan word. Ek sou graag wou weet hoe die navorsing gedoen is. Het hulle kwartierstate van al die persone wat getoets is gebruik of net op grond van vanne afleidings gemaak? Groete Elmien Reeves, M. D, Yawitch, T. M., Van der Merwe, N. C., Van den Berg, H. J., Dreyer, G. &. Van Rensburg, E. J. (2004). BRCA1 mutations in South African breast and/or ovarian cancer families: Evidence of a novel founder mutation in Afrikaner families. International Journal of Cancer 110(5), 677-682. doi: 10.1002/ijc.20186a..

    05/17/2013 02:01:39
    1. Re: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO
    2. Gert Coertzen
    3. Baie dankie GEORGE. GERT COERTZEN

    05/15/2013 04:44:37
    1. [BP] [Press] The Mercury Wed. 15 May 2013
    2. aletta magrieta Quebbemann
    3. Dag vriende, QUICKQUIP:- " In literatur as in love , we are astonished at what is chosen by others. " - Andre MAUROIS. " Be miserable. Or motivate yourself. Whatever has to be done, it's always your choise. " -US motivation speaker Wayne DYER. BIRTHS:-PATERSON nee FOSTER Alistair & Pia a girl Gillian Myfanwy * 7 May 2013 in Sydney Australia. THETHEWAY Dave & Taryn a girl Skyla Rose * 9 May 2013 in Radlett England. Grandchild for Don & Trudy and Steve & Rene. CONGRATULATION:- Dr Claire GAILLARD From Mom, Dad, Carmel, Jaden, Alaine and Erin. ENGAGEMENTS:-None. MARRIAGES:-BENNETT Tony & Tam married at Collisheen Estate , Balitto. (photo). BOTHA Matthew & Ines married at Maurope Farm, Salt Rock. (photo) BREYTENBACH Chris & Melissa married at Palm Dune Lodge Blythdale. (photo). DUCASSE Clive Peter & Nikki Frances BENNETT married at Hilton College, Hilton .(photo) MORRIS Mark & Tash married at Macnut Farm, Assagay. (photo) PILLAY Tyrone & Lucella GOVENDER married at Kendra Hall, Durban (photo) PYE Trevor & Karen married at Old Halliwell Country Inn, KZN Midlands. (photo). RENTON Warren & Chantal married at Chantecler Hotel Bothas Hill. (photo). RIGGIEN Lloyd & Karlien VILJOEN married at Sani Pass Hotel, Underberg. (photo). DEATHS:-BODLEY nee LISHMAN Barbara x Brian and family Dean, Monica, Kelly, Jannie and little Leah. Memorial at Warner Beach Methodist Church on 17 May 2013 ,11am. BROOKS Tony 26 March 1941 ----12 May 2013. Father of Debbie and Gary and father-in-law of Lindsay. Cremation private . Celebration of his life on 18 May 2013 at 2pm RSVP 031 7621913. DOVES 0860025500 CORLETT Machel Cecilia 4 Sept 1913 ----13 May 2013 . Will be missed. MARTIN'S Pinetown 031 7092142. CUBITT H.J.P (John/OB) + 9 May 2013 x + Jenny. Father of Mark, Vincent, Ondine, Jacky, Kenneth, Jenny and + Michelle. BAKER & BAKER 033 3428764. FRANK Gengammal (Mummy-Aunt) x + M.D.FRANK. Mother of Dennis, Percy ,+ Patrick FRANK, Sydney, Mona , Selvie , Morgie. Funeral at 12 Marlin Street, Isipingo Beach on 16 May 2013 from 11 am ----15h00,proceeding to Mobeni Heights Crematorium for the internment. DOVES 0860025500. GREEN Alywn Clive 2 May 1940 ----14 May 2013 x Margie. Father of Ronald, Kevin and Christopher, father-in-law of Ingrid, Anne and Megan and Grandfather