RootsWeb.com Mailing Lists
Previous Page      Next Page
Total: 5680/10000
    1. [BP] Genealogie- & Familie-Erfenisfees 31 Augustus 2013: Program
    2. Isabel Groesbeek
    3. Beste lyslede Hiermee, ook vir jul aandag, die inligting/program van die GENEALOGIE- & FAMILIE-ERFENISFEES. Datum: Saterdag 31.08.2013 Plek: ATRIUM, NG Gemeente Lynnwoodrif, Lanciastraat 269, Lynnwoodrif Teetuin en kosstalletjies, asook pretpark vir kinders op terrein. Nooi gerus jul familie en vriende met die betrokke familiename, asook enige persoon wat nog altyd gewonder het waar om met hul familiegeskiedenisnavorsing te begin. ================================================================================================================================== GENEALOGIE & FAMILIE-ERFENISFEES GENEALOGY & FAMILY HISTORY EXPO UITSTALLERS IN ATRIUM 8:30-14:00 Ervare navorsers gee graag raad Toegang gratis Algemene navrae, Bekker-, Groesbeek- & Van Wyk-familie (Isabel Groesbeek, organiseerder) Barkhuizen-familiebond Booyse(n)/Booyens-familie Botes-familie Diedericks-familie Die Erfenisstigting Navorsingsbiblioteek /The Heritage Foundation Fourie-familiebond Genealogiese Genootskap van SA (GGSA - verskeie takke) / Genealogical Society of South Africa (GSSA - various branches) Hugenote Vereniging van SA (HVSA)/Huguenot Society of SA Human-familie Karlien Van der Merwe met feite-oorlogsroman, 'Lucas'; Labuschagne-familiebond LFP Printers: drukwerk foto's & familiefotoboeke/printing of photos & photo albums Malan-familiebond Museumuitstalling en identifisering van foto's/Museum exhibition & identification of photos Protea Boekwinkel/Protea Bookshop Raubenheimer-familie Vermeulen-familie Vorster-familie. INLIGTINGSESSIES IN HOOFRUIM 9:00-12:15 Toegang via Atrium Bespreek jou sitplek 09:00-09:30 Genealogiese Genootskap van SA /Genealogical Society of South Africa 09:45-10:15 Prof Jaco Greeff, UP: 'Wie is die Bothas se stamvader?' 10:30-11:00 Otto Diedericks: Genealogie & die rekenaar 11:15-12:15 Annemarie Carelsen, Ditsong NKHM: 'Identifisering van historiese kleredrag in foto's en sketse met fokus op Groot Trek'. Bring ou foto's na die fees, want Annemarie help tot 13:00 met identifisering van foto's binne spesifieke tydvak Kontak Isabel gerus indien daar nog enige onduidelikheid/vrae is. Met vriendelike feesgroete ========================== Isabel Groesbeek Organiseerder van GENEALOGIE- & FAMILIE-ERFENISFEES tydens NG Gemeente Lynnwoodrif RIF MAKITI isabelg@mweb.co.za __________ Information from ESET Smart Security, version of virus signature database 8723 (20130824) __________ The message was checked by ESET Smart Security. http://www.eset.com -- This message has been scanned for viruses and dangerous content by Pinpoint, and is believed to be clean.

    08/24/2013 08:43:37
    1. [BP] [PRESS] Beeld 23 Aug.2013.doc
    2. Fanie Blignaut
    3. BOSCH; T I, ID-721204-0133-088, voormalige werker by Weermag-1 Militêre Hospitaal. Soek na enige familie om die liggaam op te eis, kontak drigend vir Karin JONK by 012-314-0374. (Beeld – 23/08/2013) ELS; Debbie * SMULDERS + 18/08/2013. Gathering in Remembrance: Fountainebleau Community Church, cnr Rabie Street and Forth Avenue, Fountainebleau, Randburg, Gauteng province, 23/08/2013, 11:00. (Beeld – 23/08/2013) Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. [Blignaut x Laubscher; Els x Blignaut; Pretorius x Bloem; Kruger x Pretorius.] [Bouwer x Meyer; Bouwer x Wild; Pretorius x v/d Merwe; Pretorius x Potgieter; Potgieter x Barkhuizen]

