Hier is ek nou om te antwoord op die e-posse van mense wat my geluk gewens het met my doktorsgraad. In die eerste plek wil ek die mense bedank sonder wie ek dit nie sou kon regkry nie. My vriend André Kellerman het altyd gesê mens staan op die skouers van reuse. En ek het werklik op die skouers van reuse gestaan. In die eerste plek is ek dank verskuldig aan my studieleiers Matilda Burden en Hans Heese. Daar is niemand wat beter kan leiding gee op die gebied van kultuurkunde en genealogie respektiewelik as hulle nie. As hulle ʼn verandering voorgestel het, het ek dit nooit in twyfel getrek nie. Ek het altyd gedink ek sou ʼn maklike student wees, maar my gewoonte om eers gou weer seker te maak alle punte en kommas is ingesit sou my self desperaat gemaak het, maar hulle het dit maar aanvaar. Dan is daar is al die ander mense by wie ek deur die jare iets verskillend opgetel het – elkeen na sy aard. Ek wil nie ʼn verskriklike lang lys maak van mense by wie ek geleer het nie, ek leer nog elke dag, maar dit is baie moeilik om nie iemand te vergeet nie, maar ook om nie te veel besonderhede te gee nie. Ek probeer: Toe ek begin het om na GISA toe te gaan het ek Alet Swanepoel en André Kellerman daar aangetref. Alet was vantevore ʼn verpleegster wat baie opgang in haar werk gemaak het en sy was verskriklik goed met administrasie en die skep van orde. Voordat sy begin navorsing doen het, het sy eers Daniël Jacobs se kursus geloop. (Ék het sommer in die diep kant in gespring!) Alet het onselfsugtig bygedra tot my Spies-genealogie. Soos wat sy na Swanepoels en Groenewalds en Combrin(c)ks gesoek het, het sy vir my die Spiese gegee waarop sy afgekom het. Ek het “dieselfde” gedoen. Nou, gaan kyk maar na die aantal mense wat Alet ondersoek het en vergelyk dit met die van Spies. (Mens kan begin om die vanne op die kieserslys te tel!) Vir elke honderd Spiese wat sy vir my gegee het, het ek seker vir haar een van haar mense gegee – en sy het nooit eers gekla nie. Daarby het sy ook hoeveel keer vir my gesê: “Elmien, skryf die verwysing neer.” Boonop het sy ʼn lys gemaak van die nommers van gemeenteboeke en ringsafskrifte en die ooreenkomstige nommer van die mikrofilm bygesit. Haar lys was beskikbaar vir ander navorsers. Sy het ook al haar data op die rekenaarprogram van die Port Elizabeth Genealogiese Navorsingsgroep van prof Gideon de Kock ingesleutel. Haar bydrae was enorm, maar sy het altyd gesê sy stel nie belang in die ander deel van genealogie nie, dit is die storie – die deel waaroor my proefskrif gaan. Alet se publikasie van die Combrin(c)k-familie is ʼn stuk werk wat wys hoe ʼn stamboom gedoen behoort te word. André weer was ʼn sosioloog en ‘filosoof’ en sy belangstelling in sy en sy vrou se familie het ook ʼn bietjie meer gegaan oor waarom mense op ʼn sekere manier optree. Daar was lewenswaarhede wat vir hom belangrik was. Een was die konsep van “op die skouers van reuse” wat ek hierbo genoem het en ʼn ander een “die waarheid moet uitkom”. Ekself het nogal baie keer iets op ʼn toevallige manier teëgekom en hou baie van die konsep van “Serendipity” – die twee prinse gaan soek na iets wat hulle nooit kry nie, maar in die proses kry hulle baie ander goed. André het my toe die prinses van Serendipity genoem! Dit was André wat my voorgestel het as lid van GenForum – die voorloper van SAGenealogie en Buitenposten. Nou loop ek gevaar om presies te doen wat ek nie wil doen nie en dit is om iemand per ongeluk uit te laat. Van die reuse van die poslyste gaan ek dus maar net Johan Erasmus noem – hy het die poslys GenForum begin. (Ons is ook baie dank verskuldig aan Dennis Pretorius en Delia Robertson en hulle spanlede – dit is ʼn geskiedenis vir ʼn ander dag). Nou is ek besig om ʼn lys te maak van reuse in plaas daarvan om die reuse te noem by wie ek persoonlik geleer het. Ek móét net nog vir Philip Blignault noem. Aan die heel begin het hy my gehelp met rekenaar probleme (mense het al genoem van die program wat hy vir Alet geskryf het om haar data oor te skakel sodat dit gedruk kon word). Hy het ook vir Malcolm ʼn tafelrekenaar opgebou. Ek wonder wat van sy Blignautnavorsing geword het. Een probleem wat hy nooit kon oplos nie was waar om Chris Blignault en “O die donkie” in te pas. Dit sy wonderlik wees as André en Philip se navorsing op een of ander manier gepubliseer kon word. Daniel Jacobs het natuurlik die ding begin. Ek het toe nooit sy kursus bygewoon nie, maar dit tweedehands van Alet geleer. Tobi Swart weer het die dokumente wat in Pretoria se argiefbewaarplek is aan my bekend gestel en ook waar en hoe om dit aan te vra. Toe ek eens op ʼn tyd kleitrap met argiewe, argiefbewaarplekke, argiefgroepe, katalogusse en inventarisse was Tobi daar om dit goed uiteen te sit. Ek dink ons moet weer begin om vir hom vrae te vra. Tobi was ook so vriendelik om die boodskap oor my doktorsgraad op die poslys te sit. Hy wou dit doen, ek sou nooit so iets vra nie! Hy het gevra waaroor die proefskrif gegaan het en ek moes hard dink hoe ek dit kan verduidelik, want ek het die proefskrif nog nie op die internet gesien nie. Toe val dit my by dat die inligting op die program van die gradeplegtigheid wel op die internet is. Ek het vir hom die skakel gestuur en gedink hy sal net die skakel aanstuur en toe gee hy die hele opsomming vir die lyslede. Ek waardeer dit verskriklik baie, dankie Tobi. Ek het hierbo maar net ʼn paar van die baie reuse genoem wat ek op my pad met genealogie raakgeloop het. Dit beteken nie dat ek nie dink ek my doktorsgraad verdien nie! Dit sal almal kan sê wat al doktorsgrade voltooi het. Dit is verskriklik baie werk. Baie keer het ek die uil op die dak vroegoggend hoor roep en dan die klein voëltjies as die son begin opkom. Daar was baie onvoorsiene probleme. Op ʼn stadium het ek vir Malcolm gesê ek haat Theal. Hy het so baie gepubliseer. Ek weet dat ek my verwysings deeglik doen, maar dan kan ek my eie verwysing nie weer kry nie, net omdat elke boek van hom herdrukke gehad het en Theal (1910) kan baie dinge beteken. Dit is alles dinge wat eskaleer as die dokument lank word. In ʼn artikel verwys mens dalk na een boek van Theal en Theal (1910) beteken net een ding. Met ʼn proefskrif is dit heeltemal anders. Mens verwys na ʼn paar boeke van Theal en Theal (1910) kan baie dinge beteken. Ek het toe maar ʼn metode uitgedink waarop elke boek van Theal uniek geïdentifiseer kan word. (Dr JA Heese het iets soortgelyks gedoen in Slagtersnek en sy mense.) Dit is sulke probleme wat ek moes oorkom. Ek het ook aan myself die uitdaging gestel om aan elke persoon na wie ek verwys ʼn genealogiese nommer te gee. Ek weet die nommer verander met elke nuwe aanvulling en verbetering van ʼn geslagsregister, maar ʼn verouderde genealogiese nommer maak dit darem makliker om die regte een ʼn volgende keer te kry. Word vervolg (vir diegene wat nou nog lus is om verder te lees!) Groete Elmien Elmien Wood Bellville <mailto:woodem@mweb.co.za> woodem@mweb.co.za
Beste Mare So ver ek verstaan, werk Portugese vanne dieselfde as die Spanjaarde. "n Kind kry beide die ma en die pa se vanne en as dit 'n dogter is en sy trou, val die materne van weg en word vervang met haar eggenoor s'n. My ma was 'n nooi Pentz en my pa Coetzer, so ek sou aanvanklik Simone Coetzer Pentz gewees het, maar toe ek trou word ek Simone Kay Coetzer. Ek is net nie 100% seker of ek die volgorde korrek het nie. Ek hoop dit help Simone ----- Original Message ----- From: "Maré Theron" <theron@cybersmart.co.za> To: buitenposten@rootsweb.com Sent: Monday, April 15, 2019 3:05:25 PM Subject: [BP] Da Encarnação Goeiemiddag almal! Op hierdie stadium is ek besig met navorsing oor my familie aan Vaderskant. My Pa (Gert Erasmus Burger) se Oupagrootjie –José Da Encarnação - het in Suid Afrika aangekom uit Portugal iewers tussen 1851 (sy geboortejaar) en 29 Mei 1882 (huwelik met Susan