of Steven, Shaun, Shannen, James, Kelly, Michael and Emma. Memorial at Umhlali Methodist Church on 17 May 2013 at 2pm. DOVES 0860025500. HAGER RUDOLF 19 Oct 1944 ----10 May 2013 x + Lynda. Father of + Chevaunne and Dietlyn Grandfather of Tristan, Torin and Raechel. Celebration of his life at German Club Westville on 16 May 2013 at 12 noon. JIMMIE Lancelot Darrell Martin. Son of Naomi & + Gordon (Cokes). Brother of Roderick, Trudine, Jennifer, Everad, Natasha, Llewellyn.; Cousin of Nicky Funeral at Holy Family Parish Newlands East on 16 May 2013 at 11am. Cremation private. ISIPINGO INC PAM'S. KING Patricia of Ifafa Beach. Funeral on 18 May 2013 at Our Lady of the Angels Catholic Church Park Rynie at 11am. Cremation private. DOVES FUNERAL SERVICES. NAMASKARAM Sivalutchmi NAIDOO. Mrs Sahe NAIDO RAPETI x + Sahe NAIDOO RAPETI of Puntans Hill. Mother of Suri-Kumari (Monica) and + Balraj. Mother-in-law of + SM NAIDOO (Rose). Grandmother of Puvithra, Sukantha and Darshandra. 11th day Memorial at 4 Jhelum Rd Merebank on 16 May 2013 from 7---8pm. Supper from 5:30pm. NICHOLSON MARK HURST 13 Jan 1957 ----11 May 2013 . Son of Leon & + Pat. Brother to Paul, Bruce and Penny. Funeral at Stellawood Crematorium Chapel Umbilo at 11am on 16 May 2013 . BELL Funerals. OPPERMAN Phillip John + 14 May 2013 in Johannesburg x Elza. Brother of Valerie and Heather. RICHARDSON Errol (Andy) + 10 May 2013 .Father, husband and grandfather of Glynis, Shaun, Hayley, Brett, Hayley, Andre,Isabella and Rorke. Funeral on 16 May 2013 at St Michael's Anglican Church Umhlanga Rocks at 2pm. RICHTER Ivan John Bryan . Funeral on 16 May 2013 at 2pm at Hilton Gardens Methodist Church. Missed by sister and friends. MARTIN'S PMB 033 3421077. THOMAS Deryck Kenneth + 11 May 2013 at age 77 years. Husband ,father , brother and grandfather. Memorial at Hilton Methodist Church on 17 May 2013 at 11 pm. VERLAAN Alma . Memorial at DOVES Greyville on 16 May 2013 at 09h00. DOVES 0860025500. WILLIAMS David Ainsley + 11 May 2013 of Eshowe x Toni. Father of Peta and Ainsley. Memorial on 16 May 2013 at Eshowe Country Club at 11:30am. WOODS Roland Barry + 10 May 2013. Husband , father and grandfather of Annie, Brad, Mark, Kim, Nadja, Craig & Lauren. Service on 15 May 20123 at Clifton School Chapel Nottingham Rd at 10:30am. MEMORIAMS:-BARNARD Jenelle. Friend of Lisa. BOZYCZKO Anna + 11 May 1989. Friend of Janine. FARQUHARSON Cuan. Son of Felicity. [KUNJEBEHARI Mohanlal (Sunny) 19 Jan 1939 ---26 May 1999. Father of Vinesh, Pamla, Jaishrie an grandchildren. RAJBALLI Shivaz Talish 4 March 2000 ---15 May 2006 Now with your grandfathers. From you familie Srikesh, Bhaiya, Ashie, Shikara, Mom and Dad. RAJBALL Brijlal 27 May 1939 -----4 May 2004 Father and grandfather of Neera, Naveen(Lulu), Veron, Vijay, Mom ( Micka) and grandchildren. ] MIDDLEBOROUGH Robert 16 July 1943 ---15 May 2012 Father of Peter, Leigh and Mark. ROUILLON Michel. 9 year gone now . Married to Grazielle. Father of Veronique, Tony, Daniel, Joshua and Sebastian. Gegroet uit Durban Rita Quebbemann.