    08/24/2013 03:40:48
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 23 Aug 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle LANGLEY, Milly. 79 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 24 Aug 2013 11:00 St. Simon of Cyrene Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 23/08/2013) MULLER, Ignatius Stephanus (Naas). *18/05/1921. +Dinsdag 20 Aug 2013 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 23 Aug 2013 11:00 Ons Tuiste-saal, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 23/08/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 NELL, MA. (née LOUW née BAKER) +Dinsdag 20 Aug 2013. Kinders Miriam (Tos) en Winston (Boy), skoonkinders Marlene en Norman, kleinkinders Eden, Devon, Ronsha, Freddie, Stephen en Amanda, agterkleinkinders Derisha, Abigail en Amber. NELL, Ouma. Al jou lewensvreugde, raad, liefde vir mense en jou voorbeeld gaan so gemis word. Personeel by From The Kitchen, Greenacres. NELL, Miriam. Diens Maandag 26 Aug 2013 10:00 NG Kerk Patmos, Kaapweg 79. (Die Burger Oos-Kaap 23/08/2013) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028 PLAATJIES, Lawies Louisa (STYLES). 59 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 24 Aug 2013 12:00 Ou Apostoliese Kerk, Daleview, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 23/08/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919 Hester Marx Geelhoutboom, Loerie

    08/23/2013 09:47:49
    1. [BP] Durban Argief.
    2. aletta magrieta Quebbemann
    3. Dag vriende, Het die volgende PIETERS RSC 5A/741 i 760/65 = 8pages DE VOS RSC 5A/2767 I 336/77 = 4 pages. [hier het ons nie die hele skeisaak afgeneem nie, Net die paar bladsye. Groete uit Durban Rita Quebbemann

    08/22/2013 11:42:43
    1. [BP] lang tyd vir 'n pakkie in die Sa posstelsel
    2. Colin Pretorius
    3. Hallo almal Soms kla ons oor die SA posstelsel óf oor die lang wagtye vir iets om afgelewer te word óf oor goed wat wegraak in die pos. Vandag ontvang ek ‘n pakkie terug met ‘n Cd wat ek uitgestuur het, wat teruggestuur is as “onafgehaal” – niks te snaaks daaromtrent nie, behalwe dat ek nie kon onthou dat ek onlangs so ‘n pakkie uitgestuur het nie. Groot was my verbasing toe ek na die datum kyk wat die pakkie hier uit Australië weg is – 14 September 2007…… op ‘n maand na, 6 jaar gelede!! Ek weet nie waar die pakkie vir die 6 jaar rondgereis het nie, maar hy is in Mei 2013 weer uit SA weg en het nou na nog 5 maande se reis hier by my teruggekom. Groete Colin

    08/22/2013 12:25:54
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 22 Aug 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle HARMSE, Tommy (Thomas). Van Fort Beaufort. +Dinsdag 20 Aug 2013. Roudiens Saterdag 24 Aug 2013 14:00 NG Kerk Fort Beaufort. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 22/08/2013) Von der Decken Begrafnisdienste 083 285 9289 STOLTSZ, Lettice. +Sondag 18 Aug 2013. Diens Saterdag 24 Aug 2013 14:00 Milnertonhuis-kapel, First Ave. Funeral Home, Eerstelaan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 22/08/2013) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028 Hester Marx Loerie

    08/22/2013 08:56:53
    1. Re: [BP] lang tyd vir 'n pakkie in die Sa posstelsel
    2. C.J. NÖTHLING
    3. Jare gelede was daar ' berig in die SA Oorsig ('n weekblad van die ou Departement van Inligting) van 'n brief wat in circa 1850 gepos is en meer as 120 jaar geneem het om sy bstemming te bereik. Die brief was geadresseer an iemand aan Senekal in die Oranje-Vrystaat, mar die land van bestemming is nie op die brief aangedui nie. Die brief het herhaaldelik in Senegal gaai draai, mar is uiteindelik in Senekal afgelewer.