Ellmore/Ellmor/Ellnore Shaw). Teen die tyd van die huwelik in 1882 is sy naam en van (rééds, of tersélfdertyd) verander na Joseph Carneson. Hy is oorlede 9 April 1918. Ek het redelik inligting oor die Carneson-afstammelinge (waarvan my Ouma een was en ek het ook my Oupa-grootjie Joseph Duncan – oudste Carneson-afstammeling geken vóór sy dood in 1970, maar my belangstelling in familiegeskiedenis het ongelukkig eers heelwat later ontstaan), maar soek meer inligting oor die herkoms van die oorspronklike Joseph Carneson. Volgens sy Doodsbrief was hy afkomstig uit Porto, Portugal en was sy ouers se name John and Anna. Ek vermoed dis die Engelse weergawes van hulle oorspronklike Portugese name en dit mag dalk wees dat hy net van Porto na SA gereis het en nie daar gewoon het of gebore is nie. Daar is ‘n paar verskillende weergawes van die storie as dit kom by die naamsverandering en baie verskillende spellings van name en vanne – so bogenoemde mag dalk nie akkuraat wees nie. Hy was dalk ook in die weermag – volgens sy weduwee se Doodsbrief het sy ‘n Militêre Pensioen ontvang. Die inligting oor sy vrou se herkoms is ook onduidelik op dié stadium – sy was Brits (Skots?), maar dis onseker of sy in Suid-Afrika, of in Engeland / Skotland gebore is. Ouers se name – Henry en Isabella Hendry. As daar dalk iemand in die groep is wat reeds inligting hieroor het, of my dalk in die regte rigting kan stuur, sal die baie waardeer word! Vriendelike groete Maré Theron _______________________________________________ _______________________________________________ Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref Unsubscribe https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: https://ancstry.me/2HDBym9 Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal RootsWeb community
Goeiemiddag almal! Op hierdie stadium is ek besig met navorsing oor my familie aan Vaderskant. My Pa (Gert Erasmus Burger) se Oupagrootjie José Da Encarnação - het in Suid Afrika aangekom uit Portugal iewers tussen 1851 (sy geboortejaar) en 29 Mei 1882 (huwelik met Susan Ellmore/Ellmor/Ellnore Shaw). Teen die tyd van die huwelik in 1882 is sy naam en van (rééds, of tersélfdertyd) verander na Joseph Carneson. Hy is oorlede 9 April 1918. Ek het redelik inligting oor die Carneson-afstammelinge (waarvan my Ouma een was en ek het ook my Oupa-grootjie Joseph Duncan oudste Carneson-afstammeling geken vóór sy dood in 1970, maar my belangstelling in familiegeskiedenis het ongelukkig eers heelwat later ontstaan), maar soek meer inligting oor die herkoms van die oorspronklike Joseph Carneson. Volgens sy Doodsbrief was hy afkomstig uit Porto, Portugal en was sy ouers se name John and Anna. Ek vermoed dis die Engelse weergawes van hulle oorspronklike Portugese name en dit mag dalk wees dat hy net van Porto na SA gereis het en nie daar gewoon het of gebore is nie. Daar is n paar verskillende weergawes van die storie as dit kom by die naamsverandering en baie verskillende spellings van name en vanne so bogenoemde mag dalk nie akkuraat wees nie. Hy was dalk ook in die weermag volgens sy weduwee se Doodsbrief het sy n Militêre Pensioen ontvang. Die inligting oor sy vrou se herkoms is ook onduidelik op dié stadium sy was Brits (Skots?), maar dis onseker of sy in Suid-Afrika, of in Engeland / Skotland gebore is. Ouers se name Henry en Isabella Hendry. As daar dalk iemand in die groep is wat reeds inligting hieroor het, of my dalk in die regte rigting kan stuur, sal die baie waardeer word! Vriendelike groete Maré Theron
Sterfgevalle KRIGE, Bill. Beloved father, husband and granddad. Sandi, Shannon, Kerryn, Bronwyn, Jeb, Thali and Mira. (Weekend Post 13/04/2019) LE GRANGE, Peterus. +Tuesday 09 April 2019. Memorial Service Saturday 13 April 2019 14:00 Milnerton House Chapel, Walmer. (Weekend Post 13/04/2019) Michelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028 WERNER, Barbara. Service Monday 15 April 2019 15:00 Milnerton Chapel, 1st Ave, Walmer. (Weekend Post 13/04/2019) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028 In Memoriam ZEELIE, Brian. Lost you five years ago. Will never regret being married to you for 47 years. Marlene. (Weekend Post 13/04/2019) Hester Marx, Loerie geelhoutboom@igen.co.za --- This email has been checked for viruses by AVG. https://www.avg.com
