Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Previous Page      Next Page
Total: 2220/10000
    1. [BP] FW: buitenposten post
    2. Lynn Couperthwaite
    3. Testing Hotmail connection Lynn

    09/27/2016 11:18:34
    1. [BP] Toets
    2. Annatjie Erasmus
    3. toets

    09/27/2016 02:28:38
    1. [BP] Toets
    2. mara.potgieter
    3. Sent from my Vodacom Tab

    09/27/2016 01:24:38
    1. [BP] Toets soos versoek
    2. Linda Farrell
    3. Net 'n toetsboodskap Groete Linda

    09/27/2016 01:23:37
    1. [BP] Toets
    2. Colleen Thorne
    3. Ek wonder werk my ISP ?? Dankie Colleen Can you please send an email to the BP list so we can check if your ISP is one of the affected ISP’s? Thanks

    09/27/2016 11:15:35
    1. [BP] Test
    2. Dalean Pieterse
    09/27/2016 08:01:02
    1. [BP] Toets
    2. Fina
    3. Toets net. Lekker dag aan almal!! Groete Fina van der Watt

    09/27/2016 04:54:26
    1. [BP] Buitenposten toetsboodskap
    2. Johann Ahlers
    3. Slegs toets. Dankie, Johann Ahlers

    09/27/2016 02:05:03
    1. Re: [BP] Brink wat sneuwel by Rooiwal
    2. Daniel Jacobs
    3. Beste Deon Dankie vir die boodskap. Dankie ja ek het toe gesien van die boek wat ek geskryf het. Die hoofrede vir my belangstelling in hierdie Brinks is oor hulle deelname al dan nie aan die Slag van Tweebosch om die gebeure rondom die verwonding en vrylating van Lord Methuen te probeer rekonstrueer. Ek stam self ook uit die Brinks en was verder geinteresseerd waar hulle relatief tot my Brinks in die Brink geslagsregister inpas. Die broers waarna ek verwys het en ook JN Brink is egter van ander takke as myne. Geniet die dag. Groete Daniel Webtuiste: www.gendata.co.za Linkedin: linkedin.com/in/danielmalanjacobs Sel: 0798727699 Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington) 2016-09-26 0:17 GMT+02:00 Deon Wessels [CCDHB] <[email protected]>: > Hallo Daniel > > Het jy die boek gelees van Adjudant J.N. Brink (D.T.D.) "Oorlog en > Ballingskap"? > > Groete > > Deon Wessels > Registered Social Worker (SWRB) > Tawhirimatea > Te Korowai-Whāriki > (04)9182512 > [email protected] > > > -----Original Message----- > From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected] > rootsweb.com] On Behalf Of Daniel Jacobs > Sent: Saturday, 24 September 2016 9:07 p.m. > To: [email protected]; [email protected] > Subject: [BP] Brink wat sneuwel by Rooiwal > > Beste Vriende > > Die Switser Max Weber wie se herinneringe aan die ABO uit Duits vertaal en > gepubliseer is as Eighteen months under General de la Rey noem van twee > Brink broers wat aan die Slag van Rooiwal deelgeneem het. Een het gesneuwel. > > Hy noem ook van 'n Brink wat na die Slag van Tweespruit vir Generaal de la > Rey ondersteun het in sy voorstel om vir Lord Methuen vry te laat. > > Laasgenoemde vermoed ek is Adjudant J.N. Brink (D.T.D.), die skrywer van > die artikel Die leeu slaan terug! wat in Die Huisgenoot van 10 Maart 1950 > verskyn het. > > Kan iemand dalk asseblief help met die identiteit van die twee Brink > broers? > > Baie dankie! > > Vriendelike groete > > Daniel Jacobs > www.gendata.co.za > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > [email protected] with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message >

    09/26/2016 01:25:24
    1. [BP] Brink wat sneuwel by Rooiwal
    2. Daniel Jacobs
    3. Beste Vriende Die Switser Max Weber wie se herinneringe aan die ABO uit Duits vertaal en gepubliseer is as Eighteen months under General de la Rey noem van twee Brink broers wat aan die Slag van Rooiwal deelgeneem het. Een het gesneuwel. Hy noem ook van 'n Brink wat na die Slag van Tweespruit vir Generaal de la Rey ondersteun het in sy voorstel om vir Lord Methuen vry te laat. Laasgenoemde vermoed ek is Adjudant J.N. Brink (D.T.D.), die skrywer van die artikel Die leeu slaan terug! wat in Die Huisgenoot van 10 Maart 1950 verskyn het. Kan iemand dalk asseblief help met die identiteit van die twee Brink broers? Baie dankie! Vriendelike groete Daniel Jacobs www.gendata.co.za

    09/24/2016 05:06:33
    1. [BP] DJ TOETS 2
    2. Daniel Jacobs
    09/18/2016 02:46:37
    1. [BP] DJ Toets 1
    2. Daniel Jacobs
    3. Webtuiste: www.gendata.co.za Linkedin: linkedin.com/in/danielmalanjacobs Sel: 0798727699 Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)

    09/18/2016 01:13:40
    1. [BP] Admin Test 5
    2. Gerda Pieterse
    3. Admin Test 5

    09/18/2016 05:27:07
    1. [BP] PROFESSIONELE NAVORSERS BLOEMFONTEIN
    2. Daniel Jacobs
    3. Beste Vriende Het julle dalk vir my die naam en kontakbesonderhede van iemand wat in Bloemfontein (by VAB, Stadsbiblioteek ens) navorsing teen vergoeding kan doen. Baie dankie Vriendelike groete Daniel Jacobs Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)

    09/16/2016 01:43:40
    1. [BP] BP Administrator test 4
    2. Gerda Pieterse
    3. BP Administrator test 4

    09/12/2016 03:31:33
    1. [BP] BP Administrator test 3
    2. Gerda Pieterse
    3. BP administrator test 3

    09/12/2016 03:27:46
    1. [BP] BP administrator test 2
    2. Gerda Pieterse
    3. BP administrator test 2

    09/12/2016 03:25:16
  1. 09/12/2016 03:15:10
    1. [BP] Johan Brink
    2. Lynn Couperthwaite
    3. Hi All, Could some-one help me with an email contact for Johan Brink. He used to be on this list a few years back. Thanks a mill Lynn Sent from Mail<https://go.microsoft.com/fwlink/?LinkId=550986> for Windows 10

    09/11/2016 03:09:05
    1. [BP] For your What's On / Out & About Column
    2. Ann Smythe
    3. Please could you include the following in your What's On / Out & About column: September is Heritage Month, and the Cape Town Family History Society will be holding an exhibition of a variety of Family Heirlooms by members and others on Heritage Day, Saturday 24 September, from 2.30-4.30pm at St John's Church Hall, St John's Road, Wynberg. Entry is free and tea will be served. Enquiries to David Slingsby on 021 715 5104, email <mailto:[email protected]> [email protected] Visit <http://www.family-history.co.za> www.family-history.co.za for map and information. Many thanks Kind regards Ann

    09/11/2016 08:35:15