    08/22/2013 06:49:33
    1. Re: [BP] lang tyd vir 'n pakkie in die Sa posstelsel
    2. Carol Beneke
    3. En so gaan dit!! -----Original Message----- From: Colin Pretorius Sent: 22 August, 2013 10:25 AM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] lang tyd vir 'n pakkie in die Sa posstelsel Hallo almal Soms kla ons oor die SA posstelsel óf oor die lang wagtye vir iets om afgelewer te word óf oor goed wat wegraak in die pos. Vandag ontvang ek ‘n pakkie terug met ‘n Cd wat ek uitgestuur het, wat teruggestuur is as “onafgehaal” – niks te snaaks daaromtrent nie, behalwe dat ek nie kon onthou dat ek onlangs so ‘n pakkie uitgestuur het nie. Groot was my verbasing toe ek na die datum kyk wat die pakkie hier uit Australië weg is – 14 September 2007…… op ‘n maand na, 6 jaar gelede!! Ek weet nie waar die pakkie vir die 6 jaar rondgereis het nie, maar hy is in Mei 2013 weer uit SA weg en het nou na nog 5 maande se reis hier by my teruggekom. Groete Colin ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    08/22/2013 04:30:21
    1. [BP] [Press] The Mercury Wednesday 21 Aug 2013
    2. aletta magrieta Quebbemann
    3. Dag vriende, QUICKQUIP:- "What counts in making a happy marriage is not so much how compatible you are , but how to deal with incompatibility. "- Russian author Leo TOLSTOY. (1828----1910) MARRIAGES:-ADAMS Andrew & Bronwyn SCHOEMAN married at Collisheen Estate , Ballito. (photo). CHANNEL Scott & Nicola married at Tala Private Game Reserve, Tala Valley. (photo). DAVIES Jason & Jade married at Tala Private Game Reserve, Tala Valley. (photo). DAWOOD Muzzafar & Mariam AUGUSTINE married at NMJ Hall Morningside Durban. (photo) KENDALL Grant & Carmen WILLMOT married at Bonomanzi ,Zululand. (photo). KLEB Simon & Laurika married at Providence, KZN Midlands. (photo). NN Navesh & Thanuja NN married at Sunford Primary School Hall, Sunford , Phoenix. (photo). OLIVER Darryl & Donna-Lee married at Collisheen Estate Ballito. (photo). PENBROKE Chad & Cher married at Glenridge Church Durban. (photo) SIVENANDAN Mithundra & Variksha SOOKAI married at Truro Hall Pietermaritzburg. (photo). VAN DER VEEN Juan & Jackie LE ROUX married at Rainfarm Game Lodge, Umhlali. (photo). VENTER Brendan Roscoe & Terri WILSON married atMusgrave Methodist Church, Durban (photo). DEATH:-BOTHA Craig + tragically. Son of Liz & Dicky. Condolences to family from Craig PULVENIS, Monique and family.; Sympathy to Cindy & Kira. He was a caring father Kira was his daughter from Monique and Staff at Smartkidz College. BUBB Gloria. Sister of Burt & Neville. Mother of Cheryl and grandmother of Steven and Candice. Funeral at Stellawood Crematorium Chapel on 22 Aug 2013 at 2pm. BELL 031 301 4793. CAMPBELL Elizabeth 23 June 1948 ----15 June 2013 in George x x Ian CAMPBELL. Sister-in-law of Allison * CAMPBELL x Lawrence MOORCROFT . [private]. CROXFORD Dylan Gary 31 July 2013 ---10 Aug 2013. Son of Wade and Cheyne. Brother to Paige. Memorial at Olive Tree Church Berea on 22 Aug 2013 at 14:30pm. OAKLEIGH 031 2059959. DALY William (Bill) * 1924 in Durban --+19 Aug 2013 strangled at his home in Morningside Durban.He was 88 years old. He was the grandson of W DALY & SONS cordials. He was known for his vintage cars.Uncle of Patsy LEE. Funeral 23 Aug 2013 at Stamford Hill Methodist Church at 10am. HENWOOD Veronica. Love to Brian and children Richard , Karen , Michelle and daughter-in-law Chantal. Sister-in-law of Janet and Mervyn. HOWES Patricia Moonyeen + 19 Aug 2013. Mother of Tracey (daughter) and (son) Byron. Memorial at Kingdom Hall Morningside at 10am on 23 Aug 2013. JAY Gloria. Wife , Mother of Alan and Barry and grandmother . Will be missed by the football fraternity. ExPro Gauteng, Cape Town and KZN. LABUSCHAGNE Stefanus + 20 Aug 2013 age 50 years, in Vanderbijlpark. Shot by his cousin Gerhardus DERRICK +20 Aug 2013 of overdose . Gerhardus came from Namibia. LEONARD Elmore + 20 Aug 2013 at age 87 in New York. He was the author of crime stories. He was married 3 times and has 5 children. His son Peter is also an author of crime novels. LIQUORISH Julie 15 Oct 1945 -------19 Aug 2013 x Philip and Mom of Carol, Philip and Debbie -Lee. Memorial at Immanuel Church Somerset Park on 22 Aug 2013 at 11am. NAIDOO + 16 Aug 2013 x Melvi . Mother of (son) Simon x Varesha, Christina and Justina. Grandmother of Zachariah. PILLAY Poonsamy (Daddy / Chicken) 21 May 1937 -----19 Aug 2013 x Bommie. Father of Ugen, grandfather, brother en sister. Former employee of Metalbox and soccer player of Bridgeview. Funeral Service on 21 Aug 2013 at his residence 52 Colorado Circle Bayview Chatsworth between 10---12pm. Proceeding to Arupa Hall from 12-15:30pm. Proceeding to Mobeni Heighys Crematorium. PORTER Craig Robert 1967 ---2013. Cremation Service at Baptist Church Pinetown on 23 Aug 2013 at 2pm. AVBOB 031 2061831. RATTRAY Raymond John 12 Feb 1936 ----18 Aug 2013 x Moira. Father of Sandra, Gary, Tim and Dorcas, Stuart & Vicki, Brenda & Clint . Grandfather Carla, Darren, Luke, Aaron, Jason, Richard, Alex, Dylan, Tegan and Jordan. Memorial at Glenwood Presbyterian Church on 23 August 2013 at 11am. ROBERTS Pauline + 19 Aug 2013. Mom and gran of Peter, Felicity, Kyle, Christopher and Matthew; John; Bev & Dave, Lia and Warren and little Kieran, Amy and Andrew and Norma.; Aunt of Michaele , Phillipa, Bruce and family. Memorial at Manning Rd Methodist Church on 23 Aug 2013 at 2pm. Donation to Flame Lily Frail Care. OAKLEIGH 031 2059959. STONELL Eunice 6 Feb 1941 ----17 Aug 2013 x + Arthur STONELL. Mother of Helen and Ferghal and John and Danni. Grandmother to Duncan, Daelyn & Nicky; Jacqui and Olivia. ;Cousin of Robert HALL and friend of Carol. From Jackie, Laura, Desiree, Douglas, Dion, Michelle and Mark.; Memorial at Bluff Methodist Church on 23 Aug 2013 at 2:30pm. VAN BLOMMENSTEIN Ian Keith x Fleur. Father of Dean, Dion, Garth, Natasha. Father-in-law and grandfather. Funeral at DOVES Greyville on 23 Aug 2013 at 10am. Cremation private. WADE Edward John. (Ted). Memorial at Pinetown Chapel Pineville Junction on 23 Aug 2013 at 2:30pm. OAKLEIGH 033 3426116. MEMORIAM:- NAIDOO Pramodhan 27 Oct 1979 ---21 Aug 2010. Missed by Mummy and Sudarshan. Gegroet uit Winderige (Aug) in Durban . Regtig onaangenaam en 'n koue wind ook nog. (Stof en koue) Karre toe onder die rooi sand. Rita Quebbemann