Sterfgevalle BOTHA, Johanna. +Woensdag 10 April 2019. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Dinsdag 16 April 2019 14:00 NG Kerk Bothasrus. (Die Burger O-K 12/04/2019) SCHOONBEE (TERBLANCHE), Riekie. 01/09/1960 – 06/04/2019. Rus in vrede. Eggenoot, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 12/04/2019) Hester Marx, Loerie geelhoutboom@igen.co.za --- This email has been checked for viruses by AVG. https://www.avg.com
Dag vriende QUICKQUIP:-" Democracy is a device that ensures we shall be governed no better than we deserve." - George Bernard SHAW. ON THIS DAY:-1606:- Following James l of Scotland inherited and uniting the English and Irish thrones, a new flag is unveiled combining the St George's Cross to form the Union Jack (jack being a navel term for flag) . 1861:- Fort Sumter in South Carolina is attacked by the Confederacy, beginning the American Civil War. 1872:- Jesse JAMES'S gang robs a bank in Columbia, Kentucky, escaping with $1500. 1877:- British statesman Theophilus SHEPSTONE annexes Transvaal as a British colony despite Boer protests and hoists the Union Jack in Time Square, Pretoria. CREDITORS/DEBTORS:- GADE Ragini Chinnathumby ID 640909 0113 08 2 + 19 Nov 2018 of 25 Kite Place Yellowwood Park. ESTATE No 001997/2019. VERITAS EKSEKUTEURS KAMER SA(EDMS). Posbus 61237 Pierre Van Ryneveld 0045. GADE Rodney Gounden ID 531103 4188 08 1 + 14 Oct 2018 of 142 Greenvale Ave, Westcliff Chatsworth. ESTATE 002462/2019. VERITAS EKSEKUTEURS KAMER SA(EDMS). Posbus 61237 Pierre Van Ryneveld 0045. DEVELING Patrick ID 300604 5004 08 6 +7 Feb 2019 of The Annex, Camphors Care Centre, 30 Blessing Ninela Rd, Hillcrest 3610. ESTATE No 003402/2019. McGLASHAN McKEON INC Sue Nicol Suite 5, 22 On Main , 22 Old Main Rd Hillcrest 3610 > susannne@macglashans<. GONCALVES Avelino Jose ID 321114 5048 08 8 + 23 Feb 2019 of 91 Prince Edward, 60A South Ridge Rd Durban, KZN. ESTATE No 003222/2019. PRIOR & PRIOR AGENTS PO Box 17339 Congella. 4013. RADEMAN Rosemarie Jean ID 350728 0213 08 4 + 2 Oct 2018 of Lot 91, 13 River Rd, Drummond 3660. ESTATE No 00781/2018. AJA DA SILVA CA (SA) 82 Key Ridge 365 Peter Makoba Rd, Morningside Durban 4001 . TEL:- 082 4943323. FAX 086 2468118 SMIT Frans Johannes Walton ID 270506 5009 08 8 + 16 March 2019 of 9 Russell Ridge Rd, Gillitts KZN. ESTATE No 004242/2019/Durban. FRANK SMIT 9Russell Ridge Rd Gillitts KZN 3610. YOUNG Jean Margory ID 480325 0048 08 6 +15 Feb 2018 of 30 Esmeraldene Gardens, Kassier Rd, Assagay. ESTATE No 004713/2018 . ASH,HELLBERG AND VAN ROOYEN PO Box 2700 Pietermaritzburg. 3200. FIRST/FINAL:- BROOME Peter ID 341015 5093 08 9 + 22 Feb 2018 x Angela Letitia BROOME ID 410605 0101 08 9 of 20B Wandsbeck Rd, Westville. ESTATE No 005571/2018/DBN. DARRYL JOSEPH ROBINSON 25 Rockdale Ave Westville, TEL:- 031 277 4960. DARLEY Christine Armstrong ID 490910 0215 18 3 + 1 Feb 2018 of 40 Hillcrest Country Retirement Village 2 Country Lane Assagay 3624. ESTATE No 1465/2018 EWING EXECUTIVE SERVICES (PTY) LTD 28 Old Main Rd HILLCREST DAWOOD Rassoolan Bee ID 160101 0039 05 9 + 31 Aug 1990 of 799 Inanda Rd Parlock, Durban KZN. ESTATE No 1269 /1991/PMB. J.V.HART CC C/O PO Box 13571 Cascades 3202 TEL:033 3471099 FAX:- 086 4619303 EMAIL:- > jhart@jvhart.co.za< REF:-J.V Seagar-Hart/mp/Dawood01E EASTON Colin James Bernard ID 470502 5088 08 9 + 31 Dec 2018 x Gertruida EASTON ID 500709 0062 18 3 of 6 Highlands Rd, Glen Anil Durban.KZN. ESTATE No697/2019 CAMPBELL ATTORNEYS PO Box 4051 The Square 4021 LEISEGANG Gwenyth ID 340311 1001 08 2 + 1 June 2014 of Essenwood Residential Home 246 Stephen Dlamini Rd, Berea DBN. ESTATE No 23181/2014/.DBN DURBAN MAGISTRATE Durban. MATIER Kenneth Ogilvie ID 340613 5035 08 3 + 26 Dec 2017 of 18 Stapleton Rd, Pinetown KZN. ESTATE No 5558/2018/DBN. J MOORE EXECUTRIX. NXUMALO Innocent Nsizwa ID 690925 5617 08 2 + 25 Jan 2017 x Bongiwe Silindile NXUMALO ID 750326 0663 08 9 of 57 Nordale Place, Newlands West, Durban. ESTATE No 3767/2017. PRIOR & PRIOR AGENTS PO Box 17339 Congella. 