    05/15/2013 03:59:32
    1. Re: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO
    2. George vd Berg
    3. Dit was nogal 'n uitdaging want dit wou nie anders as een-een uitgaan nie maar ek is bly daar was 'n besondere belangstelling! Die 19 versoeke is almal uitgevoer , met groot plesier. Ek hoop niemand is uitgelaat nie. George _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6325 - Release Date: 05/15/13

    05/15/2013 03:50:19
    1. Re: [BP] LAINGSBURG NG KERK
    2. Tobi Swart
    3. Laingsburg NG Gemeente 1883 afgestig vanaf gemeentes Worcester, Sutherland en Prins Albert om 'n nuwe gemeente te vorm Bron: Lombard, RTJ. 1984. Handleiding vir genealogiese navorsing in Suid-Afrika. RGN. Pretoria, p136. Tobi Swart, Professionele navorser by tsearch, Pretoria e-posadres: tswart@xsinet.co.za Posbus 11551, QUEENSWOOD, Pretoria, 0121 Faks: 086 621 9231; selfoon 082 934 5807 -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Dorpshuis Sent: 15 May 2013 14:10 To: SAGenealogie@yahoogroups.com; buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] LAINGSBURG NG KERK Is daar dalk iemand wat weet van watter gemeente is die Laingsburg NG Kerk afgestig? Ek sien hulle het in 1883 'n onafhanklike gemeente geword, maar waar sou die mense in daardie omgewing voor 1883 gedoop het? Alta le Roux Le Roux Dorpshuis/Townhouse Museum Hoogstraat 146 High Street OUDTSHOORN 6625 Tel.: 044 272 3676 E-pos: lerdorpshuis@mweb.co.za

    05/15/2013 03:17:21
    1. Re: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO
    2. Janet Melville
    3. George Hier is die besonderhede van daardie Coetzee familie indien jy belangstel Janet Melville h5 Johannes Cornelis * Potchefstroom 17.8.1866 x Susara Margaretha Susanna MATTHYSEN i1 Anna Elizabeth Ester * 21.4.1889 = Lichtenburg 18.8.1889 i2 Jacomina Hendrina Christina * 11.8.1891 = Lichtenburg 6.12.1891 i3 Hester Johanna * 18.1.1898 = Lichtenburg 13.10.1898 i4 Martha Fransina * 19.10.1903 = Lichtenburg 23.8.1904 Sy moet dan inpas tussen i2 en i3 -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of George vd Berg Sent: 15 May 2013 02:44 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO Goeiemiddag Ek is in besit van 'n vertelling van 'n 88 jarige dame oor haar ondervindinge as kind gedurende die Anglo Boereoorlog. Dit is vyf bladsye oorgetik van handgeskryf. Daar is name met die hand ingevul en het ongelukkig nie baie duidelik afgedruk nie. Ek weet nie hoe bekend hierdie vertelling is nie en hoop dit kan van waarde wees en stuur dit graag elektronies aan enigiemand wat belangstel. "Ek is in 1894 gebore op Valleifontein dist. Lichtenburg ....... " Susannah (SMS) Coetzee (1894 - ca 1981) later getroud met Holder? dv. Johannes Cornelis Coetzee en Magrieta (Susara Margaretha Susanna Matthyssen?) Twee ouer susters Annie en Jakomina en ouma skynbaar ook Jakomina. Haar vader se jongste broer Casper was in Ceylon. Dit vertel van aanvalle op hulle huis deur die plaaslike bevolking en Engelse op Valleifontein, wegvoer na Potchefstroom kamp en per beestrok na Merebank kamp Durban. Na 'n jaar terug na Mafeking kamp en daarna terug op die plaas Valleifontein/Rooigrond en die moeilike lewe na die oorlog. Groete George _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6323 - Release Date: 05/14/13 _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6323 - Release Date: 05/14/13 ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    05/15/2013 03:10:34
    1. Re: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO
    2. Simon du Plooy