    08/22/2013 04:07:45
    1. Re: [BP] lang tyd vir 'n pakkie in die Sa posstelsel
    2. GP
    3. Ons het eendag n poskaart wat ons in skotland gepos het na n jaar of wat gekry. Dit het eers van skotland erens na australie gegaan, van australie na egipte (! - dis immers ook in afrika) Van egipte af het dit ongeveer ses maande geneem om na SA te kom - per landpos deur Malawi, Tanzanie, ens. Hier geland was dit darem na n wekie by ons - vol stempels en kommentaar van die verskeie poskantore al oor die wereld waar dit met sy reise aangedoen het. Nadat ons nog n paar stelletjies met die Royal mail in Skotland afgeloop het gebruik ons nou maar n koerier! Gerda Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you! -----Original Message----- From: "Carol Beneke" <carme@iafrica.com> Sender: buitenposten-bounces@rootsweb.com Date: Thu, 22 Aug 2013 10:30:21 To: <lists@fmxau.com>; <buitenposten@rootsweb.com> Reply-To: buitenposten@rootsweb.com Subject: Re: [BP] lang tyd vir 'n pakkie in die Sa posstelsel En so gaan dit!! -----Original Message----- From: Colin Pretorius Sent: 22 August, 2013 10:25 AM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] lang tyd vir 'n pakkie in die Sa posstelsel Hallo almal Soms kla ons oor die SA posstelsel óf oor die lang wagtye vir iets om afgelewer te word óf oor goed wat wegraak in die pos. Vandag ontvang ek ‘n pakkie terug met ‘n Cd wat ek uitgestuur het, wat teruggestuur is as “onafgehaal” – niks te snaaks daaromtrent nie, behalwe dat ek nie kon onthou dat ek onlangs so ‘n pakkie uitgestuur het nie. Groot was my verbasing toe ek na die datum kyk wat die pakkie hier uit Australië weg is – 14 September 2007…… op ‘n maand na, 6 jaar gelede!! Ek weet nie waar die pakkie vir die 6 jaar rondgereis het nie, maar hy is in Mei 2013 weer uit SA weg en het nou na nog 5 maande se reis hier by my teruggekom. Groete Colin ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    08/22/2013 02:37:54
    1. Re: [BP] AMPER DIE HELFTE VAN BOTHA'S IS APPELS
    2. jean redelinghuys
    3. Daniel Die historiese konteks van die Appels en Bothas van hierdie tyd is interessant . In die kommissie van ondersoek na aanleidng van die burgers se klagskrif teen W A Van Der Stel was Ferdinand Appel prominent sowel as meer as een Botha. Betrokkenheid in die politiek was dus vroeg al aanwesig ! Jean 2013/8/17 Daniel Jacobs <danielmalanjacobs@gmail.com> > Beste Vriende > > Delia Robertson het op die Facebook blad van haar First Fifty Years Project > 'n skakel geplaas na die fassinerende artikel by waar o.a. staan: > > " ’n Monster wat ons van 15 Botha-mans geneem het, wys sewe het ’n > “Appel”-Y-chromosoom en agt ’n “Botha”-een. Dit dui daarop dat amper die > helfte van die Bothas vandag eintlik Appels moet wees – 38 000 mense! > > Uit genealogiese inligting weet ons sowel genl. Louis Botha as P.W. Botha > stam eintlik van Ferdinandus Appel af, terwyl Pik Botha se stamboom na > Frederik Botha teruglei." > > Sien ook inligting oor Jaco Strauss se Kaaps Hollandse DNA projek by > > http://www.familytreedna.com/public/CapeDutch/default.aspx?section=ycolorized > > Groete > > Daniel > Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za > > Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) > Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) > Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) > Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) > De Vos (De Doorns/Wellington) > Malan (Wellington/Zeerust) > Ungerer (Swellendam) > Smith (Wellington) > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message >

