===================================================================== Match: Bowles Source: [email protected] From: "P Marx" <[email protected]> Subject: [BP] [Koerant] Bylae Die Burger O-K 05 Maart 2008 Berigte by troufotos in Bylae tot Die Burger Oos-Kaap 05 Maart 2008 Zanne-Marike VAN HEERDEN en Ruan SWART is op 01 Sept 2007 in die NG Kerk Graaff-Reinet getroud. Laura WILLS en Pieter VORSTER is verlede jaar by The Plantation in die huwelik bevestig. Catherine CAMPELL en Warren FERREIRA het op 22 September in die St. Davids-kerk ewige trou aan mekaar beloof. Elrinda GROEP en Abre BOER het op 15 September 2007 by die Riverside Hall getrou. Carika DE SWART en Wayne RADEMAN het in die Holy Trinity-kerk, Sentraal ewige trou aan mekaar beloof. Belinda LEE en Boetie FERREIRA is op 29 September 2007 getroud. Kerry OBERHOLZER en Grant BOWLES is in die St. Marks-kerk in die Baai in die huwelik verbind. Hester Marx Loerie Oos-Kaap ===================================================