    3. George en ander belangstellendes, Hieronder die res van haar gesin soos in Veldkamp-Visser se Coetzee register. Sy behoort dan i3 te wees maar haar naam ontbreek!. Haar Coetzee ouma was Jacomina Hermina Christina *STEYN. h5 Johannes Cornelis COETZEE* Potchefstroom 17.8.1866 x Susara Margaretha Susanna MATTHYSEN i1 Anna Elizabeth Ester * 21.4.1889 = Lichtenburg 18.8.1889 i2 Jacomina Hendrina Christina * 11.8.1891 = Lichtenburg 6.12.1891 i3 Hester Johanna * 18.1.1898 = Lichtenburg 13.10.1898 i4 Martha Fransina * 19.10.1903 = Lichtenburg 23.8.1904 Dankie George - sy is 'n "nuwe toevoeging tot die familie" Afskrif van die dokument aub - sal dit baie waardeer. Simon. -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of George vd Berg Sent: 15 May 2013 02:44 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO Goeiemiddag Ek is in besit van 'n vertelling van 'n 88 jarige dame oor haar ondervindinge as kind gedurende die Anglo Boereoorlog. Dit is vyf bladsye oorgetik van handgeskryf. Daar is name met die hand ingevul en het ongelukkig nie baie duidelik afgedruk nie. Ek weet nie hoe bekend hierdie vertelling is nie en hoop dit kan van waarde wees en stuur dit graag elektronies aan enigiemand wat belangstel. "Ek is in 1894 gebore op Valleifontein dist. Lichtenburg ....... " Susannah (SMS) Coetzee (1894 - ca 1981) later getroud met Holder? dv. Johannes Cornelis Coetzee en Magrieta (Susara Margaretha Susanna Matthyssen?) Twee ouer susters Annie en Jakomina en ouma skynbaar ook Jakomina. Haar vader se jongste broer Casper was in Ceylon. Dit vertel van aanvalle op hulle huis deur die plaaslike bevolking en Engelse op Valleifontein, wegvoer na Potchefstroom kamp en per beestrok na Merebank kamp Durban. Na 'n jaar terug na Mafeking kamp en daarna terug op die plaas Valleifontein/Rooigrond en die moeilike lewe na die oorlog. Groete George

    05/15/2013 12:15:53
    1. Re: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO
    2. Elmien Wood
    3. Kan ek ook asseblief 'n afskrif kry? Groete Elmien -----Original Message----- From: George vd Berg Sent: Wednesday, May 15, 2013 2:44 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO Goeiemiddag Ek is in besit van 'n vertelling van 'n 88 jarige dame oor haar ondervindinge as kind gedurende die Anglo Boereoorlog. Dit is vyf bladsye oorgetik van handgeskryf. Daar is name met die hand ingevul en het ongelukkig nie baie duidelik afgedruk nie. Ek weet nie hoe bekend hierdie vertelling is nie en hoop dit kan van waarde wees en stuur dit graag elektronies aan enigiemand wat belangstel. "Ek is in 1894 gebore op Valleifontein dist. Lichtenburg ....... " Susannah (SMS) Coetzee (1894 - ca 1981) later getroud met Holder? dv. Johannes Cornelis Coetzee en Magrieta (Susara Margaretha Susanna Matthyssen?) Twee ouer susters Annie en Jakomina en ouma skynbaar ook Jakomina. Haar vader se jongste broer Casper was in Ceylon. Dit vertel van aanvalle op hulle huis deur die plaaslike bevolking en Engelse op Valleifontein, wegvoer na Potchefstroom kamp en per beestrok na Merebank kamp Durban. Na 'n jaar terug na Mafeking kamp en daarna terug op die plaas Valleifontein/Rooigrond en die moeilike lewe na die oorlog. Groete George _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6323 - Release Date: 05/14/13 _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6323 - Release Date: 05/14/13 ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ----- No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2012.0.2242 / Virus Database: 3162/5824 - Release Date: 05/14/13

    05/15/2013 11:58:23
    1. Re: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO
    2. May I also please have a copy,. Many thanks Maud -----Original Message----- From: George vd Berg Sent: Wednesday, May 15, 2013 2:44 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO Goeiemiddag Ek is in besit van 'n vertelling van 'n 88 jarige dame oor haar ondervindinge as kind gedurende die Anglo Boereoorlog. Dit is vyf bladsye oorgetik van handgeskryf. Daar is name met die hand ingevul en het ongelukkig nie baie duidelik afgedruk nie. Ek weet nie hoe bekend hierdie vertelling is nie en hoop dit kan van waarde wees en stuur dit graag elektronies aan enigiemand wat belangstel. "Ek is in 1894 gebore op