    08/21/2013 09:34:08
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 21 Aug 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle KLEYNHANS, Wernich Waldemar. +Saterdag 17 Aug 2013. Ons groet 'n pa en broer. Dogters en familie. Gedenkdiens Donderdag 22 Aug 2013 11:00 NG Gemeente, Hoofstraat, Hankey. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/08/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704 STRYDOM, Louise Lodewika (voorheen MINNIE). 90 jaar. +Vrydag 16 Aug 2013 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, broer, suster. Begrafnisdiens Vrydag 23 Aug 2013 11:00 AGS Christelike Sentrum, De Langesingel, Despatch. Despatch munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/08/2013) Oos-Kaap Begtafnisdienste 041 992 5704 VAN ROOYEN, Yvonne. +Saterdag 17 Aug 2013 na siekbed. Kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 22 Aug 2013 10:00 Newtonpark NG Kerk, Mowbraystraat. (Die Burger Oos-Kaap 21/08/2013) VISSER, Beatrix Barbara (Barbie). *08/06/1965. +Saterdag 17 Aug 2013 in P.E. Moeder, kinders, lewensmaat, broer, suster. Dankdiens Vrydag 23 Augustus 2013 14:00 NG Kerk Kompleks, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Buger O-Kaap 21/08/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 In Memoriam LERM, Karel. Jy vier jou eerste verjaarsdag by Jesus. Leonie en kinders Marelise en Nico. (Die Burger Oos-Kaap 21/08/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie

    08/21/2013 09:03:28
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 20 Aug 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle BOTHA, Johan. Tragies +Vrydag 16 Aug 2013. Eggenote, kinders. Roudiens Woensdag 21 Aug 2013 14:00 Avbob-kapel, h.v. Harrowerweg & Hancockstr, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/08/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 DALE, Susanna (Sannatjie). +Sondag 18 Aug 2013. Geliefde moeder, ouma, oumagrootjie. Roudiens Woensdag 21 Aug 2013 15:00 NG Kerk Lorraine. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/08/2013) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399 LANDMAN, Ettienne. +Vrydag 16 Aug 2013. Geliefde eggenoot, vader, oupa. Diens Dinsdag 20 Aug 2013 14:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/08/2013) Journey's End Begrafnisdienste, Noordeinde 041 484 1464 LOUBSER, Johan Willem (Willie). *08/01/1938. +Donderdag 15 Aug 2013 in Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 22 Aug 2013 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 20/08/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 MARAIS, Anna. +Sondag 18 Aug 2013. Man Wessel, kinders, kleinkinders, agter- kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 22 Aug 2013 11:00 AGS Kerk, Youngpark. (Die Burger Oos-Kaap 20/08/2013) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874 TERBLANCHE, Frikkie. Diens Woensdag 21 Aug 2013 11:00 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 20/08/2013) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028 In Memoriam SWART, Merwe. Elke dag leef jy voort in ons harte. Liefde. JJ & Liebe. (Die Burger Oos-Kaap 20/08/2013) TAIT, Colin. 20/08/1970 - 16/12/2008. Vandag vier jy jou verjaarsdag weg van ons. Verlangende ouers Fanie en Joey TERBLANCHE. (Die Burger O-Kaap 20/08/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie

    08/20/2013 03:24:55
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 19 Aug 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle GOLTZ, Willa. +Vrydag 16 Aug 2013. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 20 Aug 2013 11:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstraat & Harrowerweg, Noordeinde. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 19/08/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 STRYDOM, Susan Sannie. +Donderdag 15 Aug 2013. Broer Henry, suster Anna. Dankdiens Woensdag 21 Aug 2013 15:30 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/08/2013) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399 Hester Marx Geelhoutboom, Loerie

    08/20/2013 03:01:44
    1. Re: [BP] ''N "TREPPIE" - WAT NIE SO LELIKE GROWWE DING SOOS 'N BOKKIEKAR IS NIE
    2. Daniel Jacobs
    3. Beste Vriende Ek dink ek het my Trappie. Hy is in die album by https://www.facebook.com/media/set/?set=a.10151398305331667.538461.723756666&type=3 in ry 14 tweede van links en sy naam is nogal The Transvaaler. Baie dankie vir al die hulp. Groete Daniel 2013/8/19 Daniel Jacobs <danielmalanjacobs@gmail.com> > Beste Vriende > > Een van julle het nie dalk vir my 'n foto van 'n "treppie" nie? Dit is nou > as ek die woord reg spel. > > Iemand het die volgende vir my gese: "Kyk ʼn bokkiekar is ʼn lelike growwe > ding. ʼn Treppie is so ʼn Engelse waentjie met ʼn dakkie op en twee disselbome" > > Ek sal graag 'n foto van so 'n wanetjie wil afdruk saam met 'n storie oor > 'n 6-jarige dogtertjie wat geweier het om koshuis toe te gaan. > > Toe koop haar pa 'n "treppie" en sy en 'n oppastertjie is met haar pa se > groot wit perd Harry elke oggend "met die treppie" vanaf die plaas die 'vyf > myl" dorp toe. > > Baie dankie > > Groete > > Daniel Jacobs > -- > Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za > > Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) > Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) > Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) > Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) > De Vos (De Doorns/Wellington) > Malan (Wellington/Zeerust) > Ungerer (Swellendam) > Smith (Wellington) > -- Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)