4013. PALMER Rosamund Margaret Bruce ID 241024 0019 08 2 + 30 May 2018 of 21 Ocean View 254 Musgrave Rd, Durban, KZN. ESTATE No 8362/2018 WENSLEY CC PO Box 5194 Musgrave 4062. SWANEPOEL Abraham Jacobus ID 290303 5025 08 2 + 20 May 2017 of Flat 1005, Eden Heights, Morrison Street, Durban. ESTATE No 006186/2018/DBN TEES ATTORNEYS 45 Steel Rd Durban. Gegroet uit Heerlike sonskyn dag in Durban -natuurlike gaan baie warmer word. Rita Quebbemann
Dag vriende QUICKQUIP:-" Great leaders are almost always simplifiers, who can cut through argument, debate and doubt, to offer a solution everybody can understand." - Colin POWELL Former US general and statesman. ON THIS DAY:-1892:- George BLICKENSDERFER patents the portable typewriter. 1937:- Sr Frank WHITTLE ground-tests the first jet engine designed to power an aircraft. 1945:- US President Franklin D ROOSEVELT dies in Office:- the US Ninth Army crosses the Elbe River astride Magdeburg and reaches Tangermünde, 80 km from Berlin. 1955:- The polio vaccine developed by Dr Jonas SALK is declared safe and effective. With the help of this vaccine , polio was eradecated in South Africa. 1961:- Russian cosmonaut Yuri GAGARIN becomes the first person to orbit Earth. DEATHS:-ALEXANDER Joyce Bernadette. Funeral Service on 13 April 2019 at Grace Tabernackle Full Gospel Church Wentworth at 10:30am Viewing at 10:00am. After Service proceeding to Dudley Street Cemetery. BROWN Yvonne Rose of Montclair Funeral on 13 April 2019 at Sacret Heart Catholic Parish Montclair. Viewing 11:30am. Mass at 12:00noon. Cremation private. DENNIS Neville (Buff) x Jillian. Father of El-Marie, Delene & Lance, Paul & Suzi , + Brett. Grand and great-grandfather . Requiem Mass on 13 April 2019 at St Michaels Catholic Church Redhill. Viewing at 10:30 and Mass at 11:00am. Cremation private. GORDON Eric Ronald . Funeral on 13 April 2019 at Christ The King Catholic Parish Wentworth. Viewing at 11:00am Service at 12:00noon Cremation private. GUNKEL Frank. Funeral Service on 13 April 2019 at Grace Tabernackle Full Gospel Church Wentworth. Viewing 12:30pm. Service at 1:00pm Proceeding to Dudley Street Cemetery. MAARTENS Dan 29 Jan 1946 -8 April 2018of Amberfield Howick. Brother, brother-in-law and uncle of the BOZZONE, USMAR , CULVERWELL, JACKSON, KHALED & RICHARDSON families.; Love you forever from Jenny. No funeral by requiest. MARTIN John Arthur 4 Aug 1945 - 10 April 2019 in Durban ( True Rhodesian) x Bess. Father to Bernadette, Trevor and Graham. Father-in-law of Renate & Beth. Grandfather to Mallory, Daniel, Jenna, Kayla & Sophie. RIP Dad. MUNRO George Randall 16 Nov 1930 - 5 April 2019 x Maureen for 58 years No Funeral Service on requiest. STOLLS Benjamin Robert Edward. Funeral 13 April 2019 at New Apostolic Church at 10:00am Proceeding to Dudley Street Cemetery. SUNJKA Phyllis + 6 April 2019. Sister to Mara x Bryan. Sister-in-law to Pat. Aunt to SUNJKA, STIPINOVICH , MARIC & SCHARF families. Requiem Mass at Blessed Sacrament Virginia Durban on 15 April 2019 at 11am. MEMORIAMS:-BEETAR Iris Florence 20 Oct 1920 - 7 April 2019 at age 98. Mother of Shirley, Pat and Sharon. Grandmother, great and great-great - grandmother. BOZZA Brigida. Gone 19 years now. Mother of Dina, Joe and Netta. Mother-in-law of Fred and Tony . Grandmother. MILNE George . Gone 8 years now. Father and grandfather of George, Susan , Tracey and James. Gegroet uit mooi sterbelaaide aand sover in Durban Rita Quebbemann.