Valleifontein dist. Lichtenburg ....... " Susannah (SMS) Coetzee (1894 - ca 1981) later getroud met Holder? dv. Johannes Cornelis Coetzee en Magrieta (Susara Margaretha Susanna Matthyssen?) Twee ouer susters Annie en Jakomina en ouma skynbaar ook Jakomina. Haar vader se jongste broer Casper was in Ceylon. Dit vertel van aanvalle op hulle huis deur die plaaslike bevolking en Engelse op Valleifontein, wegvoer na Potchefstroom kamp en per beestrok na Merebank kamp Durban. Na 'n jaar terug na Mafeking kamp en daarna terug op die plaas Valleifontein/Rooigrond en die moeilike lewe na die oorlog. Groete George _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6323 - Release Date: 05/14/13 _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6323 - Release Date: 05/14/13 ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    05/15/2013 11:15:20
    1. Re: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO
    2. Anina du Plessis
    3. Sal jy asb. vir my ook ''n afdruk stuur - ek ken Rooigrond goed. Anina du Plessis Selfoon: 0829211563 Epos : anina_@wol.co.za GROBLERSDAL 0470 -----Original Message----- From: George vd Berg [mailto:ggvand3@gmail.com] Sent: 15 May 2013 02:44 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO Goeiemiddag Ek is in besit van 'n vertelling van 'n 88 jarige dame oor haar ondervindinge as kind gedurende die Anglo Boereoorlog. Dit is vyf bladsye oorgetik van handgeskryf. Daar is name met die hand ingevul en het ongelukkig nie baie duidelik afgedruk nie. Ek weet nie hoe bekend hierdie vertelling is nie en hoop dit kan van waarde wees en stuur dit graag elektronies aan enigiemand wat belangstel. "Ek is in 1894 gebore op Valleifontein dist. Lichtenburg ....... " Susannah (SMS) Coetzee (1894 - ca 1981) later getroud met Holder? dv. Johannes Cornelis Coetzee en Magrieta (Susara Margaretha Susanna Matthyssen?) Twee ouer susters Annie en Jakomina en ouma skynbaar ook Jakomina. Haar vader se jongste broer Casper was in Ceylon. Dit vertel van aanvalle op hulle huis deur die plaaslike bevolking en Engelse op Valleifontein, wegvoer na Potchefstroom kamp en per beestrok na Merebank kamp Durban. Na 'n jaar terug na Mafeking kamp en daarna terug op die plaas Valleifontein/Rooigrond en die moeilike lewe na die oorlog. Groete George _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6323 - Release Date: 05/14/13 _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6323 - Release Date: 05/14/13

    05/15/2013 10:43:53
    1. Re: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO
    2. Moyra Joyce
    3. May I get a copy as well please? Moyra Joyce -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of George vd Berg Sent: 15 May 2013 02:44 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO Goeiemiddag Ek is in besit van 'n vertelling van 'n 88 jarige dame oor haar ondervindinge as kind gedurende die Anglo Boereoorlog. Dit is vyf bladsye oorgetik van handgeskryf. Daar is name met die hand ingevul en het ongelukkig nie baie duidelik afgedruk nie. Ek weet nie hoe bekend hierdie vertelling is nie en hoop dit kan van waarde wees en stuur dit graag elektronies aan enigiemand wat belangstel. "Ek is in 1894 gebore op Valleifontein dist. Lichtenburg ....... " Susannah (SMS) Coetzee (1894 - ca 1981) later getroud met Holder? dv. Johannes Cornelis Coetzee en Magrieta (Susara Margaretha Susanna Matthyssen?) Twee ouer susters Annie en Jakomina en ouma skynbaar ook Jakomina. Haar vader se jongste broer Casper was in Ceylon. Dit vertel van aanvalle op hulle huis deur die plaaslike bevolking en Engelse op Valleifontein, wegvoer na Potchefstroom kamp en per beestrok na Merebank kamp Durban. Na 'n jaar terug na Mafeking kamp en daarna terug op die plaas Valleifontein/Rooigrond en die moeilike lewe na die oorlog. Groete George _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6323 - Release Date: 05/14/13 _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6323 - Release Date: 05/14/13 ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    05/15/2013 10:31:52