    08/20/2013 02:32:48
    1. [BP] [PRESS] Beeld 20 Aug.2013.doc
    2. Fanie Blignaut
    3. NN; Pn (Dogter * 09/07/2008). Jan CLUE en Desire PRETORIUS kontak dringend vir Marietjie HATTING by 012-344-1291 oor aanneming van jul dogter. (Beeld - 20/08/2013) Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. [Blignaut x Laubscher; Els x Blignaut; Pretorius x Bloem; Kruger x Pretorius.] [Bouwer x Meyer; Bouwer x Wild; Pretorius x v/d Merwe; Pretorius x Potgieter; Potgieter x Barkhuizen]

    08/20/2013 12:03:17
    1. [BP] LE ROUX - SCHEEPERS - KLOPPER en KLOPPER
    2. Dorpshuis
    3. Johan Met verwysing na jou navraag hieronder. Volgens Oudtshoorn se huweliksregister is Stephanus Daniel Petrus le Roux (22 jaar) op 12.12.1864 in Oudtshoorn getroud met Catharina Johanna Klopper, 22 jaar oud, van Rietvallei aan de Camnatieberg. Volgens die huweliksregister is albei dus ongeveer 1842 gebore. Jy is dus reg - dit is NIE Stephanus Johannes Daniel le Roux wat met C J Klopper getroud was nie. In SAG is Catharina Johanna Klopper ook aan die verkeerde S D P le Roux gekoppel. Daar is dus 'n redelike deurmekaarspul met die Le Roux's! Alta le Roux Le Roux Dorpshuis/Townhouse Museum Hoogstraat 146 High Street OUDTSHOORN 6625 Tel.: 044 272 3676 E-pos: lerdorpshuis@mweb.co.za Kan iemand my help met die raaisel in die LE ROUX register SAG stop by die "pa". e8 Jacobus Benjamin * Oudtshoorn 18/09/1823 = George 24/07/1824 x George 04/03/1846 Gerrardins Anna Catharina SCHEEPERS *? f6 Stephanus Johannes Daniel LE ROUX * 8.10.1857 x Oudtshoorn, Catharina Johanna KLOPPER xx Petronella Johanna KLOPPER g1 Gabriel Johannes * 10.10.1865 g2 Johanna Gerbregga Carolina * 17.08.1867 g3 Petrus Johannes Jacobus * 21.07.1869 g4 IIennina Adriana + 21.07.1869 g5 Stephanus Daniel Petrus * 27.07.1871 g6 Jacobus Johannes * 11.07.1874 g7 Rudolph Frederik * 23.12.1879 g8 Anna Maria Magdalena * 02.05.1882 g9 Christina Petronclla * 01.08.1885 My vrae: 1. Die kinders kan onmoontlik Stephanus Johannes Daniel LE ROUX se kinders gewees het. 2. Wie is die twee KLOPPER dames met wie hy getroud is?

    08/20/2013 04:22:24
    1. Re: [BP] LE ROUX - SCHEEPERS - KLOPPER en KLOPPER
    2. Ben Cilliers
    3. Hello Johan Ek het die volgende huwelik: LE ROUX xOudtshoorn 12-12-1864 KLOPPER. Die voorname van die persone het ek egter nie neergeskrywe nie omdat ek geen belang daarby gehad het nie. Ben Cilliers -------------------------------------------------- From: "Johan Pottas" <PottasJ@ufs.ac.za> Sent: Monday, August 19, 2013 6:33 PM To: "Buitenposten" <BUITENPOSTEN-L@rootsweb.com>; "SAGenealogie" <SAGenealogie@yahoogroups.com> Subject: [BP] LE ROUX - SCHEEPERS - KLOPPER en KLOPPER > Naand Almal > > Kan iemand my help met die raaisel in die LE ROUX register SAG stop by die > "pa". > e8 Jacobus Benjamin * Oudtshoorn 18/09/1823 = George 24/07/1824 x George > 04/03/1846 Gerrardins Anna Catharina SCHEEPERS *? > f6 Stephanus Johannes Daniel LE ROUX * 8.10.1857 x Oudtshoorn, Catharina > Johanna KLOPPER xx Petronella Johanna KLOPPER > g1 Gabriel Johannes * 10.10.1865 > g2 Johanna Gerbregga Carolina * 17.08.1867 > g3 Petrus Johannes Jacobus * 21.07.1869 > g4 IIennina Adriana + 21.07.1869 > g5 Stephanus Daniel Petrus * 27.07.1871 > g6 Jacobus Johannes * 11.07.1874 > g7 Rudolph Frederik * 23.12.1879 > g8 Anna Maria Magdalena * 02.05.1882 > g9 Christina Petronclla * 01.08.1885 > > My vrae: > > 1. Die kinders kan onmoontlik Stephanus Johannes Daniel LE ROUX se kinders > gewees het. > 2. Wie is die twee KLOPPER dames met wie hy getroud is? > > Groete > > Johan J Pottas > Tel: +27-51-522-7329 huis > Tel: +27-82-569-3727 sel > Posbus 34559, Faunasig, 9325 > IKT / ICT > Universiteit Vrystaat / University Free State > Tel: +27-51-401-2767 werk > Faks: +27-51-401-2765 werk > > > > _____________________________________________________________________ > > University of the Free State: This message and its contents are subject to > a disclaimer. > Please refer to http://www.ufs.ac.za/disclaimer for full details. > > Universiteit van die Vrystaat: > Hierdie boodskap en sy inhoud is aan 'n vrywaringsklousule onderhewig. > Volledige besonderhede is by http://www.ufs.ac.za/vrywaring beskikbaar. > _____________________________________________________________________ > > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message