Dankie Gerda -----Original Message----- From: Gerda Pieterse <gerda.pieterse@gmail.com> Sent: Thursday, April 11, 2019 10:24 AM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP]Name wat asb vernietig moet word Boodskappe van die volgende moet asb summier vernietig word. Indien iemand reeds gereageer het, stuur enige volgende boodskappe van hulle deur na die diensleweraar se "spam" filters, en verwyder enige pos uit julle eie posbus. Moet onder geen omstandighede met een van hierdie persone korrespondeer nie. Hierdie mense wil niemand geld gee nie, hulle wil geld van mense steel: John Geoffrey Ecko Finance dr Henriette Louise Ferreira Linkedin.com David Ibe Bly veilig! Gerda Pieterse Buitenposten Admin <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_cam paign=sig-email&utm_content=webmail> Virus-free. www.avg.com <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_cam paign=sig-email&utm_content=webmail> <#DAB4FAD8-2DD7-40BB-A1B8-4E2AA1F9FDF2> _______________________________________________ _______________________________________________ Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref Unsubscribe https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: https://ancstry.me/2HDBym9 Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal RootsWeb community
Baie dankie vir die inligting -----Original Message----- From: Gerda Pieterse [mailto:gerda.pieterse@gmail.com] Sent: 11 April 2019 10:24 AM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP]Name wat asb vernietig moet word Boodskappe van die volgende moet asb summier vernietig word. Indien iemand reeds gereageer het, stuur enige volgende boodskappe van hulle deur na die diensleweraar se "spam" filters, en verwyder enige pos uit julle eie posbus. Moet onder geen omstandighede met een van hierdie persone korrespondeer nie. Hierdie mense wil niemand geld gee nie, hulle wil geld van mense steel: John Geoffrey Ecko Finance dr Henriette Louise Ferreira Linkedin.com David Ibe Bly veilig! Gerda Pieterse Buitenposten Admin <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_cam paign=sig-email&utm_content=webmail> Virus-free. www.avg.com <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_cam paign=sig-email&utm_content=webmail> <#DAB4FAD8-2DD7-40BB-A1B8-4E2AA1F9FDF2> _______________________________________________ _______________________________________________ Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref Unsubscribe https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: https://ancstry.me/2HDBym9 Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal RootsWeb community
Boodskappe van die volgende moet asb summier vernietig word. Indien iemand reeds gereageer het, stuur enige volgende boodskappe van hulle deur na die diensleweraar se "spam" filters, en verwyder enige pos uit julle eie posbus. Moet onder geen omstandighede met een van hierdie persone korrespondeer nie. Hierdie mense wil niemand geld gee nie, hulle wil geld van mense steel: John Geoffrey Ecko Finance dr Henriette Louise Ferreira Linkedin.com David Ibe Bly veilig! Gerda Pieterse Buitenposten Admin <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_campaign=sig-email&utm_content=webmail> Virus-free. www.avg.com <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_campaign=sig-email&utm_content=webmail> <#DAB4FAD8-2DD7-40BB-A1B8-4E2AA1F9FDF2>
Vingerprobleme met my vorige boodskap. Ook baie welkom aan 'n nuwe lid: Maré Theron wat aan die Burger Stamboom werk. Hoop die lyslede kan help om die 'brick walls' af te breek! Gerda Admin <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_campaign=sig-email&utm_content=webmail> Virus-free. www.avg.com <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_campaign=sig-email&utm_content=webmail> <#DAB4FAD8-2DD7-40BB-A1B8-4E2AA1F9FDF2>
beste lyslede, Dit lyk asof Rootsweb gister nuwe filters ingestel het, want vandag was daar besonder min admin werk. Voorspoedige dag vir almal! Gerda Pieterse Admin <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_campaign=sig-email&utm_content=webmail> Virus-free. www.avg.com <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_campaign=sig-email&utm_content=webmail> <#DAB4FAD8-2DD7-40BB-A1B8-4E2AA1F9FDF2>
Dag vriende QUICKQUIP:-" The wisest mind has something yet to learn." - George SANTANAYA Spanish philosopher and poet. ON THIS DAY:-1652:- Jan VAN RIEBEECK starts building the clay and timber Fort de Goede Hoop, which was later replaced by the Castle of Goede Hope, on the then -coastline. 1710:- Britain's Statue of Anne, the first law regulating copyright, comes into force. 1816:- Samuel Taylor COLERIDGE recites "Kubla KHAN " to fellow poet Lord BYRON, who persuades him to publish it . 1820:- Debarkation of the first British settlers starts at Algoa Bay, from where they are moved by ox-wagon to allotted locations in the district of Albany. 1821:- Patriarch Gregory V of Constantinople is hanged by the Ottoman government from the main gate of the patriarchate and his body is thrown into the Bosphorus. 