    1. Re: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO
    2. Johan Vermeulen
    3. George, Groot asb. Ook 'n afskrif aan my. Groete Johan Vermeulen

    05/15/2013 10:28:54
    1. Re: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO
    2. Ek wil asseblief ook n afskrif van die dokument he. Ons het aangetroude Coetzee familie van Rooigrond en ek het heelwat inligting oor die Coetzee's van Marico. Miskien kan ek die dame se familie plaas. Lekker aand, Scott Kotze Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you! -----Original Message----- From: "George vd Berg" <ggvand3@gmail.com> Sender: buitenposten-bounces@rootsweb.com Date: Wed, 15 May 2013 14:44:21 To: <buitenposten@rootsweb.com> Reply-To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO Goeiemiddag Ek is in besit van 'n vertelling van 'n 88 jarige dame oor haar ondervindinge as kind gedurende die Anglo Boereoorlog. Dit is vyf bladsye oorgetik van handgeskryf. Daar is name met die hand ingevul en het ongelukkig nie baie duidelik afgedruk nie. Ek weet nie hoe bekend hierdie vertelling is nie en hoop dit kan van waarde wees en stuur dit graag elektronies aan enigiemand wat belangstel. "Ek is in 1894 gebore op Valleifontein dist. Lichtenburg ....... " Susannah (SMS) Coetzee (1894 - ca 1981) later getroud met Holder? dv. Johannes Cornelis Coetzee en Magrieta (Susara Margaretha Susanna Matthyssen?) Twee ouer susters Annie en Jakomina en ouma skynbaar ook Jakomina. Haar vader se jongste broer Casper was in Ceylon. Dit vertel van aanvalle op hulle huis deur die plaaslike bevolking en Engelse op Valleifontein, wegvoer na Potchefstroom kamp en per beestrok na Merebank kamp Durban. Na 'n jaar terug na Mafeking kamp en daarna terug op die plaas Valleifontein/Rooigrond en die moeilike lewe na die oorlog. Groete George _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6323 - Release Date: 05/14/13 _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6323 - Release Date: 05/14/13 ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    05/15/2013 09:45:04
    1. Re: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO
    2. George, Ek stel ook belang in n afskrif groot asb. Groete Meryl Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you! -----Original Message----- From: "George vd Berg" <ggvand3@gmail.com> Sender: buitenposten-bounces@rootsweb.com Date: Wed, 15 May 2013 14:44:21 To: <buitenposten@rootsweb.com> Reply-To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO Goeiemiddag Ek is in besit van 'n vertelling van 'n 88 jarige dame oor haar ondervindinge as kind gedurende die Anglo Boereoorlog. Dit is vyf bladsye oorgetik van handgeskryf. Daar is name met die hand ingevul en het ongelukkig nie baie duidelik afgedruk nie. Ek weet nie hoe bekend hierdie vertelling is nie en hoop dit kan van waarde wees en stuur dit graag elektronies aan enigiemand wat belangstel. "Ek is in 1894 gebore op Valleifontein dist. Lichtenburg ....... " Susannah (SMS) Coetzee (1894 - ca 1981) later getroud met Holder? dv. Johannes Cornelis Coetzee en Magrieta (Susara Margaretha Susanna Matthyssen?) Twee ouer susters Annie en Jakomina en ouma skynbaar ook Jakomina. Haar vader se jongste broer Casper was in Ceylon. Dit vertel van aanvalle op hulle huis deur die plaaslike bevolking en Engelse op Valleifontein, wegvoer na Potchefstroom kamp en per beestrok na Merebank kamp Durban. Na 'n jaar terug na Mafeking kamp en daarna terug op die plaas Valleifontein/Rooigrond en die moeilike lewe na die oorlog. Groete George _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6323 - Release Date: 05/14/13 _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6323 - Release Date: 05/14/13 ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    05/15/2013 09:40:37