    08/20/2013 01:48:33
    1. [BP] ''N "TREPPIE" - WAT NIE SO LELIKE GROWWE DING SOOS 'N BOKKIEKAR IS NIE
    2. Daniel Jacobs
    3. Beste Vriende Een van julle het nie dalk vir my 'n foto van 'n "treppie" nie? Dit is nou as ek die woord reg spel. Iemand het die volgende vir my gese: "Kyk ʼn bokkiekar is ʼn lelike growwe ding. ʼn Treppie is so ʼn Engelse waentjie met ʼn dakkie op en twee disselbome" Ek sal graag 'n foto van so 'n wanetjie wil afdruk saam met 'n storie oor 'n 6-jarige dogtertjie wat geweier het om koshuis toe te gaan. Toe koop haar pa 'n "treppie" en sy en 'n oppastertjie is met haar pa se groot wit perd Harry elke oggend "met die treppie" vanaf die plaas die 'vyf myl" dorp toe. Baie dankie Groete Daniel Jacobs -- Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)

    08/19/2013 03:42:04
    1. [BP] LE ROUX - SCHEEPERS - KLOPPER en KLOPPER
    2. Johan Pottas
    3. Naand Almal Kan iemand my help met die raaisel in die LE ROUX register SAG stop by die "pa". e8 Jacobus Benjamin * Oudtshoorn 18/09/1823 = George 24/07/1824 x George 04/03/1846 Gerrardins Anna Catharina SCHEEPERS *? f6 Stephanus Johannes Daniel LE ROUX * 8.10.1857 x Oudtshoorn, Catharina Johanna KLOPPER xx Petronella Johanna KLOPPER g1 Gabriel Johannes * 10.10.1865 g2 Johanna Gerbregga Carolina * 17.08.1867 g3 Petrus Johannes Jacobus * 21.07.1869 g4 IIennina Adriana + 21.07.1869 g5 Stephanus Daniel Petrus * 27.07.1871 g6 Jacobus Johannes * 11.07.1874 g7 Rudolph Frederik * 23.12.1879 g8 Anna Maria Magdalena * 02.05.1882 g9 Christina Petronclla * 01.08.1885 My vrae: 1. Die kinders kan onmoontlik Stephanus Johannes Daniel LE ROUX se kinders gewees het. 2. Wie is die twee KLOPPER dames met wie hy getroud is? Groete Johan J Pottas Tel: +27-51-522-7329 huis Tel: +27-82-569-3727 sel Posbus 34559, Faunasig, 9325 IKT / ICT Universiteit Vrystaat / University Free State Tel: +27-51-401-2767 werk Faks: +27-51-401-2765 werk _____________________________________________________________________ University of the Free State: This message and its contents are subject to a disclaimer. Please refer to http://www.ufs.ac.za/disclaimer for full details. Universiteit van die Vrystaat: Hierdie boodskap en sy inhoud is aan 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by http://www.ufs.ac.za/vrywaring beskikbaar. _____________________________________________________________________

    08/19/2013 12:33:44