1877:- The first human cannonball act is performed in London. BIRTHS:- NAIDOO Keilani Reign * 9 April 2019 daughter (Princess) for Griffith & Karena. Great-grandchild for Ambra & Molly, grandchild for Scally & June, Grandchild to Patsy & Judy. Niece to Justin & Penny. Cousins to Kairos & Christian, aunt Levenia and uncle Sashin . DEATHS:-ANDERSON nee ROLEY Evelyn Roland 1923 - 2 April 2019 at age 97 x + Dulcie ANDERSON . Father of Trish, Leslee, Sue and + Meryl. Funeral service at St Thomas Anglican Church Musgrave on 12 April 2019 at 14:30pm . OAKLEIGH 031 2059959. DOLLEY Marie Estelle 26 April 1927 - 30 March 2019 at Nazareth House x + Les. Mother toLindy, Shelley and + Rory. Mother-in-law of Colin and Daryl. Grandmother to Taryn, Gary, Matthew, Milan , Michael and + Joshua. Great-grandmother of Rylan. FARQUHARSON Frank Lumsen 4 Aug 1934 - 8 April 2019. Father of Bruce, Fiona and Peter. Grandfather of Stephanie, Paige, Mitchell, Daniel, Tanith and Matthew. Celebration of his life on 13 April 2019 at 144 Kenneth Kaunda Rd Durban (Northway) at 12:00 noon. GRIEVE nee TUTTON Wendy Joan Coleraine 27 Jan 1931 - 4 April 2019 x Derek for 63 years. Mother and grandmother of Christopher, Nicolette, Jacqui, Dominique, Bradley and Jason. GUMEDE Lethukuthula + 8 April 2019 in Pinetown x ANC PR councillor Nokukhanya GUMEDE from Ichanga. Uncle of Lindokuhle GUMEDE. He was lid to rest on 9 April 2019 according to Muslim rites.- Thami MAGUBANE MAKHAYE Linda x + Dumisani MAKHAYE. - Thami MAGUBANE MJOLI-KHEMA Bongekile + 8 April 2019 in Newlands East. She was gunned down in front of her family. She was a ANC activist. - Thami MAGUBANE SUTTON Dallas x Faye . Father of Samantha. He was the marketing manager and liaison officer at Mediterrean Shipping Company (MSC) head office in Durban. He died of cancer. Funeral on Fri 12 April at the Roman Catholic Church Glenashley Durban at 11:00am. -Terry HUTSON -Shipping. MEMORIAM:- None given Gegroet uit warm aand in Durban Rita Quebbemann.
Dag vriende QUICKQUIP:-" What this country needs is more free speech worth listerning to." Hansell B DUCKETT. ON THIS DAY:-1783:- Catherine ll of Russia annexes the Crimea from the Ottoman Empire. 1820:- The " Venus de Milo" is discovered on the Aegean Island of Milos. One of the star attractions, along with the "Mona Lisa", of the Louvre Museum in Paris. The statue, most often held to be a depiction of Aphrodite, the Ancient goddess of love, is famous for its missing arms in addition to its beauty. 1879:- Milk is sold in glass bottles for the first time. 1906:- Auguste DETER, a German woman and the first person to be diagnosed with Alzheimer's disease dies. DEATHS:- BOYES Joan Eileen Clare (93) + 4 April 2019. Mother of Duncan & Jannine, Marg & Derik and Jan and Mark. Grandmother of 7 and great-grandmother of 2. Service on 9 April 2019 at St Margaret's on-the-Hill Anglican Church Glenashley at 2:30pm. BELL 031 301 4793. SCHAEFER Neville David 18 Sept 1940 - 2 April 2019 x Helen. Father and grandfather . Memorial Service at Michael House Chapel Balgowan KZN Midlands on 11 April 2019 at 11:00am No flower or donations. STANVLIET Leon (62) +7 April 2019 during the Ironman Africa championship in Port Elizabeth. He was from George. Andre TRICHARDT (57) also die in same event ten min appart . He was from Durban. They died while swimming the triathlon event. - Nicola DANIELS . MEMORIAM:- HODGE Yvonne .Gone 6 years now. From Brian. VORSTER Timothy James 17 Sept 1987 - 8 April 2013. Missed by John and Julia. Gegroet uit Durban Rita Quebbemann.
Middag Gerda Sluit dit dalk 'n boodskap in van ene John Geoffry? : -----Original Message----- From: John Geoffrey via BUITENPOSTEN [mailto:buitenposten@rootsweb.com] Sent: Monday, 8 April, 2019 11:59 AM To: Undisclosed recipients: Cc: John Geoffrey Subject: [BP]Linkedin.com This is John Geoffrey from United Kingdom. I have a message for you regarding your family's bequest.Get back to me for details. Regards J Geoffrey Groete Fina -----Original Message----- From: Gerda Pieterse [mailto:gerda.pieterse@gmail.com] Sent: Wednesday, 10 April, 2019 11:21 AM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP]BAIE BELANGRIKE BOODSKAP VAN BUITENPOSTEN ADMIN Beste lyslede, Iets het foutgegaan met Rootsweb. Op die oomblik moet ek elke boodskap goedkeur om die lys te beveilig. Moet asb nie op die bondel gemorspos wat wel deurgegaan het reageer nie! Dis skelmstreke Gerda Pieterse Buitenposten Admin <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_cam paign=sig-email&utm_content=webmail> Virus-free. www.avg.com <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_cam paign=sig-email&utm_content=webmail> <#DAB4FAD8-2DD7-40BB-A1B8-4E2AA1F9FDF2> _______________________________________________ _______________________________________________ Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref Unsubscribe https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: https://ancstry.me/2HDBym9 Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal RootsWeb community
Sterfgevalle BEJA, Connie. Our sincere sympathy to her family at this sad time. SAARP PE West Branch (The Herald 09/04/2019) BOWERS, Dorothy. Funeral service Friday 12 April 2019 11:00 Summerstrand United Church, 69 Erasmus Drive, Summerstrand. (The Herald 09/04/2019) Sue Shaw, First Avenue Funeral Home 041 581 5028 BUTLER, Anna Maria. +Friday 05 April 2019. Husband Lionel, children Lee-Anne, Randall and Lyall, Emma, Cindy, and Delene, grandchildren. (The Herald 09/04/2019) MAYHEW, Bryan. RIP my boy, Lynn, Gavin, Lesley-Ann and Lauren, Bevis and Kevin. MAYHEW, Bryan. +Friday 05 April 2019. Husband to Marlane, Daddy to Nicky, Keisha and Tiffany, Gobi to Richard, James, Tim and Lily. Cremation private. A tribute to his life will be held at his daughter Nicky’s house Saturday 13 April 2019 11:00. (The Herald 09/04/2019) WERNER, Barbara. +Saturday 06 April 2019 after a long illness. Wife of the late Aubrey, mother of Bruce (Tracy) and Ian, grandmother of James, Emma and Henry. (The Herald 09/04/2019) First Avenue Funeral Home 041 581 5028 Hester Marx, Loerie geelhoutboom@igen.co.za --- This email has been checked for viruses by AVG. https://www.avg.com
Dankie Gerda, kennis geneem Marietta -----Original Message----- From: Gerda Pieterse [mailto:gerda.pieterse@gmail.com] Sent: Wednesday, April 10, 2019 11:21 AM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP]BAIE BELANGRIKE BOODSKAP VAN BUITENPOSTEN ADMIN Beste lyslede, Iets het foutgegaan met Rootsweb. Op die oomblik moet ek elke boodskap goedkeur om die lys te beveilig. Moet asb nie op die bondel gemorspos wat wel deurgegaan het reageer nie! Dis skelmstreke Gerda Pieterse Buitenposten Admin <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_cam paign=sig-email&utm_content=webmail> Virus-free. www.avg.com <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_cam paign=sig-email&utm_content=webmail> <#DAB4FAD8-2DD7-40BB-A1B8-4E2AA1F9FDF2> _______________________________________________ _______________________________________________ Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref Unsubscribe https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: https://ancstry.me/2HDBym9 Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal RootsWeb community
BAIE DANKIE! Ek waardeer dit. -----Original Message----- From: Gerda Pieterse [mailto:gerda.pieterse@gmail.com] Sent: Wednesday, 10 April 2019 11:06 AM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP]Spam beste lyslede, moet asb nie die gemorspos oopmaak wat skielik op die lys verskyn het nie - of daarop reageer nie. Ek behartig daagliks dosyne van hierdie boodskappe, maar om een of ander rede het hierdie nie deur die regte filters gegaan nie. Verwyder hulle asb in julle eie "in boxes" en ek sal hulle uit die argierf verwyder. As die probleem aanhou moet ek die lys tydelik sluit Bietjie geduld asb Gerda Pieterse Lys admin --- This email has been checked for viruses by AVG. https://www.avg.com
Beste lyslede, Iets het foutgegaan met Rootsweb. Op die oomblik moet ek elke boodskap goedkeur om die lys te beveilig. Moet asb nie op die bondel gemorspos wat wel deurgegaan het reageer nie! Dis skelmstreke Gerda Pieterse Buitenposten Admin <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_campaign=sig-email&utm_content=webmail> Virus-free. www.avg.com <http://www.avg.com/email-signature?utm_medium=email&utm_source=link&utm_campaign=sig-email&utm_content=webmail> <#DAB4FAD8-2DD7-40BB-A1B8-4E2AA1F9FDF2>
Yes I just block and delete them. DO NOT OPEN -----Original Message----- From: Moyra Joyce [mailto:moyraj@r63.co.za] Sent: Wednesday, April 10, 2019 11:09 AM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP]Re: Linkedin.com Scam?????? -----Original Message----- From: bubuneksorkpor@gmail.com [mailto:bubuneksorkpor@gmail.com] On Behalf Of John Geoffrey Sent: 08 April 2019 05:40 PM To: undisclosed-recipients: Subject: [BP]Linkedin.com This is John Geoffrey from United Kingdom. I have a message for you regarding your family's bequest.Get back to me for details. Regards J Geoffrey _______________________________________________ _______________________________________________ Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref Unsubscribe https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: https://ancstry.me/2HDBym9 Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal RootsWeb community --- This email has been checked for viruses by AVG. https://www.avg.com _______________________________________________ _______________________________________________ Email preferences: http://bit.ly/rootswebpref Unsubscribe https://lists.rootsweb.com/postorius/lists/buitenposten@rootsweb.com Privacy Statement: https://ancstry.me/2JWBOdY Terms and Conditions: https://ancstry.me/2HDBym9 Rootsweb Blog: http://rootsweb.blog RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal RootsWeb community